Die voorkoms, frekwensie en aard van seksuele misbruik deur jong vroulike seksoortreders in ’n inwoonsorgsentrum

Mariëtte Joubert, Marisa Pietersen, Carel van Wyk 2012-11-21 "Die doel van hierdie navorsingstudie behels ’n verkennend-beskrywende ondersoek na die voorkoms, frekwensie en aard van seksuele misbruik onder meisies in ’n inwoonsorgsentrum."

LitNet Akademies-resensie-essay: Onse vaders deur Karin Brynard: ’n nuwe aangesig vir betrokke literatuur

Kerneels Breytenbach 2012-11-21 "Brynard het die luukse om in ’n polities gemarginaliseerde taal veel meer aandag aan karakterisering te gee. Sy is daarom nie, soos Nicol, aangewese op papkamerade nie, en die tekstuur van haar skryfwerk dring daarom sterker deur tot die kern van die daaglikse lewe waar ou rassisme en nuwe naasteliefde skouers skuur."

Verbruikerstudies-vraestel: November 2011

2012-11-21 Die einde van die Matriek-eindeksamen is in sig. Moet jy nog Verbruikerstudies skryf? Hier is 'n vinnige skakel na die 2011 vraestel.

Die resepsie van Romeinse reg in die Suid-Afrikaanse regstelsel: stare decisis en curia ius novit

Philip Thomas 2012-11-21  "Die doel van hierdie artikel is om die uitwerking van die stare decisis-leerstuk (Engelse reg) en die curia ius novit-reël (Europese siviele reg) op die Suid-Afrikaanse regsontwikkeling vas te stel."

WF 2012: Top-tien-finaliste aangewys!

2012-11-21

Hier is die top-tien-finaliste vir LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksie-skryfkompetisie. Koos Kombuis en Fanie Viljoen lewer kommentaar.

Natuurwetenskappe-gesprek: genetika en die omgewing

Zané Lombard, Liza Bornman, Gerrit Koorsen Academic research 2012-11-20

Zané Lombard gesels met Vanessa O'Neill, Gerrit Koorsen en Liza Bornman oor hulle LitNet Akademies-artikel "Epigenetika: die skakel tussen genetika en omgewing"

Toerisme vraestelle: November 2011

2012-11-16 Skryf jy volgende week Toerisme? Hier is verlede jaar se November eksamenvraestel vir 2011.

LitNet Akademies-gespreksruimte: Lestie Hughes gesels met Martina Viljoen

Lestie Hughes, Martina Viljoen 2012-11-15 Lestie Hughes gesels met Martina Viljoen oor haar LitNet Akademies-artikel “‘Tussen stasies’: ’n Aanwending van die stylfiguur van die trein in die Afrikaanse musiekvideo”

Die SA Akademie en VAW: Wiskunde-Aksie ’n sukses

2012-11-15 ’n Wiskunde-Aksie vir graad 6 en graad 7 is deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, in samewerking met die Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (VAW), georganiseer.

Geskiedenis-vraestelle: November 2011

2012-11-14 Week vier van die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen is amper op sy rug. Hier is skakels na die Geskiedenis-vraestelle en antwoordstelle ter voorbereiding vir Vrydag, 16 November se eksamen.

Geografie vraestelle: November 2011

2012-11-14 Hier is skakels na die Geografie-vraestelle en antwoordstelle van 2011 se November-eksamens.

Besigheidstudies-vraestelle: November 2011

2012-11-14 Hier is skakels na die Besigheidstudies-vraestelle en antwoordstelle van 2011 se November-eksamens:

Om die Rubicon vir US as inklusiewe Afrikaansmedium-universiteit oor te steek

Koos du Toit 2012-11-14 Dit wil voorkom asof die groei en toekoms van US intiem gekoppel word aan die aantal niewit studente. Wat is met die oog op die toekoms van US die belangrikste, die kwessie van sy taalmedium van onderrig en navorsing, of die ras/kleur van sy studente?

Interdissiplinêre konferensie oor bruin identiteit by die Beyers Naudé Sentrum

2012-11-14 'n Interdissiplinêre konferensie oor bruin identiteit word aangebied deur die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie, Stellenbosch. Die konferensie vind plaas op 30 November en 1 Desember 2012 en is oop vir die publiek. Die registrasiegeld is R100 (R30 vir studente).

LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe): Bekendstelling

2012-11-14 LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) is oop vir voorleggings.

Die Van Ewijck-Stigting Prestasieprys oop vir aansoeke

2012-11-14 'n Prestasieprys van R50 000 is vanjaar weer beskikbaar vir ‘n projek wat die kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland bevorder.

’n Perkroniese herbeskouing van Rembrandt van Rijn: Selfaanbieding binne ’n gebroke-kosmos-raamwerk

Jeanne Joubert 2012-11-14 "Die geskilderde selfportret is nie net die vaslegging van ’n spieëlbeeld nie, maar ’n kunsgenre wat aansluit by ’n stelsel van redelik konstante topoi,konvensies en patrone wat die subjektiwiteit van die kunstenaar op die voorgrond kan stel."

Faktore en beleidsoorwegings by die bepaling van ? kontraksparty se regsplig teenoor ? derde party: ? kritiese bespreking van Viv’s Tippers (Pty) Ltd v Pha Phama Staff Services (Pty) Ltd t/a Pha Phama

Bernard Wessels 2012-11-14 "Alhoewel die bepalings van ’n kontrak ’n bepalende faktor by die onregmatigheidsvraagstuk is, volg dit nie dat sodanige kontrak ook bindend is ten opsigte van niekontrakterende derde partye nie. In die laaste paragraaf word gekyk na die benaderings wat in ander jurisdiksies oor hierdie netelige kwessie gevolg word."

Die revolusie in die kombuis: Kinders wat kook

Martjie Malan, Naomi Meyer 2012-11-13 "Dit is so deel van ons lewe, dit is iets wat ons elke dag moet doen, kosmaak en eet. Kinders word nou net meer deel van die kombuisaktiwiteite. Ek noem dit die kosmaakrevolusie vir die gesin." Martjie Malan gesels oor 'n kookskool vir kinders en 'n kookboek vir kinders (deur 'n kind).

Fokusberoep: Akteur en regisseur

Albert Maritz, Naomi Meyer 2012-11-13 Wil jy toneel speel? Albert Maritz gesels oor wat dit beteken om ’n akteur of regisseur te wees.
Top