Die ATKV-Woordveertjies is vanjaar vir die 11de keer aangebied. Die prysfunksie is Vrydag 31 Augustus in Stellenbosch gehou. Izak de Vries en Naomi Bruwer deel hulle foto's.
ATKV-Kinderboektoekennings
Voorleeskategorie: Graad RR – 1
- Skrywer: Louise Smit (Human & Rousseau) – Bennie Boekwurm se tonnelhuisie
- Illustreerder: Johann Strauss (Human & Rousseau) – Bennie Boekwurm se tonnelhuisie

Louise Smit
Foto: Izak de Vries

Louise Smit
Foto: Naomi Bruwer
Selfleeskategorie: Graad 2 – 3
- Skrywer: Jaco Jacobs (LAPA Uitgewers) – Professor Fungus en die monsterformule
- Illustreerder: Johann Strauss (LAPA Uitgewers) – Professor Fungus en die monsterformule

Izak de Vries het die toekennings namens Jaco Jacobs en Johan Strauss in ontvangs geneem.
Foto: Naomi Bruwer
Selfleeskategorie: Graad 4 – 5
- Skrywer: Jaco Jacobs (LAPA Uitgewers) – Zackie Mostert en die super-stinkbom
- Illustreerder: Elsbeth Eksteen (LAPA Uitgewers) – La di da, Lulu

Izak de Vries en Sylvia de Wet van LAPA-Uitgewers het die prys in ontvangs geneem.
Foto: Naomi Bruwer
Selfleeskategorie: Graad 6 – 7
- Skrywer: Cecilia Steyn (Human & Rousseau) – #PresiesAnders: Eksperimente en eerste soene

Cecilia Steyn
Foto: Izak de Vries

Cecilia Steyn
Foto: Naomi Bruwer
Selfleeskategorie: Graad 8 – 10
- Skrywer: Marion Erskine (Human & Rousseau) – Vlerke vir almal

Marion Erskine
Foto: Izak de Vries

Marion Erskine
Foto: Naomi Bruwer
Woordwystoekenning vir woordeboeke en taalgidse
Verklarende Politieke Woordeboek/Explanatory Dictionary of Politics (2017)
Samestellers: Albert Venter, Susan Botha, Louis du Plessis en Mariëtta Alberts. Uitgegee deur Juta.

Albert Venter en Louis du Plessis
Foto: Izak de Vries
Toekenning vir Leesbevordering
Pets as Therapy: Lees-Ukufunda-READ-program

Marleanna le Roux
Foto: Izak de Vries
Prys vir Romanses
Alles is perfek – Dina Botha (Romanza)

Dina Botha
Foto: Izak de Vries
Prys vir Liefdesroman
Mentje, kind van Pas-Opkamp – Irma Joubert (LAPA Uitgewers)

Irma Joubert
Foto: Naomi Bruwer
Prys vir Spanningslektuur
Kamikaze – Rudie van Rensburg (Queillerie)

Rudie van Rensburg
Foto: Izak de Vries

Rudie van Rensburg
Foto: Naomi Bruwer
Prys vir Dramateks
DEURnis – Henque Heymans, Corné Joubert, Johann Smith, Shareen Swart & Braam van der Vyver

Johann Smith
Foto: Izak de Vries

Johann Smith
Foto: Naomi Bruwer
Prys vir Poësie
Uittogboek – Johan Myburg (Protea Boekhuis)

Johan Myburg
Foto: Izak de Vries

Johan Myburg
Foto: Naomi Bruwer
Prys vir Niefiksie
Spertyd – Elsa Joubert (Tafelberg)

Die toekenning is deur Elsa Joubert se kleinseun in ontvangs geneem.
Foto: Izak de Vries

Foto: Naomi Bruwer
ATKV-Prosaprys
Die wêreld van Charlie Oeng – Etienne van Heerden (Tafelberg)

Etienne van Heerden
Foto: Izak de Vries

Etienne van Heerden
Foto: Naomi Bruwer
Die ATKV het ook vanjaar besluit om vier baie besondere rolspelers in die Afrikaanse uitgewersbedryf te vereer vir hul uitsonderlike bydrae tot die Afrikaanse boekbedryf. Hulle is Marietjie Coetzee, Cecilia Britz, Alida Potgieter en Hettie Scholtz.

Marietjie Coetzee, Hettie Scholtz, Cecilia Britz en Alida Potgieter
Foto: Izak de Vries

Foto: Izak de Vries

