Die tweede Etienne van Heerden Veldsoirée: volledige program
Die tweede Etienne van Heerden Veldsoirée, die breinkind van en georganiseer deur Darryl David, word van 22 tot 24 September in Cradock en Somerset-Oos aangebied. Vanjaar sal ‘n gratis slypskool vir ontwikkelende skrywers by die soirée aangebied word en dit begin reeds met openingslesings deur Etienne van Heerden op 20 September.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed