2007-06-13Die kaart van ervaring van Japie Bikeur [1] 1 My praktyk as ’n professionele leser van die Afrikaanse letterkunde sou die beste omskryf kon word as ’n soeke na die afwesige en stilte. Die vrae wat ek myself dikwels afvra, is waarom is ...
Hermann Giliomee2007-06-13Daar is ’n ontstellende gebrek aan rasionele debat tussen swart en wit in die land. Die Parlement sit natuurlik nog steeds, die vrye pers lewer kommentaar, en by wyse van hoë uitsondering vind daar ’n indringende debat op ’n stasie van ’n toenemend ...
Desmond Painter2007-06-13In hierdie driedelige artikel eksploreer ek die retoriese en ideologiese interaksie tussen alledaagse liberale konsepsies oor taal en veeltaligheid en wat ek, in navolging van Slavoj Zizek (2000), “refleksiewe” rassisme sal noem. Zizek gee ’n ...
Neville Alexander2007-06-13Hierdie onderwerp word vandag veral rondom die kwessie van die handhawing en oorlewing van Afrikaans as amptelike taal in Suid-Afrika bespreek. Hierdie feit is weer van die geskiedenis van ons land afkomstig, want blanke Afrikaanssprekende mense het ...
Helize van Vuuren2007-06-13“One out of ten authors of established reputation plunder recondite, neglected, or forgotten books” - Edgar Allan Poe ”Ein wenig borgen bei einem oder einigen andern zeigt Bescheidenheit; welch eine Ungeselligkeit, sich ganz ...
Luc Renders2007-06-13Die kritiek van HF Verwoerd op die opvoering van Die pluimsaad waai ver of bitter begin ter geleentheid van die Republiekfees van 1966 is algemeen bekend. So ook die reaksie van NP van Wyk Louw, wat baie teleurgestel gevoel het. JC Steyn berig ...
Johann Lodewyk Marais2007-06-13DJ Opperman was op meer as een vlak by opleiding in skeppende skryfwerk betrokke en het ook ’n betekenisvolle inset tot verskillende soorte opleiding gelewer. Dit het nie-formele individuele opleiding aan skrywers, uitgebreide werk as tydskrif- ...
Nicol Stassen2007-06-13Waar staan die Afrikaanse uitgewersbedryf en skrywers, ook ten opsigte van mekaar? Hoe word die eise van die inligtingsera (Eerste Wêreld-lesers) en onderontwikkeldheid (Derde Wêreld-lesers) in een taalgemeenskap versoen? Teen ...
Willie Burger2007-06-13As ons wil praat oor “nuwe stemme”, kan ons dit nie doen sonder om na die “ou stemme” te kyk nie. Hoe sal ons immers ’n nuwe stem herken as daar nie ’n vergelykingsbasis is nie? Dit is tensy ons die “nuwe” slegs (ietwat beperkend?) ...
Bert Olivier2007-06-13In Spoke van Marx (1994:56-69) waarsku Jacques Derrida teen premature/vroegtydige triomfalisme, soos byvoorbeeld die van die politieke wetenskaplike Francis Fukuyama, oor die beweerde uiteindelike globale seëviering van die vennootskap tussen ...
Sakkie Spangenberg2007-06-13Ek wil allereers met ’n belydenis begin. Dis een van die oudste belydenisse in die Bybel, maar dis ’n belydenis wat Jesus van Nasaret nie sou gehuiwer het om uit te spreek nie. Dit lui só: Barmhartig en genadig is die HERE, lankmoedig en vol liefde ...
Etienne van Heerden2007-06-13Sedert hierdie stelling legendaries geword het, is ons steeds op soek na taal waarmee ons die Web kan beskryf. Soos die geval is met alle verbeelde ruimtes, is die wyse waarop die mens aan die Internet en die www — wat ek hier tesame die ...
Antjie Krog, Melt Myburgh2007-04-23Antjie Krog saam met twee jong bewonderaars - Stuart Barnard en Lourens Oberholzer.Foto: Kevin JenkinsAntjie Krog is waarskynlik die beroemdste Afrikaanse digteres. Sy geniet internasionale erkenning vir haar werk oor die ...
Judith de Villiers 2007-03-28Vandag is dit presies twee jaar, twee maande en twee dae sedert ek Suid-Afrika verlaat het. Om die waarheid te sê, slegs tien dae nadat ek my finale NOS-eksamen (vir die ouer garde: moenie vandag die fout maak om van 'n HOD te praat voor 'n ...
Lonkie Mackenzie2007-03-20Volgens die Britse skrywer en opvoedkundige Philip Pullman is taalversorging ’n manifestasie van die liefde. If you love something, sê hy, you want to look after it. Dalk is dít waarom ek so afgeskeep voel by die lees van ...
Melt Myburgh, Melt Myburgh2007-02-28Reinet Nagtegaal se langverwagte tweede roman, Abra K'Dabra, word vanjaar tydens die Stellenbosse Woordfees bekendgestel. Op Saterdag 10 Maart gesels sy om 16:00 in die Protea Boekwinkel oor dié publikasie. Melt Myburgh het vyf speelse (en ...
Elsa Herbst2007-02-20My vorige rubrieke het ek al rokend, of liewer, stokend, geskryf. Hierdie rubriek skryf ek sonder om dit eens te oorweeg om 'n sigaret op te steek. En wel om hierdie rede, vriende: ek het ophou rook! Ek is nikotienvry en skoon van dié ...
Jasper van Zyl2007-02-20Toe ek begin skryf het, het ek begin lees. Ek het enigiets gelees: tydskrifte, rubrieke, internetbladsye, gedigte, koerante, die agterkante van sjampoebottels, lirieke, boeke, inligtingsbrosjures. Noem dit, ek het dit gelees. Antjie Krog het ...