Die laaste (Afrikaanse) boek?
2003

Nicol Stassen 2007-06-13 Waar staan die Afrikaanse uitgewersbedryf en skrywers, ook ten opsigte van mekaar? Hoe word die eise van die inligtingsera (Eerste Wêreld-lesers) en onderontwikkeldheid (Derde Wêreld-lesers) in een taalgemeenskap versoen? Teen ...

Waar's die nuwe stemme in ons letterkunde?
2002

Willie Burger 2007-06-13 As ons wil praat oor “nuwe stemme”, kan ons dit nie doen sonder om na die “ou stemme” te kyk nie. Hoe sal ons immers ’n nuwe stem herken as daar nie ’n vergelykingsbasis is nie? Dit is tensy ons die “nuwe” slegs (ietwat beperkend?) ...

Die kunste en die (globale) mark
2003

Bert Olivier 2007-06-13 In Spoke van Marx (1994:56-69) waarsku Jacques Derrida teen premature/vroegtydige triomfalisme, soos byvoorbeeld die van die politieke wetenskaplike Francis Fukuyama, oor die beweerde uiteindelike globale seëviering van die vennootskap tussen ...

'n Nuwe hervorming?
2002

Sakkie Spangenberg 2007-06-13 Ek wil allereers met ’n belydenis begin. Dis een van die oudste belydenisse in die Bybel, maar dis ’n belydenis wat Jesus van Nasaret nie sou gehuiwer het om uit te spreek nie. Dit lui só: Barmhartig en genadig is die HERE, lankmoedig en vol liefde ...

Hiperteks of hipermark? LitNet en die www
2001

Etienne van Heerden 2007-06-13 Sedert hierdie stelling legendaries geword het, is ons steeds op soek na taal waarmee ons die Web kan beskryf. Soos die geval is met alle verbeelde ruimtes, is die wyse waarop die mens aan die Internet en die www — wat ek hier tesame die ...

HE Bates en die derde stroom

Hennie Aucamp 2007-06-13

Vyf vinnige vrae aan Antjie Krog

Antjie Krog, Melt Myburgh 2007-04-23 Antjie Krog saam met twee jong bewonderaars - Stuart Barnard en Lourens Oberholzer.Foto: Kevin JenkinsAntjie Krog is waarskynlik die beroemdste Afrikaanse digteres. Sy geniet internasionale erkenning vir haar werk oor die ...

Joernaal uit Cambridge: Van Matieland tot Engeland

Judith de Villiers 2007-03-28 Vandag is dit presies twee jaar, twee maande en twee dae sedert ek Suid-Afrika verlaat het. Om die waarheid te sê, slegs tien dae nadat ek my finale NOS-eksamen (vir die ouer garde: moenie vandag die fout maak om van 'n HOD te praat voor 'n ...

Lonkie onbeperk: Taalversorging is sexy

Lonkie Mackenzie 2007-03-20 Volgens die Britse skrywer en opvoedkundige Philip Pullman is taalversorging ’n manifestasie van die liefde. If you love something, sê hy, you want to look after it. Dalk is dít waarom ek so afgeskeep voel by die lees van ...

Vyf vinnige vrae aan Reinet Nagtegaal

Melt Myburgh, Melt Myburgh 2007-02-28 Reinet Nagtegaal se langverwagte tweede roman, Abra K'Dabra, word vanjaar tydens die Stellenbosse Woordfees bekendgestel. Op Saterdag 10 Maart gesels sy om 16:00 in die Protea Boekwinkel oor dié publikasie. Melt Myburgh het vyf speelse (en ...

Taalwerkmodule: Afrikaans Eerste Addisionele Taal HG, Graad 9

Basie Viljoen 2007-02-21 Klik hier om die vraestel in PDF af te laai Klik hier om 'n gratis kopie van Adobe Acrobat Reader af te laai.

Doktor Elsa: Oor rook, stook ... en drake

Elsa Herbst 2007-02-20 My vorige rubrieke het ek al rokend, of liewer, stokend, geskryf. Hierdie rubriek skryf ek sonder om dit eens te oorweeg om 'n sigaret op te steek. En wel om hierdie rede, vriende: ek het ophou rook! Ek is nikotienvry en skoon van dié ...

Om eerlik te wees ... Genade, Antjie!

Jasper van Zyl 2007-02-20 Toe ek begin skryf het, het ek begin lees. Ek het enigiets gelees: tydskrifte, rubrieke, internetbladsye, gedigte, koerante, die agterkante van sjampoebottels, lirieke, boeke, inligtingsbrosjures. Noem dit, ek het dit gelees. Antjie Krog het ...

Vyf vinnige vrae aan Johan Bakkes

Melt Myburgh, Melt Myburgh, Johan Bakkes 2007-01-29 Alles is die waarheid, met 'n knippie sout, want my ma het altyd gesê: "'n Mens donner nie 'n goeie storie met die waarheid op nie."

Taalvraestel vir Graad 12 Afrikaans Tweede Taal-leerders

2006-12-20 Kliek hier vir 'n volledige taalvraestel vir Graad 12 Afrikaans Tweede Taal-leerders.

Om eerlik te wees ... Hoe om rassisme aan te blerk ...

Jasper van Zyl 2006-12-12 "Jy kla oor die toestand van ons landwel, fokken doen iets daaromtrent!"- Fokofpolisiekar - "Brand Suid-Afrika" Alles het oorsake. Hierdie lewe van ons is 'n kettingreaksie. Ons loop. Ons trek skoene aan want ons ...

Meester 2

Danie Cronjé 2006-11-22

Lonkie onbeperk: Faecolalia Maggsii

Lonkie Mackenzie 2006-11-07 Ek wag nou al byna vyf maande lank vir 'n “gut”-reaksie op Jeremy Maggs se strontstorting oor onderwysers wat vroeër vanjaar in The Herald verskyn het. Beteken hierdie lang stilswye dat ons onderwysers nou ...

Meester 1

Danie Cronjé 2006-11-06 "Meneer, ons het oral gesoek, maar Neelsie se skooltas met al sy boeke is skoonveld ..."

Dokter Elsa: Oor pornografie in die Land van Toe Gordyne en Geslote Deure

Elsa Herbst 2006-11-06 Toe ek 'n vriendin van my vra wat sy dink die verskil tussen pornografie en erotika is, was haar antwoord: “Nie veel nie; die een het 'n kunstige geurtjie terwyl die ander walglik en skokkend is. Al twee maak maar jags. Oor erotika voel die ...
Top