Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
Fokusberoep: Motorjoernalis
2012-10-16 Wens jy jy kon soos Jeremy Clarkson betaal word om in vinnige motors rond te ry? Gerhard Horn gee raad oor hoe om ’n motorjoernalis te word.Konstruering van die akademiese habitus: ’n analitiese outo-etnografie van 25 jaar in die akademiese wêreld
2012-10-16 "In hierdie artikel maak ek gebruik van analitiese outo-etnografie om ondersoek in te stel na die vraag: Hoe word akademiese habitus in die universiteit as veld ontwikkel en volgehou deur die loop van ’n lang akademiese loopbaan?"Meester 4: Wat is die telling nou, Jacobus?
2012-10-15 Die deelnemer aan die tenniswedstryd presteer ook nie juis in wiskunde nie.Die woordrivier: ’n Model ter bevordering van gemeenskapseie woordkuns
2012-10-11 "Daar is ’n gebrek aan stemme, stories en skrywers in Suid-Afrika wat verteenwoordigend is van verskillende tale, kulture en gemeenskappe. Gemeenskapseie woordkuns is woordkuns, hetsy fiktief of nie, wat uniek is aan spesifieke gemeenskappe."WF 2012: Die Skadu
2012-10-11 "Dit is die jaar 2173, 25 jaar na die Derde Wêreldoorlog, en die aarde staar ’n apokalips in die gesig. Die wêreld is permanent met ’n digte laag rook mis bedek as gevolg van die nimmereindigende inisiatiewe om die Ryk uit te brei."My onderwyser, my held!
2012-10-11Op 12 Oktober word Wêreldonderwysersdag gevier. ’n Paar bestuurslede van die ATKV en skrywers wie se boeke by LAPA verskyn het, deel hul herinneringe aan onderwysers wat ’n impak op hul lewens gehad het.
