LitNet Akademies (Skole): ATKV-projekte

2012-04-17 Die ATKV bied in 2012 ’n verskeidenheid opwindende jeugprojekte aan. Vind hier uit hoe jou skool kan deelneem.

Deliktuele staatsaanspreeklikheid weens polisieverkragting

Johan Potgieter, Johann Neethling 2012-04-11 Hierdie artikel ondersoek die kwessie van deliktuele staatsaanspreeklikheid vir die verkragting waaraan polisiebeamptes in Suid-Afrika hulle skuldig maak.

YouTube-onderhoud: Pieter Kapp

Pieter Kapp 2012-04-11 Pieter Kapp gesels oor die studente aan die destydse Victoria Kollege se rol in die vestiging van Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch.

LitNet Akademies: Jasper van Zyl gee sy mening oor die voorgestelde verengelsing van die Universiteit Stellenbosch se Tygerbergkampus

Jasper van Zyl 2012-04-10

Jasper van Zyl lewer kommentaar op die voorgestelde verengelsing van die Universiteit Stellenbosch se Tygerbergkampus. 


ALV-kongres vind in September plaas – referaatvoorstelle word ingewag

2012-04-04 Die volgende tweejaarlikse kongres van die Afrikaanse Letterkundevereniging (ALV) vind van 25-27 September 2012 op die Sunnyside-kampus van die Universiteit van Suid-Afrika in Pretoria plaas.

LitNet Akademies: Jaargang 9(1) - Maart 2012

2012-04-04 Die volledige uitgawe van LitNet Akademies Jaargang 9(1) is nou in PDF-formaat beskikbaar.

LitNet Akademies: Die impak van Waarderende Ondersoek in leierskapontwikkeling

Dorothea Steenkamp 2012-04-02 Dorothea Steenkamp reageer op die artikel "’n Positiewe profiel van ’n buitengewone hoofmeisie as rolmodel: Emme-Lancia Veronique Faro van die Sekondêre Meisieskool Oranje" in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Jannie Pretorius.

LitNet Akademies: Die Suid-Afrikaanse onderrigstelsel en die rol van Waarderende Ondersoek in leierskap-ontwikkelingsprojekte

2012-04-02 Twee kenners op die gebied van opvoedkundige sielkunde gee hulle mening oor Jannie Pretorius se LitNet Akademies-artikel "’n Positiewe profiel van ’n buitengewone hoofmeisie as rolmodel: Emme-Lancia Veronique Faro van die Sekondêre Meisieskool Oranje".

Die afkoelreg in die Nasionale Kredietwet en die Wet op Verbruikersbeskerming

JM Otto 2012-03-30 Hierdie artikel bied ’n oorsig van die afkoelreg in verskeie Europese lande betreffende verskillende kontrakte en die “algemene beginsels” wat in hierdie verband ontwikkel is.

Die mistieke dimensie en kontemplatiewe aard van die kreatiewe daad by Sheila Cussons

Carine Janse van Rensburg 2012-03-27 Hierdie artikel gee ? beskouing van dié digterskapsverse van Sheila Cussons waarin eerstens die mistieke, en tweedens die kontemplatiewe, die grondslag vorm.

YouTube-onderhoud: Joline Blignaut

Joline Blignaut 2012-03-26 Joline Blignaut gesels oor die gebruik en waarde van Tienerkaaps in gedrukte advertensies. Sy fokus veral op die persepsies van Kaapse Afrikaanssprekende tieners oor die gebruik van hul Tienerkaaps in die gedrukte media.

Toewysingsheuristieke om die volgorde van bestellings vir 'n uitsoeklyn te bepaal

SE Visagie, AP de Villiers LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) 2012-03-20

Hierdie artikel ondersoek 'n sisteem vir die opmaak van bestellings deur middel van heuristieke. Die uitsoek en opmaak van bestellings in 'n distribusiesentrum wat deur Pep besit word, word ondersoek.

Sing ’it Project Manager

2012-03-16 LitNet is looking for an enthusiastic team-player to take on the project management of our Sing ’it project, a lyrics competition sponsored by Sanlam.

LitNet Akademies: Willem Botha in gesprek met Jaap Steyn en André Duvenhage

Willem J Botha 2012-03-13 Willem Botha gesels met Jaap Steyn en André Duvenhage oor hulle artikel "Taalverskuiwing en taalhandhawing in die Afrikaanse gemeenskap: tendense en toekomsperspektiewe" in LitNet Akademies.

“KODESA? Is dit ’n nuwe kopseerpil?” 'n Ondersoek na die Afrikanervrou se politieke ingesteldheid in die 20ste eeu.

Loraine Maritz 2012-03-12 Ná 1990, met die beëindiging van apartheid en op pad na ’n demokratiese Suid-Afrika, is die Afrikanervrou gelaat sonder haar tradisionele ankers: dat die Afrikaner, en blankes, meerderwaardig is; dat Afrikaners ’n spesiale verhouding met God het en dat Suid-Afrika regmatig aan die Afrikaner behoort. Die Afrikanervrou was sonder identiteit.

LitNet Akademies: In conversation with Jane

Izak de Vries 2012-03-08 Izak de Vries challenges artists to stage parodies of Jane Alexander's Butcher Boys.

LitNet Akademies: “Groot kuns” as objet trouvé

Johann de Lange 2012-03-06 Johann De Lange lewer kommentaar op die polemiek rondom Jane Alexander se Butcher Boys en Die Antwoord se gebruik van die kunswerk in ’n lokprent vir hulle nuwe album, TEN$ION.

Die pianis as vertoonkunstenaar: Die Chinese virtuoos-pianis Lang Lang se populêre sukses

Cara Kleynhans, Heinrich van der Mescht 2012-03-05 Dit is duidelik dat Lang Lang se populariteit, wat selfs tot buite die sfeer van klassieke musiek strek, hom ’n spesiale figuur maak as klassieke pianis in ’n musiekbedryf wat deur populêre kunstenaars oorheers word.
Top