Die tweede Etienne van Heerden Veldsoirée sal vanjaar oor die langnaweek 22–25 September op Cradock en Somerset-Oos en in die Cradock-distrik plaasvind. Die Veldskoolprogram en openingslesings begin reeds op 20 September. Hier verskyn die program volgens Darryl David:
VELDSKOOLPROGRAM 20–21 September
Openingslesings – Donderdagaand 20 September
6.00–7.30 Genesis en geaardheid – Etienne van Heerden
7.45–8.30 Vreemdmaking – Etienne van Heerden
Werkswinkels – Vrydag 21 September
PROSA
Sessie 1
8.00–8.45 Chanette Paul
8.55–9.40 Izak de Vries
9.50–10.35 Maya Fowler
Sessie 2
10.50–11.35 Chanette Paul
11.45–11.30 Izak de Vries
11.40–12.25 Maya Fowler
Sessie 3
2.00–2.45 Chanette Paul
2.55–3.40 Izak de Vries
3.55–4.40 Maya Fowler
POËSIE
Sessie 1
9.00–11.00 Fanie Olivier
Sessie 2
11.00–1.00 Melt Myburgh
Sessie 3
2.30–4.30 Bibi Slippers
Aan die einde van Sessie 3 sal slypskoolbywoners 'n opdrag ontvang. In die daaropvolgende twee dae kan hulle daaraan werk, tussen soirée-items deur met hul mentors gesels en idees uitruil, en op Sondagaand vanaf 7-uur (tot laat) by die “open mic”-geleentheid hul gedig of prosastuk voorlees. Hulle sal benewens met hul mentors, ook deurgaans kontak hê met ander skrywers wat by die soirée optree. Alle ander besoekende skrywers of enige lid van die publiek sal die Sondagaand ook die geleentheid hê om uit eie werk voor te lees. Seremoniemeester van die aand sal feesimpressario Darryl David wees.

Buffelshoek Dirosie Lodge
SOIRÉEPROGRAM 22–24 SEPTEMBER
SATERDAG 22 SEPTEMBER
DAG EEN – DIE VICTORIA MANOR HOTEL / TUISHUISE
10.00–10.30 – Willie Burger – Die wêreld van Charlie Oeng
10.30–11.00 – Izak de Vries
11.00–11.30 – Kirsten Miller – The hum of the sun
11.30–12.00 – Theo Kemp
12.00–1.30 – Middagete – Die Tuishuise
1.30–2.00 – Etienne van Heerden
2.00–2.30 – Maya Fowler – Tebatso gaan see toe
2.30–3.00 – Clinton V du Plessis
3.30–4.30 – Besoek aan Cradock 4-opelugmuseum
6.00–6.30: Tracy Going
Ete by die Victoria Manor
6.30 tot laat – aandete

Die besoek aan Olive Schreiner se sarkofaag tydens verlede jaar se fees | Foto's: Amy Coetzer
SONDAG 23 SEPTEMBER
DAG TWEE – DIROSIE GAME LODGE @ BUFFELSHOEK
10.00–10.30 – Fanie Olivier
10.30–11.00 – Kobus du Toit – Cracking the crisis code – from trauma to triumph
11.00–11.30 – Melt Myburgh
11.30–12.00 – Chanette Paul
12.00–1.00 – Middagete
1.00–2.00 – Feesgangers ry na Somerset-Oos
2.00–2.30 – Besoek aan Walter Battiss Museum, Somerset-Oos
2.30–5.00 – Lesings by Jakes Gerwel-huis, Somerset-Oos
2.30–3.00 – Ronelda Kamfer – Hammie
3.00–3.30 – Bettina Wyngaard
3.30–4.00 – Karin Brynard
4.00–4.30 – Nathan Trantraal – Alles het niet kom wod
4.30–5.00 – Dana Snyman – Op pad: ‘n reisjoernaal
5.00-6.00 Feesgangers ry terug na Cradock
7.00 tot laat – Dirosie Game Lodge @ Buffelshoek, Cradock – Vuurvlieë en sterre – open mic, aandete en afsluiting van die veldskool

Victoria Manor
MAANDAG 24 SEPTEMBER
DAG 3 – DIROSIE GAME LODGE @ BUFFELSHOEK
10.00–10.30 – Irene Fischer – Ek is nog hier
10.30–11.00 – Maya Fowler – Patagonië
11.00–12.00 – Bibi Slippers – Fotostaatmasjien
12.00–1.00 – Middagete – Dirosie
1.00–5.00 – Olive Schreiner-toer na die sarkofaag op die berg (R150 pp)
6.00 tot laat – Afsluitingsfunksie – Spitbraai – Dirosie Game Lodge @ Buffelshoek
Meer besonderhede Oor die Veldskool of die Veldsoirée
Kontak Feesorganiseerder Darryl David by 0813609231 of Davidd@ukzn.ac.za.
Oor programbedrywighede en verblyf, skakel die Victoria Manor en Tuishuise op Cradock (http://www.tuishuise.co.za)
Nog verblyfmoontlikhede: Dirosie Game Lodge @ Buffelshoek - +27 (0)60 433 4797 en http://www.buffelshoekdirosielodge.co.za/
Die tweede Etienne van Heerden Veldsoirée: volledige program
Die tweede Etienne van Heerden Veldsoirée: ’n onderhoud met Darryl David
Persvrystelling: 2018 se Etienne van Heerden Veldsoirée en Veldskool oor September-langnaweek