Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Press release: 2018 Wilbur Smith Adventure Writing Prize – the 2018 shortlist is here!

LitNet Books and writers 2018-05-16

Here is the six-strong shortlist for the 2018 Wilbur Smith Adventure Writing Prize, Best Published Novel.

Press release: Massmart launches Urban Bookshelf in Alexandra

LitNet Books and writers 2018-05-16

"The project, aimed at increasing access to books, is the second in a series of planned free miniature libraries across Johannesburg to promote reading and improve literacy."

Sterre en planete: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2018-05-16

"Dit is ’n uitdaging om die sterrekunde toeganklik te maak vir die leek, en die boek vul ’n belangrike gaping in daardie opsig."

Jong lesers: Grilgrypers – die vloek van Vreesbaai deur De Wet Hugo

Jana van Nieuwenhuyzen Jong lesers 2018-05-16

"En asof dít nie reeds genoeg is om 'n huiwerige leser aan die gang te kry nie, beloof hierdie onheilspellende boek as ’n welkome bonus ook nog 'n stewige dosis hoendervleis, koue rillings en kriewels!"

Chanette Paul oor Uit die bloute en reise deur haar skrywersloopbaan

Org Potgieter, Chanette Paul Skrywersonderhoude 2018-05-16

"Maar die maniere waarop mense liefkry, hoe liefde ontspring, al kwyn dit dikwels weer, is ook vir my ’n baie groot deel van die lewe se geheimenisse. Daarom hou ek as skrywer daarvan om spanning en liefde in dieselfde stoompot te gooi."

Vandag is ek ’n windlawaai – die storie agter die inskrywing voorin die bundel

Naomi Meyer, Celesté Fritze Onderhoude 2018-05-15

"Ek ken Philip sedert die vroeë jare tagtig toe ek as bewonderaar vir hom begin skryf het onder die skuilnaam Magdalena Aggenbag."

Ys deur Rudie van Rensburg: bekendstelling in Bloemfontein

LitNet Boeke en skrywers 2018-05-14

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Ys deur Rudie van Rensburg op 31 Mei in Bloemfontein. Charles Smith gaan met Rudie in gesprek wees.

Kortlyste vir 2018 Media24 Boeke-pryse bekend

LitNet Boeke en skrywers 2018-05-14

Media24 Boeke kondig met trots die kortlyste aan vir die Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2018. Dié pryse word in ses kategorieë toegeken en het ’n gesamentlike prysgeld van R210 000.

Ter wille van die vaders deur Marzanne Leroux-Van der Boon: ’n resensie

JB Roux Resensies 2018-05-14

"Is dit verkéérd om ’n boek te skryf wat eerstens daarop gerig is om inligting te gee, met intrige en karakterontwikkeling in die tweede plek?"

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Dors deur Marinda van Zyl

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-05-14

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Dors deur Marinda van Zyl, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Dors deur Marinda van Zyl: bekendstelling in Stellenbosch

LitNet Boeke en skrywers 2018-05-11

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Dors deur Marinda van Zyl op 26 Mei in Stellenbosch. Nicol Stassen gaan met Marinda in gesprek wees.

Keur 3 deur Helene de Kock: ’n skrywersonderhoud

Naomi Meyer, Helene de Kock Skrywersonderhoude 2018-05-10

"Lesers behoort dan te sien dat universele, basiese dinge nie werklik verander nie, maar dat sieninge wel mense se optredes kan swaai. Daarom het ek die verhale wat nou vir die derde maal verskyn, net so gelos."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Uit die bloute deur Chanette Paul

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-05-10

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Uit die bloute deur Chanette Paul, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Confessions oor kerkwees deur Jaco Strydom: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2018-05-10

"Vir vyf, party weke ses, dae per week, werk ek vir agt ure skouer aan skouer saam met Suid-Afrikaners van elke ras, net om die sewende dag vir ’n uur elkeen in ons eie kerkie te gaan sit. Ons kan saam werk, maar ons kan nie saam ’n godsdiens beoefen nie."

Jong lesers: Onderwêreld deur Fanie Viljoen

Renaldo van der Merwe Jong lesers 2018-05-10

"Ek beveel hierdie boek aan vir almal, jonk en oud, om te probeer agterkom wat met Eckardt Wilken gebeur het en watter geheime rondkinkel in albei karakters se lewens."

Leer lees en skryf vir graad 1, 2 en 3 deur Mart Meij: ’n resensie

Zesta Vorster Resensies 2018-05-09

"Die leeslesse en handskrif- en taaloefeninge in dié werkboeke sal leerdertjies se woordeskat verbeter, hulle help om met selfvertroue en begrip te lees, hulle help om die uitspraak van klanke korrek aan te leer, en hul handskrifvaardighede help ontwikkel."

Video en foto's: Bekendstelling van Ingrid Jonker – ’n biografie deur Petrovna Metelerkamp

Naomi Bruwer Skrywersonderhoude 2018-05-09

Petrovna Metelerkamp se omvattende biografie van Ingrid Jonker is by die Suidoosterfees bekendgestel. Suzette Kotzé-Myburgh het met haar oor die nuwe onthullings wat in die boek na vore kom, gesels. Kyk na die video van die gesprek.

If this be treason deur Helen Joseph: ’n resensie

Bettina Wyngaard Resensies 2018-05-08

"If this be treason, geskryf deur beskuldigde twee in die verhoor, Helen Joseph, slaag meesterlik daarin om ons daaraan te herinner dat daar vlees-en-bloed-mense agter die statistieke van hierdie marathonhofsaak was."

Navigate by Karin Schimke: a review

Tony Ullyatt Books and writers 2018-05-07

"[T]hroughout the volume, a wide range of subjects and diverse techniques are skilfully interwoven with a broad spectrum of emotions and finely tuned diction."

Uit die bloute deur Chanette Paul: bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2018-05-02

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Uit die bloute deur Chanette Paul op 16 Mei in Bellville. 

Top