Meester 8: Slang in die gras

Danie Cronjé 2012-11-12 Meester moet vinnig spore maak.

National Senior Certificate: Grade 12, English Home Language, previous exam papers

2012-11-12 Even if you were born English, it can be a tough language to master. It has widely irregular spelling and pronunciation. But it is easy to get high marks for your Grade 12 English Home Language examination with these past exam papers.

Die einde van die man?

George Claassen 2012-11-07 "Toe Simone de Beauvoir in 1949 haar grensverskuiwende blik op die 20ste-eeuse vrou met The Second Sex werp, het sy beweer: '’n Man sal nooit ’n boek oor die besondere toestand van die mansmens skryf nie' – ’n siening wat sedertdien herhaaldelik verkeerd bewys is."

YouTube-onderhoud: Awie Greeff

2012-11-07 Awie Greeff gesels oor sy en Estelle Roodt se LitNet Akademies-artikel "Ma's se persepsies van hoe afknouery gesinne beïnvloed". Hy fokus veral op die funksionering van gesinne, die voorkoms van afknouery en die effek van boelie-gedrag op gesinne.

Die Afrikaanse literêre sisteem: ’n Eksperimentele benadering met behulp van Sosiale-netwerk-analise (SNA)

Burgert A Senekal 2012-11-06 "SNA fokus op rolle en posisies, hoe ’n netwerk gestruktureer is, hoe invloed en mag versprei en hoe hulpbronne benut word."

Notas oor "zef"

Etienne Viviers 2012-11-02

"Die onlangse bohaai oor Die Antwoord se “Fatty Boom Boom”-musiekvideo het sekere gedagtes rondom die estetika van zef by my aangewakker."

YouTube-onderhoud: Carine Janse van Rensburg

2012-10-31 Carine Janse van Rensburg gesels oor haar akademiese agtergrond, loopbaan en die mistieke in die digkuns van Sheila Cussons. Sy kom tot die gevolgtrekking dat die mistieke ’n integrale deel van Sheila Cussons se oeuvre uitmaak.

Studeer honneurs in Afrikaans en Nederlands aan NMMU

2012-10-30 Oorweeg die honneurskursus in Afrikaans en Nederlands aan die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit in Port Elizabeth.

Die WOW Spelfees: Speel-speel spel skoliere van regoor SA

2012-10-30 "Die US Woordfees se Woorde Open Wêrelde (WOW) Projek het sy eerste nasionale spelfees verlede naweek op Stellenbosch aangebied. Skoliere van vyf provinsies het op 20 Oktober gespel dat die spoeg spat."

HS Durbanville se tienertoneel saam met 'n professionele produksie op die verhoog

Jan Burger, Naomi Meyer 2012-10-30 Tydens die naweek van 7 tot 9 November gebeur baanbrekerswerk by die Hoërskool Durbanville: tienertoneel en professionele teater word sáám voorgesit. Naomi Meyer het met Jan Burger, kultuurhoof by HS Durbanville, gesels oor die produksies wat die leerders opvoer. Albert Maritz het foto’s voorsien van Die Van Aardes van Grootoor, wat ná die tienertoneel te sien is.

SBA skenk Afrikaanse verklarende woordeboeke

2012-10-30 Mnr Danie van Wyk, HUB: SBA, het op 24 Oktober 2012 by 'n isiXhosa-sprekende laerskool in Oudtshoorn, Bongolethu Public Primary School, besoek afgelê. Hy het namens die SBA Afrikaanse verklarende woordeboeke aan die skool oorhandig.

ATKV help om skoolbiblioteek toe te rus

2012-10-30 "Die ATKV het mnr SJ Adonis se brief op LitNet raakgelees waarin hy boeke vir Swellendam Sekondêre Skool aangevra het ..."

Meester 6: Amper te goed om waar te wees!

Danie Cronjé 2012-10-30 Soms moet mens maar hierdie leerder se woorde met 'n knippie sout vat.

Die finansiële krisis in provinsies en munisipaliteite: Verg dit grondwetlike of politieke oplossings?

D.J. Brand 2012-10-26 "Die finansiële volhoubaarheid van baie munisipaliteite is onder geweldige druk en gebrekkige dienslewering deur munisipaliteite en sommige provinsies plaas ’n demper op volhoubare ontwikkeling en ekonomiese groei in Suid-Afrika."

Meester 5: Wat Google ons leer

Danie Cronjé 2012-10-25 Meester se klas leer hoe opvoedkundig soekenjins kan wees.

Dae in die lewens van vrywillige werkers: Belewenisse van studente-vrywilligers

Elsje Cronjé 2012-10-24 "Die bewustheid dat vrywilligers nie net mense help en hul gemeenskappe dien nie, maar dat die werk wat hulle doen ook gevolge vir hulle self het, het my genoop om kwalitatiewe navorsing hieroor te doen en uit te vind wat ons studente beleef."

Fokusberoep: Radiojoernalis

Dane Beisheim 2012-10-24 Wil jy elke dag met die hele nasie praat? Dane Beisheim gee raad oor hoe om ’n radiojoernalis te word.

Die risikoprofiel van Pb en Cr in stedelike padstof

Sanja Potgieter-Vermaak, Herman Potgieter, René van Grieken LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) 2012-10-24

"Omgewingsdeeltjies beïnvloed die mens en die omgewing op verskeie maniere en die omvang daarvan hang van ’n aantal faktore af. Hierdie deeltjies hou ’n risiko in vir mens en dier, omdat dit opgeneem word deur inaseming (hetsy deur die mond of neus) en dus biobeskikbaar kan raak."

WF 2012 is nou gesluit en die keuringsproses skop af!

2012-10-24 Die laaste WF-inskrywings is gelaai. Wat gebeur nou? Lees hier.

Departement Afrikaans: Lektorpos beskikbaar aan die Universiteit van Fort Hare, Oos-Londen-kampus

2012-10-23 Die Departement van Afrikaans aan die Universiteit van Fort Hare benodig die dienste van ’n Lektor in Afrikaans op die Oos-Londen-kampus.
Top