Danie van Wyk in gesprek met Naomi Meyer

Danie van Wyk 2012-01-26 "Moedertaalonderrig is ononderhandelbaar"

Danie van Wyk gesels met Naomi Meyer oor sy visie vir die SBA.

'n Oorweging van die sosiopolitieke kragte wat inwerk op die betekenis en toepassing van die diskresionêre taalklousule van die Suid-Afrikaanse grondwet

Koos Malan 2012-01-25 “Indien die Suid-Afrikaanse grondwet oor ’n taalklousule beskik het wat in besonderhede uiteengesit het op welke wyse die inheemse tale hanteer en bevorder moet word, kon dit ’n belangrike rol gespeel het om hierdie tale te ondersteun en verengelsing teen te werk.”

LitNet Akademies (Regte): Bekendstellingsbrief

2012-01-19  LitNet Akademies is LitNet se Afrikaanse akademiese joernaal wat reeds sedert Februarie 2008 by die SA Departement van Onderwys geakkrediteer is.  LitNet Akademies (Regte) skakel nou met ons onderafdelings vir die Basiese en Toegepaste Natuurwetenskappe en die Geesteswetenskappe.

Sanlam-pryse vir Jeuglektuur 2011

2012-01-19 Tafelberg en Sanlam kondig die finaliste in vanjaar se Sanlam-pryse vir Jeuglektuur aan.

Tydskrif vir Geesteswetenskappe is vyftig jaar oud

Ina Wolfaardt-Gräbe 2011-12-15 Die Tydskrif vir Geesteswetenskappe, gepubliseer deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, is vanjaar ’n volle vyftig jaar oud. Die Redaksie het dit goedgevind om ’n feesuitgawe saam te stel ter viering van hierdie besondere mylpaal  ...

Inhoudsbestuurder / assistentinhoudsbestuurder: LitNet

2011-12-09 LitNet soek na ’n dinamiese raakvatter om in hierdie opwindende tyd van verandering en vooruitgang by ons span aan te sluit.

LitNet Akademies: Produksiebestuurder

2011-12-09 LitNet benodig ’n persoon met ’n belangstelling in: * Afrikaanstalige navorsing * die dryf van gesprekke rondom akademiese en aktuele sake en * die benutting van nuwe tegnologie binne ’n akademiese en aanlyn-omgewing ...

Tieners in die kuberwêreld – kan jeugromans byhou? Franci Greyling lewer kommentaar

Franci Greyling 2011-12-08 Dit word algemeen aanvaar dat daar ’n noue verband bestaan tussen die tegnologie wat deur ’n individu en samelewing gebruik word, en denke.

Ondersoek na die impak van ’n akademiese geletterdheidsintervensie op eerstejaarstudente se akademiese taalvermoë

Tobie van Dyk 2011-12-08 Deurvloeikoerse aan universiteite is kommerwekkend laag en daar is verskeie redes hiervoor. Die mees voor die hand liggende en wyd gedokumenteerde is die skoolstelsel se versuim om leerders voldoende vir universiteitstudie voor te berei.

YouTube-onderhoud: Johannes Froneman

Johannes Froneman 2011-12-08 Johannes Froneman gesels oor homself en sy akademiese agtergrond en vertel van sy ervaring as mediapraktisyn en hoe hy eindelik as dosent by die NWU beland het. Verder bespreek hy sy en Christo Lombaard se gesamentlike LitNet Akademies-artikel.

YouTube-onderhoud: Daan Wissing

Daan Wissing 2011-12-01 Daan Wissing gesels oor homself en sy akademiese agtergrond en vertel hoe hy sy eerste publikasie in LitNet Akademies ervaar het. Hy gesels oor sy ervaring van die samewerking en begrip van die Kharkammers tydens sy navorsing, en verduidelik ...

“’n Almanak van klippe”: Laatwerk en Breyten Breytenbach se Die beginsel van stof (laat-verse, sprinkaanskaduwees, aandtekeninge)

Helize van Vuuren 2011-11-30 Teoretiese aspekte van laatwerk en laat styl, soos uiteengesit deur veral Theodor W. Adorno, Kenneth Clark en Edward Said, word gebruik om Breytenbach se “skemerbundel”, Die beginsel van stof, te ontleed. Vanuit ’n vergelykende literêre ...

Moedertaalgebaseerde tweetalige onderwys: ’n moontlike oplossing vir Suid-Afrika se geletterdheids- en syfervaardigheidsprobleme

Michael le Cordeur LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-11-30

Hierdie artikel ondersoek eerstens die waarde van moedertaalonderrig vir leerderprestasie teen die agtergrond van die lae vlak van geletterdheid en syfervaardigheid.

Vacancy: Lecturer/Senior Lecturer/Professor, Pozna?, Poland

2011-11-30 Lecturer/Senior Lecturer/Professor South African Specialisation School of English (IFA) Adam Mickiewicz University (UAM), Pozna?, Poland ...

YouTube-onderhoud: Susan Meyer

Susan Meyer 2011-11-24 Susan Meyer praat oor literêre manifesteringswyses van die natuur in Voetpad na Vergelegen van Chris Barnard en Verbrande Paradys van Hans du Plessis. Barnard se omgewing is dié uit 'n vroeëre tyd, in Du Plessis s'n is die omgewing modern.

’n Jungiaanse perspektief op die reekstekeninge van ’n seksueel mishandelde kind

2011-11-22 ’n Groot aantal kinders is slagoffers van seksuele mishandeling. Hierdie slagoffers presenteer met ’n wye verskeidenheid biopsigososiale gevolge wat hulle sosiale en emosionele ontwikkeling strem. Dit impliseer dat terapeutiese hulpverlening vir hulle ...

Leergesprekke in universiteitsklaskamers: ’n Herwaardering

Gert van der Westhuizen 2011-11-18 Hierdie artikel bied ’n herwaardering aan van die waarde wat klaskamergesprekke kan hê vir doeleindes van leer. Dit is gebaseer op ’n ontleding van verskillende teoretiese perspektiewe op en gespreksontledingstudies van die aard van leergesprekke.
Top