HemelBesem by die Etienne van Heerden-veldsoirée

Dis pas bekend dat HemelBesem ook by die Etienne van Heerden-veldsoirée optree. Die soirée vind van 22 tot 24 September 2017 in Cradock (by Buffelshoek) plaas. Darryl David verskaf praktiese inligting.