Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
Ma’s se persepsies van hoe afknouery gesinne beïnvloed
2012-08-13 "Hoe raak die afknouery van ’n kind ook die ander gesinslede?"Riglyne om die reg op gelykheid toe te pas
2012-08-13 "Ongelykheid wat in wette verorden en deur die staat afgedwing is, was die mees uitstaande kenmerk van alle Suid-Afrikaanse staatkundige bedelings wat die oorgangsgrondwet van 1994 vooraf gegaan het."Engele om ons
2012-08-13 "Ek het die vrou uit my gedagtes uitgeskakel, want ek kon nie die vreemde gevoel omtrent haar verstaan nie. Teen die volgende week het ek dit reggekry om heeltemal van haar te vergeet. Tot een stormagtige Vrydagoggend."Studieberading: Oefentekkies vir jou brein!
2012-08-09 "Hoe meer inligting daar aan die brein verskaf word, en hoe meer take aangepak word deur hierdie modaliteite (met ’n ontspanne ingesteldheid), hoe meer gebruik die brein sy eie intelligensie om te groei."Help ons skool, asseblief!
2012-08-06 "Ons is in die proses om ons skoolbiblioteek van die grond af toe te rus. Ons leesvlakke van veral Graad 8- en 9-leerders is kommerwekkend. Ons benodig dringend hulp met boeke en befondsing ..."LitNet Akademies-resensie-essay: Wat's nuus? – lewensverhaal van ’n ikoon
2012-08-03 "Die moontlike konstruksies van die Afrikaner wat aan bod kom in Wat’s nuus? is egter op ’n subtieler vlak teenwoordig as wat die geval is met ander onlangse biografieë deur prominente Afrikaners wat baie openliker ’n bemoeienis toon met Suid-Afrikaanse en Afrikanerpolitiek, sowel as die gepaardgaande identiteitskwessies."Kennisgewing: SBA en ATKV se Onderwysspitsberaad
2012-08-03 "Onderwys in Suid-Afrika is tydens die pas afgelope spitsberaad van die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) in Bellville-Suid, aangebied in samewerking met die ATKV, vergelyk met ’n terminaal siek pasiënt in die hoësorgeenheid van ’n hospitaal, gekoppel aan ’n asemhalingsapparaat wat dit nog net kunsmatig aan die lewe hou."Die nuwe ondernemingsreddingspraktisyn: Geneesheer of begrafnisondernemer? ’n Ondersoek na die kwalifikasies van die reddingspraktisyn.
2012-08-02 "In die huidige ekonomiese klimaat, waar al hoe meer maatskappye onder finansiële druk verkeer, is ’n effektiewe besigheidsreddingstelsel van onskatbare waarde."Hoop vir jou kunssinnige kind – visuele wiskunde
2012-08-02 Daar is leerders wat eerder hou van ’n verfkwas as ’n wiskunde-sakrekenaar. Hoe gemaak as hulle die vak wiskunde moet deurkom? Naomi Meyer hoor by Henna Schwartz en Charmaine van der Merwe van ’n ander benadering tot wiskunde.Wen wiskundeboeke van Pearson: wenner aangekondig
2012-08-02 Die wenner van Pearson se wiskundeboeke word aangekondig.Suid-Afrikaanse onderwys in krisis
2012-08-02 Lees Danie van Wyk se bydrae tot die Onderwysspitsberaad wat op 28 Julie 2012 te Athlone Skool vir Blindes plaasgevind het. Hierdie spitsberaad is aangebied deur die SBA en die ATKV.Dertien wapens teen onsinverkopers
2012-08-02 "Ons bring twaalf jaar van ons kort lewe op die skoolbanke deur, sterk onder die invloed van onderwysers wat ons verstand kan vorm, stuur en manipuleer om feitlik enigiets te glo."Gewone lesers aan die Kaap, c. 1680 tot 1850
2012-08-01"Die leeskulture van die slawe, vryswartes en arbeiders in die vroeë Kaap vertel ons nie net waarvan hierdie mense gehou het nie, maar ook wie hulle was en hoe hulle die wêreld verstaan het."
Elzette Steenkamp gesels met Phil-Marié Roberts oor die Rapport Onderwysfonds
2012-07-31 Elzette Steenkamp gesels met Phil-Marié Roberts, die bemarkingsbestuurder van die Rapport Onderwysfonds.Wiskunde-vraestelle: Graad 12, November 2011
2012-07-31 Tyd vir Wiskunde-hersiening? Kry ál Einstein se kennis met die Afrikaanstalige vraestelle en memorandums van 2011 se November-eksamens.Grepe uit die uitgeegeskiedenis van Breyten Breytenbach
2012-07-27 "Wat Breytenbach se uitgeegeskiedenis betref, kan daar óók drie periodes onderskei word, maar hierdie eras word gekonstitueer deur die produksie- en produsentprofiel van sy oeuvre. Hierdie periodes is gekoppel aan die rol wat die uitgewery-institusie in die oeuvre- en reputasie-ontwikkeling van die skrywer speel."Kaaps in fokus! Verslag oor die simposium aan UWK, 19–20 Julie 2012
2012-07-26"Dit is gepas dat die tweedaagse simposium oor Kaapse Afrikaans, of Kaaps, soos dit vry algemeen bekend is, aan die Universiteit van Wes-Kaapland gehou is, in die hartjie van die woongebied van die meeste van hierdie taalvariëteit se sprekers."
