Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Kopiereg-werkswinkel in Pretoria: 24 Februarie 2018

PEN Afrikaans Kopiereg-wetsontwerp 2018-02-07

Onthou die datum: Saterdag 24 Februarie 2018! Dit is die dag waarop ’n belangrike kopiereg-werkswinkel in Pretoria gehou sal word vir outeurs, kunstenaars, musikante, filmvervaardigers en die bedrywe wat in hul werk belê.

Kewerkoningin deur MG Leonard: ’n resensie

Anke Theron Resensies 2018-02-07

"Beslis ’n lekker vakansieleesprojek vir beide seuns en dogters wat van buitengewone avonture hou."

Doodloopstraat deur Leon van Nierop: ’n resensie

Org Potgieter Resensies 2018-02-07

Org Potgieter resenseer Leon van Nierop se Doodloopstraat.

Drie vroue en ’n meisie deur Hans du Plessis

Irene Schoonwinkel Lesersindrukke 2018-02-07

"Du Plessis se roman is met ander woorde ’n hartseer en swaar uitbeelding van ’n harde en genadelose wêreld, maar terselfdertyd ’n pragtige uitbeelding van hoe arm mense mekaar in moeilike tye ondersteun."

A gap in the hedge by Johan Vlok Louw: book review

Janet van Eeden Resensies 2018-02-07

"The characters and the surroundings are drawn with the accuracy of a master painter, as the author’s descriptions evoke the hopelessness echoed in the area and in the lives of its inhabitants."

Sê my, is julle twee susters? deur Hester van der Walt

Deborah Steinmair Resensies 2018-02-06

"Soms is klein groot. Reusagtig. Soms tel jy ’n dun boekie met ’n interessante titel op, soos sê nou maar By Grand Central Station I sat down and wept – of Sê my, is julle twee susters?. En wat jou innerlike landskap verruim om plek te maak vir die weet van ’n handvol mense wat vreesloos geleef het."

Elton die verskriklike April verloor dit deur Carin Krahtz: ’n boekresensie

Anke Theron Resensies 2018-02-06

"Dit is beslis ʼn lekker boek en is vir die jonger leser verteerbaar sonder om oppervlakkig of prekerig te wees. Hopelik hoor ons in die toekoms meer oor Elton April."

Een nieuwe dageraad breekt aan: over verliefdheid, relaties en seks in Zuid-Afrika

Herman Meulemans NeerlandiNet 2018-02-06

"Niels Posthumus heeft een eerlijke bijdrage geleverd tot het debat over het liefdesverdriet van veel Zuid-Afrikanen. Maar het debat woedt niet alleen in Zuid-Afrika. Het woedt in alle hevigheid overal."

Gesant van die mispels en In die stille agterkamer deur Marlene van Niekerk: bekendstelling in Johannesburg

LitNet Boeke en skrywers 2018-02-02

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Gesant van die mispels en In die stille agterkamer op 1 Maart in Johannesburg. Marlene van Niekerk sal deur Gerrit Olivier aan die woord gestel word.

Juliana. Een vorstin in een mannenwereld deur Jolande Withuis: ’n lesersindruk

Marius Coetzee Lesersindrukke 2018-02-01

"Jolande Withuis verleen gravitas en konteks aan ’n inderdaad buitengewone vorstin in ’n manswêreld. Juliana was ’n pionier en passievolle humanis wat die rol van die Europese konstitusionele monarg aansienlik verander het."

Wenners van LAPA se Jeugromankompetisie 2017 aangewys

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2018-02-01

"Die wenners van LAPA se Jeugromankompetisie vir 2017 is pas bekend gemaak, en aanhangers van dié genre kan uitsien na drie uitsonderlike wenverhale wat later vanjaar die rakke gaan tref. Twee gesoute gunstelinge en ’n opwindende nuwe stem wat deur die ATKV-Skryfskool geslyp is, dit maak drie wenverhale wat jong lesers se asem gaan wegslaan."

Een interview met Dan Sleigh over Eilande

Tycho Maas, Dan Sleigh Skrywersonderhoude 2018-02-01

"Mense is eilande in die see van die geskiedenis. Daar is nie bloot een perspektief of een geskiedenis nie."

Gesant van die mispels en In die stille agterkamer deur Marlene van Niekerk: bekendstelling in Kaapstad

LitNet Boeke en skrywers 2018-02-01

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Marlene van Niekerk se Gesant van die mispels en In die stille agterkamer op 27 Februarie by The Book Lounge in Kaapstad.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Rose vir Roselle deur Rosita Oberholster

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-01-31

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Rose vir Roselle deur Rosita Oberholster, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Gesant van die mispels en In die stille agterkamer deur Marlene van Niekerk: bekendstelling in Paarl

LitNet Boeke en skrywers 2018-01-30

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Gesant van die mispels en In die stille agterkamer op 26 Februarie in Paarl, waar Gerrit Olivier met Marlene van Niekerk in gesprek sal wees.

Persvrystelling: kykNET-Rapport-boekpryse se prysgeld word verhoog

LitNet Boeke en skrywers 2018-01-29

"Ter erkenning van die prestasies van Afrikaanse skrywers, plaaslik sowel as internasionaal, is die prysgeld van die jaarlikse kykNET-Rapport-boekpryse met 40% verhoog tot altesaam R750 000."

Soen deur Jan Vermeulen: ’n resensie

Henriëtte Loubser Resensies 2018-01-25

"Soen spreek die soeke na ’n eie identiteit aan. Wie is ek? Waar pas ek in?"

Blou is nie ’n kleur nie deur Carin Krahtz: ’n resensie

Henriëtte Loubser Resensies 2018-01-25

"Blou is nie ’n kleur nie slaan jou asem weg. Dit pluk aan jou binnegoed. Dit betrap jou onverhoeds in ’n leeservaring wat jou soms duiselig sal laat."

Hartlam, kortverhale oor die liefde, saamgestel deur Gerda Taljaard en Deborah Steinmair

Madri Victor Resensies 2018-01-25

"Dit is ’n relevante bundel wat die leser ’n wye perspektief op die liefde bied: erotiek, obsessie, teistering, verlange, verwerping, kameraadskap, deernis, durf, hoop – Hartlam gee die leser ’n voyeuristiese blik op hierdie fasette en meer."

Closet: The remarkable wardrobe of Nataniël: ’n resensie

Frederick Botha Resensies 2018-01-24

"In plaas van ’n kas vol donker geheime en pynlike herinneringe is Nataniël se kas gevul met dramatiese en unieke uitrustings wat kenmerkend van hierdie ikoniese Suid-Afrikaanse persoonlikheid is."

Top