Generiese merkers in die kortverhaalsiklus: Deel 1: Teoretiese uitgangspunte

Nina Botes (hoofskrywer), Neil Cochrane LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-07-07

"Hierdie artikel vorm die eerste deel van ’n tweedelige studie oor die kortverhaalsiklus in Afrikaans, met spesifieke verwysing na Die dag toe ek my hare losgemaak het (2008) van Willemien Brümmer."

Generiese merkers in die kortverhaalsiklus: Deel 2: ’n Toepassing op Die dag toe ek my hare losgemaak het van Willemien Brümmer

Nina Botes (hoofskrywer), Neil Cochrane LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-07-07

"Hierdie artikel vorm die tweede deel van ’n studie oor die kortverhaalsiklus in Afrikaans, met spesifieke verwysing na Die dag toe ek my hare losgemaak het (2008) van Willemien Brümmer."

Literatuur in die marge: Die plek van die middelmoot-literatuur

Hennie van Coller 2011-06-22 Die uitgangspunt van hierdie artikel is dat die sogenaamde middelmoot-literatuur ’n problematiese kategorie binne enige literêre veld is. In die eerste plek veronderstel dit ’n onderskeid tussen “hoë” en “lae” vorme van kultuur/literatuur – ’n onderskeid ...

Literatuur in die marge: Die plek van die middelmoot-literatuur

Hennie van Coller LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-06-22

"Die uitgangspunt van hierdie artikel is dat die sogenaamde middelmoot-literatuur ’n problematiese kategorie binne enige literêre veld is. In die eerste plek veronderstel dit ’n onderskeid tussen 'hoë' en 'lae' vorme van kultuur/literatuur – ’n onderskeid wat in die postmodernistiese era voorkom."

LitNet Akademies: Gerrie Snyman gee sy mening oor die Jesus Seminaar

Gerrie Snyman, Gerrie Snyman 2011-06-22 Gerrie Snyman reageer op die artikel “Die Jesus Seminaar vier sy eerste kwarteeu: nabetragtings van ’n buitestander” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Sakkie Spangenberg. 1. Om af te loer Diek ...

LitNet Akademies: Gerrie Snyman gee sy mening oor die Jesus Seminaar

Gerrie Snyman, Gerrie Snyman 2011-06-22 Gerrie Snyman reageer op die artikel “Die Jesus Seminaar vier sy eerste kwarteeu: nabetragtings van ’n buitestander” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Sakkie Spangenberg. 1. Om af te loer Diek ...

LitNet Akademies: Gerda de Villiers gee haar mening oor die Jesus Seminaar

Gerda de Villiers, Gerda de Villiers 2011-06-22 Gerda de Villiers reageer op die artikel “Die Jesus Seminaar vier sy eerste kwarteeu: nabetragtings van ’n buitestander” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Sakkie Spangenberg. In sy artikel “Die ...

LitNet Akademies: Gerda de Villiers gee haar mening oor die Jesus Seminaar

Gerda de Villiers, Gerda de Villiers 2011-06-22 Gerda de Villiers reageer op die artikel “Die Jesus Seminaar vier sy eerste kwarteeu: nabetragtings van ’n buitestander” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Sakkie Spangenberg. In sy artikel “Die ...

Die digitalisering van NALN se knipselversameling: Die bemiddeling van 21ste-eeuse navorsing in die Afrikaanse letterkunde

Burgert A Senekal LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-06-15

"Binne die raamwerk van sowel buitelandse digitaliseringsprojekte as die digitale geesteswetenskappe bespreek hierdie artikel die vordering wat binne die eerste jaar gemaak is, die lesse wat geleer is, en die potensiaal wat digitalisering binne die Afrikaanse letterkunde inhou."

Die Nasionale Party se amptelike beleid teenoor die kleurlingstemregkwessie, 1925–1939: Politieke opportunisme of beginselvastheid?

Clarence Williams LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-06-08

"Die vernaamste bevinding van hierdie artikel is dat die NP se beleid teenoor die kleurlinge nie beginselvas was nie, maar ’n voorbeeld van politieke opportunisme."

LitNet Akademies Jaargang 8(1) - Maart 2011

LitNet 2011-06-03 LitNet Akademies: Maart 2011 Jaargang 8(1) Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai. Inhoudsopgawe LitNet Akademies: Geesteswetenskappe-afdeling Wysgerige perspektiewe op die ...

LitNet Akademies: Abel Pienaar gee sy mening oor die Jesus Seminaar

Abel Pienaar, Abel Pienaar 2011-05-31 Abel Pienaar reageer op die artikel “Die Jesus Seminaar vier sy eerste kwarteeu: nabetragtings van ’n buitestander” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Sakkie Spangenberg. Sowat nege jaar gelede het ...

LitNet Akademies: Christo Lombaard gee sy mening oor die Jesus Seminaar

Christo Lombaard, Christo Lombaard 2011-05-31 Christo Lombaard1 reageer op die artikel “Die Jesus Seminaar vier sy eerste kwarteeu: nabetragtings van ’n buitestander” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Sakkie Spangenberg. Oor Bybelinterpretasie ...

LitNet Akademies: De la Rey Marais gee sy mening oor die Jesus Seminaar

De la Rey Marais, De la Rey Marais 2011-05-30 De la Rey Marais reageer op die artikel “Die Jesus Seminaar vier sy eerste kwarteeu: nabetragtings van ’n buitestander” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Sakkie Spangenberg. Agtergrond Spangenberg ...

"My sonde is steeds voor my": Die rol van belydenis in C. Louis Leipoldt se Die heks (1923)

Thys Human (PTA) LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-05-25

"In hierdie artikel word die geldigheid van bogenoemde besware oorweeg aan die hand van die belangrike rol wat belydenis in Die heks speel."

Deugde en karaktersterktes as voorspellers van akademiese prestasie

Gert Kruger, Leon Ueckermann LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-05-19

"Die doel van hierdie studie was om empiriese data rakende die verhouding tussen akademiese prestasie en Peterson en Seligman (2004) se deugde wysheid en kennis te verskaf terwyl daar vir intelligensie gekontroleer word."

Die Jesus Seminaar vier sy eerste kwarteeu: nabetragtings van 'n buitestander

Sakkie Spangenberg LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-05-11

"Die resultate van die ondersoek, die publikasies van Polebridge Press en die “On the road”-seminare dra by tot broodnodige gesprekke in die VSA oor die rol van godsdiens in die samelewing."

LitNet Akademies: Herman Wasserman gesels oor godsdienstige verwysings in koerantberigte oor misdaad en ongelukke

Retha Ferguson 2011-05-11 Herman Wasserman reageer op die artikel “’n Kritiese evaluering van godsdienstige verwysings in berigte oor misdaad en ongelukke in Beeld en Rapport” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Christo Lombaard ...

LitNet Akademies: Neels Jackson gesels oor godsdienstige verwysings in koerantberige oor misdaad en ongelukke

Neels Jackson, Neels Jackson 2011-05-09 Neels Jackson reageer op die artikel “’n Kritiese evaluering van godsdienstige verwysings in berigte oor misdaad en ongelukke in Beeld en Rapport” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Christo Lombaard en ...

LitNet Akademies: Cas Vos gesels oor godsdienstige verwysings in koerantberigte oor misdaad en ongelukke

Cas Vos, Cas Vos 2011-05-09 Cas Vos reageer op die artikel “’n Kritiese evaluering van godsdienstige verwysings in berigte oor misdaad en ongelukke in Beeld en Rapport” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Christo Lombaard en ...
Top