Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Pioneers of the Dorsland deur PJ van der Merwe: ’n resensie

François Verster Resensies 2018-06-25

"Vir my persoonlik het die bewaring van elke stukkie van ons landgenote se stories besondere betekenis, want ek is bekommerd dat ons hulle gaan vergeet."

Wit issie ’n colour nie deur Nathan Trantraal: ’n resensie

Izak de Vries Resensies 2018-06-25

"Nathan Trantraal se Wit issie ’n colour nie, behoort verpligte leesstof te wees. Vir wie? Wel, alle politici, alle kerkgangers en almal wat in die onderwys belangstel. Gooi sommer mediese mense en regsmense ook hierby in. Waarom? Want, dit is bitter min dat armoede van binne beskryf word."

Polemieke – Bekgevegte in Afrikaans deur Gabriël J Botma: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2018-06-25

""Hierdie boek is ’n historiese studie van die grootste polemieke wat oor honderde jare in Afrikaans gevoer is, en dit fokus dus nie net op kontemporêre debatte nie."

Die stranding van die VOC-skip Schoonenberg: Struisbaai 1722 deur Jan Malan: ’n resensie

Wium van Zyl Resensies 2018-06-25

"Malan probeer in sy boek agter die kap van die byl kom van die mees romantiese van al die verdigsels wat oor die jare uit hierdie kontrei ontstaan het. Dit is die storie van die stranding van die VOC-skip die Schoonenberg in 1722 in uitstekende weersomstandighede in die baaitjie naby die huidige Northumberlandpunt."

Blinde sambok en Meerkat Maantuig: Die aanpassing van boek na fliek

Suzette Myburgh Resensies 2018-06-22

"Lank lewe skrywers en hul verbeelding, en lank lewe filmmakers wat ons sinne betower!"

Stroomop deur Adeline Radloff: boekbekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2018-06-22

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Stroomop op 18 Julie in Pretoria. Die akteurs Donnalee Roberts en Ivan Botha gaan met die skrywer, Adeline Radloff, in gesprek wees.

Die Afrikaners deur Hermann Giliomee: bekendstelling in Stellenbosch

LitNet Boeke en skrywers 2018-06-20

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Die Afrikaners deur Hermann Giliomee op 28 Junie in Stellenbosch. Albert Grundlingh sal met die skrywer gesels.

Keur 17 deur Ena Murray: ’n oorsig

Yolanda du Toit Boeke en skrywers 2018-06-20

"Haar meer as 130 titels is meestal snags geskryf, en vyftien uur per dag agter die tikmasjien was vir Ena niks vreemds nie. Sy het deeglike navorsing gedoen en meestal vir haar liefdesverhale bekendheid verwerf."

Hartklop Omnibus 4: ’n oorsig

Yolanda du Toit Boeke en skrywers 2018-06-20

Die romantiese verhale in Omnibus 4 speel al drie af teen ’n mediese agtergrond. Lees hier wat om van die bundel se stories te verwag.

Tot die dood ons skei deur Schalk Schoombie: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2018-06-20

"Daarteenoor lyk die bloedbad in Tot die dood ons skei na ’n onoorkombare berg, en miskien is dit nie meer genoeg om net met onsself nie, maar met die saak van die bevordering van vroueregte te identifiseer."

Ys deur Rudie van Rensburg: ’n resensie

Elzette Steenkamp Resensies 2018-06-20

"Wat van Ys ’n uitstekende speurverhaal maak, is egter Van Rensburg se vermoë om fyn verwikkelde verhaallyne, komplekse karakters en vlymskerp sosiale kommentaar te verweef in ’n roman wat bloot net lekker is om te lees."

The Summit Syndrome by Owen Dean: book launch

LitNet Books and writers 2018-06-20

You are invited to the launch of The Summit Syndrome on 23 June in Stellenbosch. The author, Owen Dean, will be in conversation with Cobus Jooste.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Sielskos deur Koos van der Merwe

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-06-20

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Sielskos: Stories oor verlange en hoop deur Koos van der Merwe, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Jong lesers: Swemlesse vir ’n meermin deur Marita van der Vyver

Elena Duvenage Jong lesers 2018-06-18

"Dit was ’n absoluut wonderlike boek en ek kon as gevolg van al die opwinding en spanning dit amper nie neersit nie. Daar was selfs vir my – en dalk ook vir Hanna – ’n klein verrassinkie in wat ek nie voorspel het nie."

Persvrystelling: Skryf in vir die 2018 kykNET-Rapport-resensiepryse

LitNet Boeke en skrywers 2018-06-18

"Met dié pryse word erkenning gegee aan Afrikaanse resensente wat boeke en die leesgenot van boekliefhebbers bevorder deur die wêreld van Afrikaanse boeke vir die breë Suid-Afrikaanse publiek toeganklik te maak." Die sluitingsdatum is 29 Junie 2018.

DF Malherbe (1881–1969)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2018-06-15

"Daar lê ’n waas van aantreklike weemoed oor verre herinneringe. Dit is asof die tydafstand daaraan ’n wyding verleen, wat buite bereik is van die nugterheid; asof die skynbaar kleinlik en nuttelose tog ligtende skakels word in die ketting van geordende momente; asof Voor en Na noodwendig so moet gewees het en nie anders nie." Lees oor DF Malherbe se lewe en werk.

Herman Charles Bosman Prize 2018: Winner and shortlist motivations

LitNet Books and writers 2018-06-15

Media24 Books Literary Prizes: The Herman Charles Bosman Prize for English fiction was awarded to Ken Barris for The Life of Worm & Other Misconceptions. Read the motivations for the winning novel as well as the other finalists.

Recht Malan Prize 2018: Winner and shortlist motivations

LitNet Books and writers 2018-06-15

Media24 Books Literary Prizes: The Recht Malan Prize for Nonfiction was awarded to Jacques Pauw for The President's Keepers. Read the motivations for the winning book as well as the other finalists.

WA Hofmeyr-prys 2018: Wenner- en kortlysmotiverings

LitNet Boeke en skrywers 2018-06-15

Media24 Boeke-pryse: Die WA Hofmeyr-prys vir Afrikaanse fiksie is vanjaar aan Eben Venter vir Groen soos die hemel daarbo toegeken. Lees hier die motiverings vir die wenboek en ander finaliste.

MER-prys vir jeugromans 2018: Wenner- en kortlysmotiverings

LitNet Boeke en skrywers 2018-06-15

Media24 Boeke-pryse: Die MER-prys vir jeugromans is vanjaar aan Carin Krahtz vir Blou is nie ’n kleur nie toegeken. Lees hier die motiverings vir die wenboek en ander finaliste.

Top