Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Goudmyn deur Wilbur Smith
2017-12-19LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Goudmyn deur Wilbur Smith, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Atlantis pass weer ’ie torch an
2017-12-19"Die ATKV-tak op Atlantis vereer elke jaar mense uit die gemeenskap as fakkeldraers. Dié fakkeldraers is bakens, elkeen dra hulle eie lig na die donkerste dele van die gemeenskap. Uit hierdie projek het ’n boek, Vroue van Atlantis, ontstaan."
NB-Uitgewers se voorstelle vir jou vakansieleeslys
2017-12-18LitNet het by NB-Uitgewers gehoor watter boeke wat vanjaar by hulle verskyn het, op jou vakansieleeslys moet wees. Daar is iets vir elke ouderdom en smaak, wat ook natuurlik wonderlike kersgeskenke sal maak.
Journal 1955–1962: Reflections on the French-Algerian War by Mouloud Feraoun
2017-12-18"This important and moving text is the last completed work by an Algerian Berber novelist and public intellectual who wrote in French, the language in which the original Éditions du Seuil edition appeared in 1962."
Shéri – Nes ek is deur Shéri Brynard en Colleen Naudé: ’n lesersindruk
2017-12-15"Dit vertel nie net die storie van die Brynard-familie nie, maar dien ook as platform vir bewusmaking van mense met Downsindroom en hulle uitdagings, is ’n godsdienstige getuienis, en dien ook as ’n verdere platform vir Brynard se werk as motiveringspreker."
Oor berge en dale deur Jackie Grobler: ’n resensie
2017-12-14"Hierdie boek hoort in die voertuig wanneer die gesin dié Kersfees die lang pad vat Stilbaai toe. Stop gerus by een van ons land se geskiedkundige plekke en waardeer die lang reis wat ons saam afgelê het."
Die boosaardige broers Botha deur Adeline Radloff: ’n boekresensie
2017-12-14"Hierdie teks is besonders en is ’n waardevolle bydrae tot die Afrikaanse kinderliteratuurkorps."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Bewustelik joune deur Elsa Winckler
2017-12-13LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Bewustelik joune deur Elsa Winckler, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
LAPA se boeke vir die Kerskous
2017-12-13Kersfees lê om die draai en LAPA Uitgewers het ’n klompie boeke wat dalk net die keuse vir geskenke sou kon vergemaklik.
Nou, hier deur Corné Coetzee: ’n resensie deur Heilna du Plooy
2017-12-12"Vir my ontwikkel hierdie eenvoudige vloeiende verse met goeie ritmiese gang, ’n merkwaardige diepgang op verskillende maniere."
1795 deur Dan Sleigh: ’n lesersindruk
2017-12-12"Ek hou van boeke wat my prikkel om ander boeke te lees, om na musiek te luister, om kunswerke te bekyk en plekke te besoek wat in die teks genoem word en wat my nuuskierig maak. 1795 is so ’n boek."
Paulus deur Adrio König: ’n lesersindruk
2017-12-12"Met hierdie boek oor Paulus het König ’n belangrike publikasie in Afrikaans die lig laat sien oor ’n onderwerp waarvan baie mense hopeloos te min weet, en hoewel ek nie met baie van sy idees saamstem nie, het ek dit weer eens verrykend gevind om te lees wat hy alles oor Paulus se twis met die vroeë kerk te sê het."
Krap uit die see deur Fourie Botha: ’n resensie
2017-12-11"Hy oorspeel nie sy hand met die simbole en intertekste nie en laat genoeg aan die verbeelding van die leser oor. Ten slotte is dit ’n bundel met die harde karapaks van ’n krap wat die intieme binneste beskerm en telkens weer hernuwe kan word."
Brand: ’n onderhoud met Peet Venter
2017-12-11"Die kernverhaallyn gaan oor die politieke riller waarin ons land haar bevind. Die pres en sy kliek besef hulle tyd om te roof raak min, maar hulle wil so lank as moontlik aan die mag klou."
Die onaantasbares deur Steve Hofmeyr: ’n lesersindruk
2017-12-08"Hofmeyr is ’n baie begaafde woordkunstenaar, soos ons reeds weet uit sy musiek. Sy taalgebruik is keurig. Dis gelaai met Bybelse metafore. Die verhaal vloei vinnig."
My Portuguese feast: an interview with Mimi Jardim
2017-12-06"This book is about a celebration of moods, travels, family, classes – therefore, a feast."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Terreur in Kaboel deur Hannelie Groenewald
2017-12-06LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Terreur in Kaboel deur Hannelie Groenewald, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Die vrou in die blou mantel deur Deon Meyer: ’n lesersindruk
2017-12-06"’n Klein 'meesterstuk'? Ek gaan 100% akkoord daarmee! Die korter formaat gaan ook moontlik die boek toeganklik maak vir potensiële 'nuwe' lesers van Meyer se werke."
Skepelinge: Aanloop tot ’n roman deur Karel Schoeman: ’n resensie
2017-12-06"Maar soos wat die geskiedenis ’n debat sonder einde is en geen skryfwerk dus eintlik ooit voltooid is nie, moet die leser ook hier self die roman verbeeld, die legkaart voltooi, die karakters verder uitbou, en ook onthou dat ons ’n noue band met die see het."
Spieëlbeeld: ’n onderhoud met Franz Marx
2017-12-06Franz Marx: "Om te skryf en te verwoord, dis eintlik die kern van my loopbaan en uiteindelik het ek nou my eerste boek in die hand."
