Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
LitNet Akademies: Jannie Pretorius reageer op Suzanne Bester en Dorothea Steenkamp se kommentaar oor sy waarderende artikel oor Emme-Lancia Faro
2012-09-25 Jannie Pretorius reageer op Suzanne Bester en Dorothea Steenkamp se kommentaar op sy LitNet Akademies-artikel "’n Positiewe profiel van ’n buitengewone hoofmeisie as rolmodel: Emme-Lancia Veronique Faro van die Sekondêre Meisieskool Oranje".WF 2012: Die Beskermer
2012-09-25 "Die Beskermer trek sy swaard uit sy skede en staan gereed. So vinnig soos ’n kat wat ’n muis vang, is die Beskermer by die eerste voertuig en hy druk sy swaard dwarsdeur."Dissipline in die klaskamer – Deel 2: Dissiplinêre maatreëls en opvoeders se bevoegdhede en verantwoordelikhede ten opsigte daarvan
2012-09-20 "Die regte van leerders word sedert die totstandkoming van die demokrasie in Suid-Afrika dikwels oorbeklemtoon. Dit lei daartoe dat baie leerders oorbewus is van hulle regte, maar min verantwoordelikheid openbaar om hulle verpligtinge na te kom."“Die politiek van die estetiese in ’n postkoloniale konteks: menswaardigheid en vryheid van uitdrukking in die debat rondom Brett Murray se skildery The Spear” en etiese feministiese kritiek
2012-09-20 Yvonne Jooste lewer kommentaar op Jaco Barnard-Naudé en Pierre de Vos se LitNet Akademies-artikel "Die politiek van die estetiese in ’n postkoloniale konteks: menswaardigheid en vryheid van uitdrukking in die debat rondom Brett Murray se skildery The Spear".The Spear en die gevare van postmoderne ivoortorings
2012-09-20 Loammi Wolf reageer op die LitNet Akademies-artikel "Die politiek van die estetiese in ’n postkoloniale konteks: menswaardigheid en vryheid van uitdrukking in die debat rondom Brett Murray se skildery The Spear" deur Jaco Barnard-Naudé en Pierre de Vos.Jurisdiksiegrondslae vir die vervolging van internasionale misdade met verwysing na Suid-Afrika se verpligtinge as lidstaat van die internasionale strafhof
2012-09-19 "Ten einde Suid-Afrika se verpligtinge as lidstaat van die hof te verstaan, ontleed hierdie artikel eerstens die konsep universele jurisdiksie, waarna dit die aanvullingsbeginsel van jurisdiksie in oënskou neem."WF 2012: Nat graf
2012-09-19 "Die watervlakke het al klaar begin styg en dit sit al by Tafelberg se voetenent; die Kasteel lê onder die see, vergete. Ons erfenis sal tien teen een heeltemal verdwyn onder die oseane, nes Atlantis, vergete; die blou planeet sal heeltemal blou word."Niefiksie-boeke: raad gevra
2012-09-19 Wie kan help met voorstelle? Hier is ’n onderwyseres wat op soek is na niefiksie vir graad 12-leerders (en studente).Kiek-en-fliek: SA Akademiepryse 2012
2012-09-18 Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se suidelike prysuitdeling het Woensdag 12 September op Stellenbosch plaasgevind.Joernaaluitgawe: Jaargang 9(2) – Augustus 2012
2012-09-18 Die volledige joernaaluitgawe van LitNet Akademies Jaargang 9(2) is nou in PDF-formaat beskikbaar.WF 2012: Die Vrou
2012-09-18 "Die idee het na my toe gekom in ’n droom: om vir myself ’n vrou te bou wat net soos die Vrou sou lyk, en wat ek sou kon programmeer om my lief te hê."Die betekenis van ’n ontneming weens ’n rasdiskriminerende wet of praktyk vir doeleindes van die Wet op Herstel van Grondregte 22 van 1994 – ’n oorsig van ontwikkelings in regspraak
2012-09-14"Behalwe die formele of drempelvereistes vir die instel van ’n suksesvolle grondeis, moet daar ook aan die regsvereistes voldoen word. Laasgenoemde behels dat ’n persoon geregtig op herstel van ’n reg in grond is indien hy of sy ’n persoon (of gemeenskap) is wat na 19 Junie 1913 van ’n reg in grond ontneem is 'as gevolg van wette of praktyke van die verlede wat op grond van ras gediskrimineer het'."
