LitNet Akademies: Justus Roux in gesprek met Daan Wissing

Justus Roux 2012-03-05 Justus Roux gesels met Daan Wissing oor sy artikel "Ontronding in Kharkamsafrikaans?" in LitNet Akademies.

LitNet Akademies: ’n Stuiwer in die armbeurs van die debat oor die akkommodering van meertaligheid in Suid-Afrika

Hennie Strydom 2012-03-01 Hennie Strydom reageer op die artikel “’n Oorweging van die sosiopolitieke kragte wat inwerk op die betekenis en toepassing van die diskresionêre taalklousule van die Suid-Afrikaanse grondwet” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Koos Malan.

Die denker as digter, die digter as denker: D.J. Opperman, N.P. Van Wyk Louw en die digkuns/filosofie-debat in die Afrikaanse letterkunde (Deel 2)

Jaco Barnard-Naudé 2012-02-29 Hierdie bydrae verteenwoordig die tweede gedeelte van ’n ondersoek na en betoog vir ’n hibridiese benadering tot die verhouding tussen die digkuns en die wysbegeerte. Die konteks van hierdie ondersoek is die Afrikaanse digkuns.

LitNet Akademies: Elize Koch in gesprek met Michael le Cordeur oor moedertaalgebaseerde tweetalige onderwys

Elize Koch 2012-02-29 Elize Koch gesels met Michael le Cordeur oor sy artikel "Moedertaalgebaseerde tweetalige onderwys: ’n moontlike oplossing vir Suid-Afrika se geletterdheids- en syfervaardigheidsprobleme" in LitNet Akademies.

Die denker as digter, die digter as denker: D.J. Opperman, N.P. Van Wyk Louw en die digkuns/filosofie-debat in die Afrikaanse letterkunde (Deel 1)

Jaco Barnard-Naudé 2012-02-27 Dat die verhouding tussen die digkuns en die filosofie as ’n intellektuele strydpunt binne die konteks van spesifiek die Afrikaanse digkuns bestaan (en dat die name van Opperman en Louw onlosmaaklik aan hierdie debat verbonde is), is nie te betwyfel nie.

LitNet Akademies: Waarom die nuwe Talewet voorsiening moet maak vir inheemse tale

2012-02-24 Michael le Cordeur reageer op die artikel “’n Oorweging van die sosiopolitieke kragte wat inwerk op die betekenis en toepassing van die diskresionêre taalklousule van die Suid-Afrikaanse grondwet” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Koos Malan.

LitNet Akademies: Jane Alexander se Butcher Boys en Die Antwoord - die kwessie van kopieregskending

2012-02-24 Jane Alexander het onlangs regstappe teen "zef-groep" Die Antwoord geneem oor hulle ongemagtigde gebruik van haar beeldhouwerk Butcher Boys in 'n musiekvideo. Is die banalisering van kunswerke geoorloof? Of is dit kopieregskending? Joan Hambidge en Jaco Barnard-Naudé lewer kommentaar.

LitNet Akademies: Jane Alexander se Butcher Boys en Die Antwoord

Joan Hambidge 2012-02-23 Joan Hambidge lewer kommentaar op Jane Alexander se Butcher Boys en die kwessie van die banalisering van kunswerke.

’n Nasionale taalwet vir Suid-Afrika: Noodsaaklik vir die behoud van inheemse tale of onrealisties?

2012-02-23 Die omstrede Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale het die afgelope tyd baie debat uitgelok. Kenners lewer hier kommentaar op die moontlike impak van ’n nasionale taalwet op inheemse tale in Suid-Afrika.

LitNet Akademies: Taalwet of Talewet? Die rol van taalbewussyn om die uitkoms te bepaal

Steve Cornelius 2012-02-23 Steve Cornelius reageer op die artikel “’n Oorweging van die sosiopolitieke kragte wat inwerk op die betekenis en toepassing van die diskresionêre taalklousule van die Suid-Afrikaanse grondwet” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Koos Malan.

LitNet Akademies: Vir wie is 'n taalwet belangrik? Enkele kritiese opmerkings oor die noodsaak van 'n nasionale taalwet vir die sogenaamde inheemse tale

Theodorus du Plessis 2012-02-23 Theodorus du Plessis reageer op die artikel “’n Oorweging van die sosiopolitieke kragte wat inwerk op die betekenis en toepassing van die diskresionêre taalklousule van die Suid-Afrikaanse grondwet” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Koos Malan.

LitNet Akademies: Menswees, menslikheid en monsters – die beeldhoukuns van Jane Alexander

Jaco Barnard-Naudé 2012-02-22 Jaco Barnard-Naudé gee sy mening oor Jane Alexander se regstappe teen "zef-groep" Die Antwoord.

’n Positiewe profiel van ’n buitengewone hoofmeisie as rolmodel: Emme-Lancia Veronique Faro van die Sekondêre Meisieskool Oranje

Jannie Pretorius 2012-02-21 Die behoefte aan suksesvolle rolmodelle vir skoolleiers in die sukkelende Suid-Afrikaanse onderrigstelsel dien as begronding van en motivering vir hierdie studie. In hierdie navorsing is waarderende onderhoude met ses onderwysers en sewe leerders van die Christelike en Nasionale Sekondêre Meisieskool Oranje gevoer om ? profiel van Emme-Lancia Veronique Faro – ? buitengewone voormalige hoofmeisie van die skool – saam te stel.

Vereniging van Regslui vir Afrikaans neem kennis van LitNet Akademies: (Regte)

Kobus Muller 2012-02-16 Hartlike dank vir die kennisgewing oor LitNet Akademies se opwindende nuwe projek, LitNet Akademies: (Regte).

Die hiërargie van begeerte in José Saramago se roman Baltasar and Blimunda

Estelle Alma Maré 2012-02-14 ’n Belangrike tema in José Saramago (1923–2010), aan wie die Nobelprys vir Letterkunde in 1998 toegeken is, se roman Baltasar and Blimunda (Portugese titel: Memorial do convento), wat in die vroeë 18de-eeuse Portugal afspeel, is persoonlike en kollektiewe obsessies wat deur begeerte gedryf word.

LitNet Akademies Jaargang 8(3) – Desember 2011

2012-02-09 Die volledige uitgawe van LitNet Akademies Jaargang 8(3) is nou in PDF-formaat beskikbaar.

LitNet Akademies: Karin Cattell in gesprek met Gert van der Westhuizen oor die leerwaarde van klaskamergesprekke in hoër onderwys

Gert van der Westhuizen, Karin Cattell 2012-02-07 Karin Cattell gesels met Gert van der Westhuizen oor sy artikel “Leergesprekke in universiteitsklaskamers: ’n Herwaardering” in LitNet Akademies.

Transgressie in die voorstelling van gender in Die avonture van Wilde Willemientjie deur Riana Scheepers en Vian Oelofsen

Henriëtte Loubser 2012-02-03 Prenteboeke kan kragtige werktuie in die manipulering van jong kinders tot die aanvaarding van gestereotipeerde genderrolle wees. Kinders identifiseer met die karakters in storieboeke en vorm sodoende ’n eie mening oor die self en die wêreld om hulle.

Skole-navrae

2012-02-03 Is jy 'n onderwyser, leerder of ouer van 'n skoolgaande kind? Stuur jou navraag oor skole-materiaal of algemene navrae na klaskamer@litnet.co.za. Jy kan ook direk hieronder kommentaar lewer. Ons plaas die navrae op een plek en nooi lesers en ander kundiges om te reageer.

LitNet Akademies: Jaap Steyn gesels met Pieter Kapp oor die vestiging van Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch

Pieter Kapp, Jaap Steyn 2012-01-26 Jaap Steyn stel vrae aan Pieter Kapp na aanleiding van sy LitNet Akademies-artikel "Stellenboschstudente se rol in die vestiging van Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch".
Top