Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
YouTube-onderhoud: Rianne van Vuuren
2011-11-17 Toekomsstudies is relatief jonk – dis nie voorspellings nie, maar daar word na die toekoms gekyk met moontlike alternatiewe van wat kán. Toekomsstudies is ’n praktiese instrument om iets te beheer wat ons nog gedeeltelik kan bepaal. Rianne ...Stellenboschstudente se rol in die vestiging van Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch
2011-11-15 Die Afrikaanse literatuur gee uitgebreide aandag aan die geskiedenis van die pioniers van Afrikaans. Die belangrike rol van die jong studente aan die destydse Victoria Kollege op Stellenbosch kry egter weinig aandag. In werklikheid het hulle ’n groot rol in die ...“Dit kom daarop neer dat ek nie vergete was nie”: Die vroulike liggaam, gender en geweld in Suid-Afrikaanse slawenarratiewe
2011-11-11"Hierdie artikel bied ’n narratiewe ontleding van sowel historiese hofstukke as geselekteerde Suid-Afrikaanse romans wat fokus op slawerny in die Kaapkolonie."
“Moetie rai gammattaal gebrykie”: Die gebruik en waarde van ’n Tienerkaaps in gedrukte advertensies
2011-11-10Adam Small het met sy gebruik van Kaaps in sy dramas en digbundels daarin geslaag om Kaapse Afrikaans as literêre skryftaal te vestig. In hierdie studie word aan die hand van Howard Giles se sogenaamde Kommunikasie-akkommodasieteorie ...
Die aard en funksie van straatname soos geïllustreer deur straatnaamtoekenning en -verandering
2011-11-10 Van die belangrikste teoretiese beskouings oor die aard en funksie van straatname word in hierdie artikel van nader bekyk. Straatname toon ’n verbintenis met ruimte en semiotiek en vorm deel van die kollektiewe geheue van ’n samelewing. Net so belangrik ...Sluikreklame in sport
2011-11-03 Professionele sport en groot internasionale sportbyeenkomste wek baie belangstelling by toeskouers. Ondernemings poog om hierdie belangstelling te benut vir reklame-doeleindes. Sommige ondernemings bestee honderde miljoene rande om as ...LitNet Akademies-resensie-essay: Biografie van 'n bende: Die storie van Fokofpolisiekar
2011-11-02 Musiek het veral sedert die sestigerjare van die vorige eeu ’n belangrike medium geword waarin maatskaplike, kulturele en politiese kwessies in verskillende musiekbewegings verken is.Onderweg na goeie wetenskap 3: Voorwaardes vir die beste moontlike wetenskap
2011-10-26 Wetenskap beklee ’n uiters belangrike plek in ons wêreld, wat besinning daaroor en pogings om dit te verbeter, verklaar. In hierdie artikel probeer ons rekenskap gee van belangrike aspekte wat in die beste moontlike wetenskap verreken moet word, en wat ...Who Framed Roger Rabbit en die moontlikheid van outentieke wêrelde in fiksie
2011-10-26 Enige soort narratiewe film bied ’n besondere wêreld aan die kyker. Dit is ’n fiktiewe wêreld, op verskillende maniere verwyder van ons onmiddellike wêreld, maar wanneer ’n uitspraak oor ’n film se realisme gemaak word, kan dit slegs gedoen word deur die ...Taalverskuiwing en taalhandhawing in die Afrikaanse gemeenskap: Tendense en toekomsperspektiewe
2011-10-21 Navorsing deur Schlemmer (2010) toon aan dat taalverskuiwing na Engels in ’n redelik groot mate by bruin Afrikaanssprekendes en in ’n geringer mate by wit Afrikaanssprekendes plaasvind. Ook is daar ’n groot toename in taalvermenging onder ...“Spanner in die wat?” – Wopko Jensma en die mineurletterkunde van Deleuze en Guattari
2011-10-19 In 1993 het Gunther Pakendorf ’n artikel in Stilet gepubliseer getitel “Kafka, en die saak vir die ‘klein letterkunde’”, waarin hy aanvoer dat Wopko Jensma (1939–1993?) se poësie miskien die beste Suid-Afrikaanse voorbeeld is van wat Gilles Deleuze en Félix ...Die diagnostiese waarde van ’n Nederlandse woordeskattoets vir Afrikaanssprekende aanleerders
2011-10-13 Binne die konteks van die algemeen aanvaarde stelling dat die woordeskat van die twee naverwante tale Nederlands en Afrikaans vir meer as 90 persent ooreenstem, word daar in hierdie artikel gekyk na ’n Nederlandse woordeskattoets (die Dubbele pregnante ...LitNet Akademies-resensie-essay: Net ’n lewe as ’n feministiese teks
2011-10-12 Ek pak ’n geborduurde katoennagrok in vir die hospitaal, ’n paar babygrows en weggooidoeke, ’n walkman met tapes van opera-arias wat ons oorsee gekoop het en Beyond good and Evil van Nietzsche.Die toeval in ’n tentwoning / Die metanarratief van die toeverlaat
2011-10-12 In hierdie artikel word Helena Verbloem, die hoofkarakter in Ingrid Winterbach se Die boek van toeval en toeverlaat (2006), se verstrengeldheid in die taal van die toeverlaat vanuit ’n godsdienssosiologiese perspektief ondersoek. Die sosioloog Peter Berger ...Die wêreldrevolusie in die hoër onderwys en die verrekening daarvan binne die Suid-Afrikaanse konteks
2011-10-05 Hierdie artikel fokus op die revolusie wat reeds sedert 1990 wêreldwyd in die hoër onderwys aan die gang is. Ten eerste is die doel van die artikel die kartering van hierdie internasionale hoëronderwysrevolusie. Tweedens is die doel om die ...Die marginale subjekposisie van die Afrikaanse skrywer - Etienne van Heerden se Asbesmiddag
2011-09-28 In hierdie artikel word teoretiese kwessies rakende die letterkunde, soos die marginale subjekposisie van die romanskrywer/akademikus en van die Afrikaanse letterkunde in die eietydse sosiopolitieke sfeer, binne die fiksionele konteks van die eietydse ...'n Model van faktore wat die sukses van onderrigleer van tegnologiegebaseerde modules beïnvloed
2011-09-23Dit wil voorkom asof daar groepe studente is wat meer probleme ondervind met die bemeestering van tegnologiegebaseerde modules as ander modules. Bestaande navorsing dui op spesifieke faktore wat sterk figureer in die sukses van onderrigleer van tegnologiegebaseerde onderwerpe.
YouTube-onderhoud: Joan-Mari Barendse
2011-09-23Joan-Mari Barendse, die skrywer van die artikel “Eietydse ridders: ’n Vergelyking tussen Die mugu (1959) deur Etienne Leroux en Die avonture van Pieter Francken (2005) deur Jaco Fouché” in LitNet Akademies, gesels oor haarself, haar akademiese agtergrond en die navorsing wat sy tans doen.
