Hans du Plessis het op 28 Augustus in Rustenburg kom kuier en met die leeskring gesels oor Drie vroue en ’n meisie.
Almal het die praatjie baie geniet, veral om te hoor waar Hans die storie gekry het!
Die lede van Rustenburg Leeskring is ook baie opgewonde en dankbaar vir die boekpakkie wat hulle by LitNet gewen het.
Lees ook:
Leeskringkompetisie: Rustenburg Leeskring as wenner aangewys