Ria Olivier gesels oor die Kaaps in fokus-simposium

Naomi Meyer 2012-07-17 Ria Olivier antwoord ’n paar van Naomi Meyer se vrae oor die Kaaps in fokus-simposium.

Die Julie-uitgawe van Hoezit! is nou op die rakke!

2012-07-16 Die Julie-uitgawe van Hoezit! is propvol moet-weet inligting, vermaaknuus en tonne kompetisies!

Begrafnisregte in die konteks van die Afrika-gewoontereg en die rol van die testamentopsteller

Christa Rautenbach, George Pelser 2012-07-13 "In ’n multikulturele land soos Suid-Afrika is konflik in die konteks van begrafnisse soms die reël eerder as die uitsondering."

Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Verrekening van variëteite in die onderwys

2012-07-13 "Enige lewende taal word gekenmerk deur die feit dat die taal in sy struktuur op verskillende grammatiese vlakke variasie vertoon (Van Rensburg 1997:11)."

Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Die historiese dinamika van Kaaps – toe en nou

Ernst Kotzé 2012-07-13 "In hierdie voordrag word die prosesse wat toentertyd en hedendaags by die vorming van taal aan die werk was en is, bekyk, en in die besonder op Kaaps van toepassing gemaak. Begrippe soos pidginisering en kreolisering as vernuwingsmeganismes, en ook as taalneerslag van sosiale kragte, word duidelik gemaak, asook die dikwels omstrede proses van standaardisering."

Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Kaaps in koerante

Anastasia de Vries 2012-07-13 "Die digitale media plaas koerante onder nóg meer druk in ’n hoogs mededingende medialandskap."

Moonprint Productions and Resolution Health team up to promote recycling

Steyn du Toit, Ronel Nel 2012-07-13 Resolution Health Medical Scheme and Moonprint Productions NPC launched a partnership last month. This move will see the facilitation and promotion of recycling awareness at music and artistic events across the country, as well as at schools. Moonprint’s Ronel Nel shares all the exciting details with Steyn du Toit.

Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Twee betekenisvolle momente in die geskiedenis van Kaaps

2012-07-13 "Twee sake kom in hierdie voordrag aan bod. Eerstens is daar die identifiseer van die vroegste Kaaps. In die eerste periode van die geskiedenis van Afrikaans – die voor-1652-periode – is die eerste Kaaps opgeteken."

Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Oor mag, kreolisering en Kaaps

2012-07-13 "Vir taalnavorsers is van die hoofaannames dat Standaardafrikaans ‘n ideaaltipe is en dat geen spreker werklik die standaardvariëteit besig nie; dat ons almal een of ander subvariëteit praat."

Kaaps in fokus-simposium

Academic research 2012-07-13

Van 19 tot 20 Julie val die soeklig op die UWK-kampus op die taalvariëteit Kaaps – met ’n simposium, kultuuraand en uitstallings. Die simposium sal jou ’n geleentheid bied om met akademici en ander kundiges saam te praat oor Kaaps, terwyl bekendes in die teater-, musiek- en mediawêreld jou meer oor die ekonomiese waarde van hierdie variëteit sal vertel. Stiek yt!

 

Afrikaanse Taalraad op pad in Suid-Afrika

2012-07-12 As deel van sy program Ontmoet gemeenskappe rondom Afrikaans lê ’n afvaardiging van die Afrikaanse Taalraad (ATR) eerskomende Woensdag (18 Julie) besoek af aan Atlantis.

LitNet Akademies: Loftus Marais in gesprek met Jaco Barnard-Naudé

Loftus Marais, Jaco Barnard-Naudé 2012-07-10 "Ons leef in ’n era waarin daar in die geesteswetenskappe groot klem geplaas word op interdissipline, multidissipline en intradissipline. Baie produktiwiteit het al daaruit voortgevloei, en kan steeds daaruit voortvloei."

Faktore wat kan bydra tot die ontwikkeling van ’n kultuurtoepaslike milieu vir Sesotho/Setswana-bejaarde persone in residensiële-sorg-eenhede

Sanet du Toit 2012-07-09 "Die aanbied van en deelname aan toepaslike aktiwiteite is die sleutel tot menswaardigheid, en menswaardigheid vorm deel van sosiale geregtigheid."

Waar wetenskap kinderspeletjies is

Jani de Bruin, Naomi Meyer 2012-07-05 ’n Mens moet die Kaapstadse Wetenskapsentrum (CTSC) in Observatory besoek om dit te glo: klein en groot het vet pret. Met praktiese wetenskap-eksperimente? Jani de Bruin vertel.

Pox populi ignoramus en ons beste manier van weet

George Claassen 2012-06-29 "Dit het tyd geword om bewese en beproefde wetenskaplike kennis weer sy regmatige plek in die Suid-Afrikaanse samelewing te gee."

Demokrasie en demokratisering in Afrika (Deel 2): Die belangrikste faktore wat substantiewe oorgang belemmer

Chris Nelson 2012-06-28 "Politieke kultuur word deur politieke wetenskaplikes beskryf as die patroon van oriëntasies of ingesteldhede van ’n samelewing jeens politieke objekte soos partye, regerings en die grondwet en uitgedruk in oortuigings, simbole en waardes."

Vakature vir bibiotekaris van die erfgenisstigting

2012-06-27 Die Erfenisstigting is ’n maatskappy sonder winsmotief met hoofkantoor in die Erfenissentrum op die terrein van die Voortrekkermonument & Natuurreservaat, Eeufeeslaan, Pretoria.

Teken in op Hoezit! en wen!

2012-06-21 Alle lesers wat in Junie vir ’n jaar lank inteken op die elektroniese weergawe van Hoezit! staan ’n kans om een van vyf Nintendo 3DS-konsoles ter waarde van R1 999 elk te wen!

Demokrasie en demokratisering in Afrika (Deel 1): Konsepte, teoretiese benadering, historiese oorsig en huidige stand

Chris Nelson 2012-06-19 "Terwyl die demokratiseringsproses in die meeste wêrelddele met aansienlike sukses geïnisieer en gekonsolideer is, was dit in Afrika nie die geval nie."

LitNet Akademies-resensie-essay: Kaapstad Karma-polisie ontmoet die Bokke: ’n voortdurende spel tussen die oop en die geslote teks

Joan Hambidge 2012-06-19 "Die roman is in ’n voortdurende spel tussen die oop en die geslote teks en die modelleser word gedwing om dit as ’n ernstige roman te lees weens die komplekse semantiese universum wat hier aangebied word."
Top