Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Isabella deur Mariël le Roux: ’n leeskringbespreking
2018-03-28"Isabella vertel haar verhaal in die eerste persoon. Sy dra haar eie gedagtes en emosies oor, beskryf hoe sy teenoor ander optree en dramatiseer die talle gebeurtenisse oor 300 groot bladsye heen. Hier gebeur inderdaad baie. Ek was nie verveeld nie."
My Portuguese feast by Mimi Jardim: reader impression
2018-03-28"I am impressed by the wide and carefully chosen selection of mouth-watering recipes in My Portuguese feast. My favourite recipe by far is the golden koeksisters on page 48. Another firm favourite is the chicken and chickpea soup on page 104."
Feminism is: South Africans speak their truth, edited by Jen Thorpe: a book review
2018-03-28"While reading the essays in this collection, I found myself repeatedly rethinking my own attitudes. To start with, I wanted to be as sensitive and as aware as I could be while writing my review of the book. Change of attitude often begins with language. I hope that each of the words I have chosen for this review is respectful towards the contributors, their views and their sterling work."
Somer deur Jaco Fouché: ’n onderhoud
2018-03-28"Dis ’n volwasse seisoen en terselfdertyd verkneukel jongmense hulle daarin – al die ure in die water; warm, laat aande met braai en die wyn wat hulle ontdek kort voor hulle moet gaan studeer of werk. Dis vir my ’n tyd wat hartseer voorafgaan."
NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2018: Wenners aangekondig
2018-03-27Die wenners in die kategorie vir gepubliseerde skrywers is: eerste prys: "Die troebel tyd" deur Ingrid Winterbach; tweede prys: "Die aanspreeklikheid" deur Jaco Fouché; derde prys: "Die boek van gelukkige eindes" deur Debbie Loots.
Die wenner in die debuutkategorie is:
"Die Seepunt-insident", Gerhard Greyvensteyn
16 dinge wat ek nié moes sê nie deur Rian van Heerden: ’n resensie
2018-03-26"16 dinge wat ek nié moes sê nie is eerlik en stel die mens Rian van Heerden aan die leser bekend."
UJ-pryse 2018: kortlyste
2018-03-26Vir die 2018 UJ-pryse is altesaam 63 titels ingeskryf – 11 daarvan debute. Hier is die kortlyste vir die UJ-debuutprys en UJ-prys.
KKNK 2018: Boekgesprekke
2018-03-23Hier is ’n lys van die gesprekke met skrywers oor hul jongste publikasies wat vanjaar by die KKNK se ATKV-Boeke-oase plaasvind.
Colour me yellow by Thuli Nhlapo: book review
2018-03-23"This is a powerful book that has you spellbound, especially as the secrets are revealed towards the end. It reminds you, once again, that knowing your ancestry is all-important for healthy self-actualisation."
Maalvleis deur Karen Hart: bekendstelling in Kaapstad
2018-03-23Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Maalvleis deur Karen Hart op 24 Maart in Kaapstad. Kom geniet ’n glas wyn en snoephappies saam met die skrywer.
RK Belcher (1933–2006)
2018-03-22"Die bottel is gebore
sonder kop of ore
maar sy nek en sy bek
sit op die regte plek."
Lees oor die lewe en werk van RK Belcher in LitNet se ATKV-Skrywersalbum.
Nuut by LAPA: Maart 2018
2018-03-22Twee donker romans, heerlike liefde en baie leesstof vir mense onder 18! LAPA het iets vir almal.
Kalmte in die malle gejaag deur Johannes Bertus de Villiers
2018-03-22"Wat ’n aangename verrassing om oor mindfulness in Afrikaans te lees! Johannes het ’n stukkie baanbrekerswerk verrig en daarin geslaag om hierdie misterieuse tema meer toeganklik te maak vir Afrikaanse lesers."
Enemy of the people deur Adriaan Basson en Pieter du Toit: ’n resensie
2018-03-22"Hierdie boek deur Basson en Du Toit is ’n uiters belangrike dokument. Dalk selfs uiteindelik ’n historiese dokument. Maar die werklike waarde van die boek is dat dit ’n sosiaal-politieke verskynsel verteenwoordig van ’n samelewing wat ’n weerstand opbou teen die tipe vergrype wat die demokratiese proses ondermyn."
Stormkind deur Riana Scheepers: ’n resensie
2018-03-22"Die taalgebruik is so beeldend dat mens as leser die gebeure sintuiglik beleef: jy hoor en voel die wind wat verwoed waai; jy hoor en sien die weerligblitse; jy sien vir Tarsis wat ronddwaal in die nag; en jy sien vir Raka in Ierland. Die leser word magies ingesleep in die wonderwêreld wat Scheepers skep."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Ys deur Rudie van Rensburg
2018-03-20LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Ys deur Rudie van Rensburg, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Vroue van Atlantis saamgestel deur Anastasia de Vries en Eldridge Jason: ’n lesersindruk
2018-03-20"Alhoewel elke vrou haar eie soort voorbeeld vir die gemeenskap is, het al twaalf van hulle die brandende begeerte om hoop terug in die gemeenskap van Atlantis te ploeg. ’n Gemeenskap waaraan hulle geheg is."
Hans steek die Rubicon oor deur Rudie van Rensburg
2018-03-19"Dis nie ’n boek vol lewenslesse en -waarhede nie. Dis inderdáád loslit humor op sy beste – lees dit in daardie gees. Genade, ons het nodig om oor lawwighede te kan lag."
FMR-resensie: Hans steek die Rubicon oor deur Rudie van Rensburg
2018-03-19"Hans steek die Rubicon oor deur Rudie van Rensburg is die komiese én lewensgetroue roman oor die bejaarde Hans van Kraaienburg."
Rian: 16 dinge wat ek nié moes sê nie deur Rian van Heerden: ’n lesersindruk
2018-03-19"Soos ek deur Rian: 16 dinge wat ek nié moes sê nie gelees het, het ek besef dat hy, weliswaar orator van formaat, ook maar net ’n gewone mens is wat soms worstel met homself, met ander en met die ou lewe."
