ATKV-SA Akademieprys vir ’n wetenskaplike artikel in Afrikaans aan prof. Gerrit Olivier

2012-08-31 Die wenners van die ATKV-SA Akademieprys vir ’n wetenskaplike artikel in Afrikaans word bekendgestel.

Taferele, tableaux vivants, tablo’s en die vroeë Afrikaanse drama (1850–1950)

Marisa Keuris 2012-08-30 "Die feit dat die tafereel so ’n lang geskiedenis het en vanaf die vroegste vorme van drama en teater ’n rol gespeel het – veral binne die sogenaamde prosessieteater – het my genoop om kortliks ook vanuit ’n wyer (en meer historiese) perspektief na hierdie konvensie te kyk."

Is ons die kinders van komete?

George Claassen 2012-08-30 "Een van die sterkste teorieë wat oor ’n wye front aanvaar word, is dat stof- en ysdeeltjies van komete en chemiese elemente in meteoriete in die eerste miljard jaar van die aarde se bestaan, toe die planeet deur buiteruimtelike voorwerpe gebombardeer is, die oerbestanddele vir lewe geskep het."

Spitsberaad oor onderwys: ’n verslag

2012-08-29 "Daar is ’n sosiaal-politieke tydbom aan die ontwikkel. Sonder kwalifikasies en voldoende skoling is die jeug tot werkloosheid gedoem, wat sal veroorsaak dat hulle ’n probleem raak vir die samelewing."

Karoo-ontwikkelingskonferensie: Karoo se "Arabiese Lente"?

Henry Cloete 2012-08-28 "Is hierdie die Karoo se 'Arabiese Lente'?"

Integrasie van artikulatoriese en akoestiese eienskappe van vokale: ’n beskrywingsraamwerk

Daan Wissing 2012-08-24 "Ten einde vokale van enige taal op ’n omvattende en insiggewende wyse te kan beskryf, is ’n volledige teoretiese raamwerk nodig. Daarvoor benodig mens ’n goeie ondersteunende fonetiekraamwerk."

Persverklaring: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

2012-08-23 ’n Minisimposium oor finansiering van hoër onderwys is op 16 Augustus 2012 by die Groenkloofkampus van die Universiteit van Pretoria deur die SA Akademie aangebied.

ATKV: Jongmense sê hul sê in Afrikaans

2012-08-23 Die wenners van die ATKV-Redenaars- en Debatskompetisie word bekendgestel.

Die uitwerking van ’n bevel vir skuldherstrukturering op ’n kredietgewer se reg op skuldafdwinging waar kennis van beëindiging van skuldhersiening voor verlening van die bevel gegee is

Melanie Roestoff 2012-08-21 "Alhoewel die hof dit nie uitdruklik vermeld of aangespreek het nie, was die regsvraag in Raheman hoe die kredietgewer se reg om ’n skuld af te dwing deur ’n bevel vir herstrukturering geraak word in ’n geval waar die skuldhersiening reeds voor verlening van die herstruktureringsbevel beëindig is."

Logiese liefde (en ander gedigte)

Christel van der Linde 2012-08-20 "Jy is die lyngrafiek wat deur
my hart loop ..."

“Unlock the room that you are”: LitNet’s first Youth Indaba a success.

Menán van Heerden 2012-08-16 Photos from LitNet's first Youth Indaba, held at the Karoo Writer's Festival. 

Epigenetika: die skakel tussen genetika en omgewing

Liza Bornman, Gerrit Koorsen LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) 2012-08-15

"Epigenetika regverdig die herskryf van die moderne evolusieteorie. Dit ondersteun die oorerwing van verworwe eienskappe en werp nuwe lig op meganismes wat inligting kommunikeer vanaf die omgewing na die genoom, transkriptoom en proteoom."

Ma’s se persepsies van hoe afknouery gesinne beïnvloed

Estelle Roodt, Awie Greeff 2012-08-13 "Hoe raak die afknouery van ’n kind ook die ander gesinslede?"

Riglyne om die reg op gelykheid toe te pas

IM Rautenbach 2012-08-13 "Ongelykheid wat in wette verorden en deur die staat afgedwing is, was die mees uitstaande kenmerk van alle Suid-Afrikaanse staatkundige bedelings wat die oorgangsgrondwet van 1994 vooraf gegaan het."

Engele om ons

Simone van Loggerenberg 2012-08-13 "Ek het die vrou uit my gedagtes uitgeskakel, want ek kon nie die vreemde gevoel omtrent haar verstaan nie. Teen die volgende week het ek dit reggekry om heeltemal van haar te vergeet. Tot een stormagtige Vrydagoggend."

Studieberading: Oefentekkies vir jou brein!

Elzette Steenkamp, Lucia Brand 2012-08-09 "Hoe meer inligting daar aan die brein verskaf word, en hoe meer take aangepak word deur hierdie modaliteite (met ’n ontspanne ingesteldheid), hoe meer gebruik die brein sy eie intelligensie om te groei."

Riglyne: Kuberklas Kreatief

2012-08-09 Lees die riglyne vir voorleggings hier.

Help ons skool, asseblief!

SJ Adonis 2012-08-06 "Ons is in die proses om ons skoolbiblioteek van die grond af toe te rus. Ons leesvlakke van veral Graad 8- en 9-leerders is kommerwekkend. Ons benodig dringend hulp met boeke en befondsing ..."

LitNet Akademies-resensie-essay: Wat's nuus? – lewensverhaal van ’n ikoon

Reinhardt Fourie 2012-08-03 "Die moontlike konstruksies van die Afrikaner wat aan bod kom in Wat’s nuus? is egter op ’n subtieler vlak teenwoordig as wat die geval is met ander onlangse biografieë deur prominente Afrikaners wat baie openliker ’n bemoeienis toon met Suid-Afrikaanse en Afrikanerpolitiek, sowel as die gepaardgaande identiteitskwessies."

Kennisgewing: SBA en ATKV se Onderwysspitsberaad

2012-08-03 "Onderwys in Suid-Afrika is tydens die pas afgelope spitsberaad van die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) in Bellville-Suid, aangebied in samewerking met die ATKV, vergelyk met ’n terminaal siek pasiënt in die hoësorgeenheid van ’n hospitaal, gekoppel aan ’n asemhalingsapparaat wat dit nog net kunsmatig aan die lewe hou."
Top