Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
Die nuwe ondernemingsreddingspraktisyn: Geneesheer of begrafnisondernemer? ’n Ondersoek na die kwalifikasies van die reddingspraktisyn.
2012-08-02 "In die huidige ekonomiese klimaat, waar al hoe meer maatskappye onder finansiële druk verkeer, is ’n effektiewe besigheidsreddingstelsel van onskatbare waarde."Hoop vir jou kunssinnige kind – visuele wiskunde
2012-08-02 Daar is leerders wat eerder hou van ’n verfkwas as ’n wiskunde-sakrekenaar. Hoe gemaak as hulle die vak wiskunde moet deurkom? Naomi Meyer hoor by Henna Schwartz en Charmaine van der Merwe van ’n ander benadering tot wiskunde.Wen wiskundeboeke van Pearson: wenner aangekondig
2012-08-02 Die wenner van Pearson se wiskundeboeke word aangekondig.Suid-Afrikaanse onderwys in krisis
2012-08-02 Lees Danie van Wyk se bydrae tot die Onderwysspitsberaad wat op 28 Julie 2012 te Athlone Skool vir Blindes plaasgevind het. Hierdie spitsberaad is aangebied deur die SBA en die ATKV.Dertien wapens teen onsinverkopers
2012-08-02 "Ons bring twaalf jaar van ons kort lewe op die skoolbanke deur, sterk onder die invloed van onderwysers wat ons verstand kan vorm, stuur en manipuleer om feitlik enigiets te glo."Gewone lesers aan die Kaap, c. 1680 tot 1850
2012-08-01"Die leeskulture van die slawe, vryswartes en arbeiders in die vroeë Kaap vertel ons nie net waarvan hierdie mense gehou het nie, maar ook wie hulle was en hoe hulle die wêreld verstaan het."
Elzette Steenkamp gesels met Phil-Marié Roberts oor die Rapport Onderwysfonds
2012-07-31 Elzette Steenkamp gesels met Phil-Marié Roberts, die bemarkingsbestuurder van die Rapport Onderwysfonds.Wiskunde-vraestelle: Graad 12, November 2011
2012-07-31 Tyd vir Wiskunde-hersiening? Kry ál Einstein se kennis met die Afrikaanstalige vraestelle en memorandums van 2011 se November-eksamens.Grepe uit die uitgeegeskiedenis van Breyten Breytenbach
2012-07-27 "Wat Breytenbach se uitgeegeskiedenis betref, kan daar óók drie periodes onderskei word, maar hierdie eras word gekonstitueer deur die produksie- en produsentprofiel van sy oeuvre. Hierdie periodes is gekoppel aan die rol wat die uitgewery-institusie in die oeuvre- en reputasie-ontwikkeling van die skrywer speel."Kaaps in fokus! Verslag oor die simposium aan UWK, 19–20 Julie 2012
2012-07-26"Dit is gepas dat die tweedaagse simposium oor Kaapse Afrikaans, of Kaaps, soos dit vry algemeen bekend is, aan die Universiteit van Wes-Kaapland gehou is, in die hartjie van die woongebied van die meeste van hierdie taalvariëteit se sprekers."
Wenners van die Nasionale Skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, Skrywers 2012, bekend
2012-07-26 Daar bestaan 'n skole- en senior afdeling van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging. Die wenners van die vereniging se nasionale skryfwedstryd, Skrywers 2012, is nou bekend.BSV-Slypskool vanjaar met rillerskrywer Francois Bloemhof
2012-07-26 "Wil jy stories skryf wat lesers se nekhare laat rys? Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging bied vanjaar op Saterdag, 25 Augustus 2012 om 8:00 – 15:00 in die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) in Pres Brandstraat, Bloemfontein die jaarlikse BSV Slypskool vir ontluikende skrywers aan onder leiding van die gewilde rillerskrywer, Francois Bloemhof."Fotoblad: Kaaps in fokus-simposium
2012-07-26Elzette Steenkamp was by die Kaaps in fokus-simposium.
