|
Litnet Akademies: Desember 2012
Jaargang 9(3)
Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai (7.29 MB)
Afdeling: Natuurwetenskappe
|
|
|
Die risikoprofiel van Pb en Cr in stedelike padstof
Sanja Potgieter-Vermaak (Manchester Metropolitan Universiteit), René van Grieken (Universiteit Antwerpen) en Herman Potgieter (Universiteit van die Witwatersrand)
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai.
|
1
|
|
Asikliese karbeenkomplekse maak eerste opslae in goudstormloop
H.G. Raubenheimer, Departement Chemie en Polimeerwetenskap, Universiteit Stellenbosch
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai.
|
23
|
|
Afdeling: Regte
|
|
|
’n Oorsig van die aard, ontwikkeling en invloed van statutêre moratoria in Suid-Afrika gedurende die eerste helfte van die 20ste eeu
J.J. Henning, Fakulteit Regsgeleerdheid, Universiteit van die Vrystaat
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai.
|
58
|
|
Die betekenis van ’n ontneming weens ’n rasdiskriminerende wet of praktyk vir doeleindes van die Wet op Herstel van Grondregte 22 van 1994 – ’n oorsig van ontwikkelings in regspraak
Juanita Pienaar, Universiteit van Stellenbosch
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai.
|
107
|
|
Jurisdiksiegrondslae vir die vervolging van internasionale misdade met verwysing na Suid-Afrika se verpligtinge as lidstaat van die internasionale strafhof
Neels Swanepoel, Departement Proses- en Bewysreg, Universiteit van die Vrystaat
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai.
|
141
|
|
Aantekeninge: Huwelik binne gemeenskap van goed: Die effek van ’n egskeidingsbevel op ’n bateverdelingsooreenkoms
Neil van Schalkwyk, Departement Privaatreg, Universiteit van Pretoria
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai.
|
167
|
|
Die finansiële krisis in provinsies en munisipaliteite: Verg dit grondwetlike of politieke oplossings?
D.J. Brand, onafhanklike regsadviseur en konsultant
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai.
|
181
|
|
Faktore en beleidsoorwegings by die bepaling van ’n kontraksparty se regsplig teenoor ’n derde party: ’n kritiese bespreking van Viv’s Tippers (Pty) Ltd v Pha Phama Staff Services (Pty) Ltd t/a Pha Phama Security 2010 4 SA 455 (HHA)
Bernard Wessels, Departement Privaatreg, Universiteit Stellenbosch
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai.
|
204
|
|
Die resepsie van Romeinse reg in die Suid-Afrikaanse regstelsel: stare decisis en curia ius novit
Philip Thomas, emeritus professor en navorsingsgenoot, Universiteit van Pretoria
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai.
|
237
|
|
Artikel 129(1)(a) van die Nasionale Kredietwet 34 van 2005: verwarrende verwarring oor voldoening
Corlia van Heerden, Departement Handelsreg, Universiteit van Pretoria en Hermie Coetzee, Departement Handelsreg, Universiteit van Pretoria
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai.
|
254
|
|
Eiendomsverlies deur verkrygende verjaring: Onteiening sonder vergoeding – of nie?
AJ van der Walt, Departement Publiekreg, Universiteit Stellenbosch en EJ Marais, Departement Publiekreg, Universiteit Stellenbosch
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai.
|
298
|
|
Afdeling: Geestewetenskappe |
|
|
Akoestiese analise van die vokale van ’n groep bejaarde Afrikaanse vroue
Daan Wissing, Senior Navorser, Sentrum vir Tekstegnologie, Noordwes-Universiteit
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai.
|
322
|
|
Dissipline in die klaskamer – Deel 1: Die bepalings van die Grondwet en Skolewet ten opsigte van dissiplinêre maatreëls in die klaskamer
Katie Müller
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai.
|
361
|
|
Dissipline in die klaskamer – Deel 2: Dissiplinêre maatreëls en opvoeders se bevoegdhede en verantwoordelikhede ten opsigte daarvan
Katie Müller
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai.
|
396
|
|
Die skrywer en nuwe publikasiekontekste: Interaktiwiteit en wisselwerking in aanlyngemeenskappe – Fanie Viljoen se Pynstiller as gevallestudie
Franci Greyling, Skool vir Tale, Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus)
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai.
|
442
|
|
“Tussen stasies”: ’n Aanwending van die stylfiguur van die trein in die Afrikaanse musiekvideo
Martina Viljoen, Odeion Skool vir Musiek, Universiteit van die Vrystaat
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai.
|
487
|
|
Die woordrivier: ’n Model ter bevordering van gemeenskapseie woordkuns
Anneretha Combrink, Navorsingsgenoot, Vakgroep Skryfkuns, Noordwes-universiteit
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai.
|
514
|
|
Konstruering van die akademiese habitus: ’n analitiese outo-etnografie van 25 jaar in die akademiese wêreld
E.M. Lemmer, Kollege vir Opvoedkunde, Universiteit van Suid-Afrika
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai.
|
548
|
|
Dae in die lewens van vrywillige werkers: Belewenisse van studente-vrywilligers
Elsje Cronjé, Departement Sielkunde, Unisa
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai.
|
580
|
|
Die Afrikaanse literêre sisteem: ’n Eksperimentele benadering met behulp van Sosiale-netwerk-analise (SNA)
Burgert Senekal, Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans, Universiteit van die Vrystaat
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai.
|
614
|
|
’n Perkroniese herbeskouing van Rembrandt van Rijn: Selfaanbieding binne ’n gebroke-kosmos-raamwerk
Jeanne Joubert, Navorsingsgenoot, Departement Kunsgeskiedenis en Visuele Kultuurstudie, Universiteit van die Vrystaat
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai.
|
639
|
|
Die voorkoms, frekwensie en aard van seksuele misbruik deur jong vroulike seksoortreders in ’n inwoonsorgsentrum
Mariëtte Joubert, NICRO en privaatpraktyk in forensiese maatskaplike werk; Marisa Pietersen, kinderterapeut by FAMSA en bedryfsmaatskaplikewerker by Aspen Pharmacare; Carel van Wyk, Departement Maatskaplike Werk, Universiteit van die Vrystaat
Klik hier om die arikel in PDF-formaat af te laai.
|
676
|
|
Die Chinese virtuoos-pianis Lang Lang en sy model Vladimir Horowitz, die “Laaste Romantikus”
Cara Kleynhans, Departement Musiek, Universiteit van Pretoria
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai.
|
699
|
|
David Beresford Pratt: die mens agter die sluipmoordpoging
Loammi Wolf, Democracy for Peace, Duitsland
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai.
|
743
|
|
Gemeenskap vandag. Ontologie, abstraksie en plek
Danie Goosen, Departement Godsdienswetenskap en Arabies, Unisa
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai. |
805 |
|
Die omskakeling van werklikewêreld-take na pedagogiese take ten einde ’n taakgebaseerde sillabus te ontwerp ontwerp
Elbie Adendorff, Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit Stellenbosch
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai.
|
834
|
|
“Net domastrant vir spite”: Grepe uit die lewensgeskiedenis van S.V. Petersen
Steward van Wyk, Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit van Wes-Kaapland
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai. |
870 |
|
Plek en ingeplaaste skryf. ’n Teoretiese ondersoek na ingeplaaste skryf as ekopoëtiese skryfpraktyk
Susan Smith, Departement Afrikaans, Universiteit van Fort Hare
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai. |
887
|
|
Afdeling: Godsdienswetenskappe
|
|
Om die Skrif tot stilte te bring: Gewaarwordinge oor Afrikaanse Bybelse spiritualiteit
Christo Lombaard, Christelike Spiritualiteit, Unisa
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai.
|
929
|