Fanie Viljoen se Onderwêreld as voorbeeld van die gesag- en magstryd in die jeugroman

Johan Anker 2011-09-15 Fanie Viljoen se Onderwêreld as voorbeeld van die gesag- en magstryd in die jeugroman Johan Anker, Assistentdekaan: Onderwys, Fakulteit vir Onderwys, Kaapse Skiereilandse Universiteit vir Tegnologie (CPUT), Wellington-kampus ...

LitNet Akademies: Vertaling as oortekening - Michiel Heyns gee sy mening

Michiel Heyns, Michiel Heyns 2011-09-14 Michiel Heyns reageer op die artikel “Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Pieter Odendaal. Pieter Odendaal skep ’n ...

LitNet Akademies: Vertaling as oortekening - Carla-Marié Spies gee haar mening

Carla-Marié Spies, Carla-Marié Spies 2011-09-14 Carla-Marié Spies reageer op die artikel “Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Pieter Odendaal. Die vertaling van ...

LitNet Akademies: Vertaling as oortekening - Leon de Kock gee sy mening

Leon de Kock 2011-09-14 Leon de Kock reageer op die artikel “Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Pieter Odendaal. Pieter Odendaal gee in sy artikel ...

LitNet Akademies Jaargang 8(2) – Augustus 2011

2011-09-09 LitNet Akademies: Augustus 2011 Jaargang 8(2)

Die romansier en die verlede: die skrywer se hantering van historiese materiaal in die skep van die historiese roman Die pad na Skuilhoek

Hans du Plessis 2011-09-08 Hierdie artikel bevat teoretiese aantekeninge oor die skryfpraktyk tydens die skep van my historiese roman Die pad na Skuilhoek (2011). Dit is daarom hoofsaaklik ’n gesprek in die skryfkuns as vakdissipline binne die raamwerk van praktykgebaseerde navorsing.

YouTube-onderhoud: Zandra Bezuidenhout

Zandra Bezuidenhout, Zandra Bezuidenhout 2011-09-07 Zandra Bezuidenhout is die skrywer van die artikel “Die grande dame van die Vlaamse poësie: Christine D’haen (1923–2009): Tot lof van ’n vroulike stem” in LitNet Akademies. Sy gesels oor haar ...

YouTube-onderhoud: Elbie Adendorff

Elbie Adendorff, Elbie Adendorff 2011-09-02 Elbie Adendorff is die skrywer van die artikel “’n Behoefte-analise as eerste fase in die ontwerp van ’n taakgebaseerde sillabus vir Afrikaans-tweedetaalonderrig op universiteitsvlak” in LitNet Akademies. Sy gesels ...

Ontronding in Kharkamsafrikaans?

Daan Wissing LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-09-01

"Ek doen in hierdie artikel verslag van ’n ondersoek na die moontlike aanwesigheid van ontronding as fonologiese proses in Kharkamsafrikaans, ’n Namakwalandse variëteit van Afrikaans."

LitNet Akademies-resensie-essay: Alice Miller - Saartjie Baumann en Thomas

Joan Hambidge, Joan Hambidge 2011-08-31 By die lees van Carina Diedericks-Hugo se bekende én suksesvolle Thomas@-reeks word die volwasse leser gekonfronteer met die kind in jouself. Waarom lees ek byvoorbeeld elke jaar ’n Saartjie Baumann of ’n Trompie?

Naasbeste benadering met gladstrykers

Carl Rohwer LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) 2011-08-24

In hierdie artikel word relevante gevestigde resultate opgesom wat presies dit bewys: alle operatore soos S het Sx tussen twee benaderings ULx en LUx tot x, wat dieselfde beeldversamelings het.

LitNet Akademies-resensie-essay: 150 Jaar van Suid-Afrikaanse Rugby

Kerneels Breytenbach, Kerneels Breytenbach 2011-08-24 Hoor jy die magtige dreuning? Die lied van ’n volk se ontwaking, wat harte laat sidder en beef?

LitNet Akademies-resensie-essay: 150 Jaar van Suid-Afrikaanse Rugby

Kerneels Breytenbach, Kerneels Breytenbach 2011-08-24 Hoor jy die magtige dreuning? Die lied van ’n volk se ontwaking, wat harte laat sidder en beef?

YouTube-onderhoud: Carl Rohwer

Carl Rohwer 2011-08-23 Carl Rohwer is die skrywer van die Natuurwetenskappe-artikel “Naasbeste benadering met gladstrykers” in LitNet Akademies.

YouTube-onderhoud: Carl Rohwer

Carl Rohwer 2011-08-23 Carl Rohwer is die skrywer van die Natuurwetenskappe-artikel “Naasbeste benadering met gladstrykers” in LitNet Akademies.

Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over

Pieter Odendaal 2011-08-18 Hierdie artikel sal sekere oënskynlik vreemde vertaalkeuses in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over (2009) deskriptief ontleed. Reeds met die eerste oogopslag is dit duidelik dat Breytenbach nie met vertaling in die konvensionele sin van die ...

Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over

Pieter Odendaal LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-08-18

"Hierdie artikel sal sekere oënskynlik vreemde vertaalkeuses in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over (2009) deskriptief ontleed."

LitNet Akademies: Tematiese fisionomie en die waardering van kuns - Hendrik Hofmeyr lewer kommentaar

Hendrik Hofmeyr, Hendrik Hofmeyr 2011-08-17 Hendrik Hofmeyr reageer op die artikel “Tematiese fisionomie skep toegang tot drie uiteenlopende 20ste-eeuse komposisies” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Bertha Spies. In die eerste plek wil ek graag my ...

LitNet Akademies: Tematiese fisionomie en die waardering van kuns - Hendrik Hofmeyr lewer kommentaar

Hendrik Hofmeyr, Hendrik Hofmeyr 2011-08-17 Hendrik Hofmeyr reageer op die artikel “Tematiese fisionomie skep toegang tot drie uiteenlopende 20ste-eeuse komposisies” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Bertha Spies. In die eerste plek wil ek graag my ...

LitNet Akademies: Tematiese fisionomie en die waardering van kuns - Heilna du Plooy lewer kommentaar

Heilna du Plooy, Heilna du Plooy 2011-08-17 Heilna du Plooy reageer op die artikel “Tematiese fisionomie skep toegang tot drie uiteenlopende 20ste-eeuse komposisies” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Bertha Spies. Die onvermydelike bestanddeel ...
Top