Die Van Ewijck-Stigting Prestasieprys oop vir aansoeke

  • 0

'n Prestasieprys van R50 000 is vanjaar weer beskikbaar vir ‘n projek wat die kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland bevorder. Die prys word uitgeloof deur die Van Ewijck-Stigting en sluit alle vertakkinge van die kunste en wetenskap in. Die stigting is al sedert 1980 op hierdie terrein bedrywig. Navraag kan gedoen word by die sekretaris by nieuwoudt0@absamail.co.za of posbus 1658, Kaapstad 800.

Die sluitingsdatum is 25 November.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top