S.V. Petersen se tydskrifverhale

Steward van Wyk LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2008-07-11

"Hierdie tekste bied uitsonderlike insig tot die plattelandse en stedelike kultuur van die sogenaamde “nieblanke” gedurende die 1940’s."

Musiekgeskiedenis en fiksie: Hans Holleman en Arnold van Wyk in Holmer Johanssen se roman Gety

Stephanus Muller LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2008-07-11

"Die moontlikheid word oorweeg dat Gety as fiksie ’n alternatiewe historiese realiteit kan teken as wat in musiekhistoriografie moontlik is."

Graad 9 Huistaal ''Jakkals en Wolf''-taalwerkmodule

2008-02-05 Graad 9 Huistaal "Jakkals en Wolf"-taalwerkmodule Leerarea: Tale Fokus: Afrikaans Huistaal Graad Klik hier om die vraestel in PDF af te laai Klik hier om 'n gratis kopie van Adobe Acrobat Reader af te laai.

Afrikaans-onderwysers, kyk na hierdie voorbeelde van Trippel-H se lesmateriaal!

Melt Myburgh 2007-10-24 Hier kan jy mooi sien hoe lyk Trippel-H se notas oor DJ Opperman se gedig, “Draaiboek”, soos wat dit in hul studiegids vir Addisionele Taal-leerders verskyn.Vir nog voorbeelde, kyk hier:Taalvraestel vir Graad 12 Afrikaans Tweede ...

Afrikaans Tweede (Addisionele) Taal HG, graad 11-12: Leesbegrip- en Taaltoets

Melt Myburgh 2007-10-12 Afrikaans Tweede (Addisionele) Taal HG Graad 11-12 Leesbegrip- en Taaltoets Totaal: 40 VOORSKRIFTE: 1. Laat ‘n reël oop tussen jou antwoorde.2. Nommer jou antwoorde presies soos die vrae.3. Skryf so netjies en leesbaar moontlik. ...

Trippel-H: Uitkomsgerigte les oor Riëtte Hugo se gedig, "Die kampioen"

LitNet 2007-10-01 DIE KAMPIOEN The ChampionRiëtte Hugo die the skoot shot KNAL BANG(S) ...

Sneeu en die vensterlose lokaal: oor taal en die opvoedkunde

Sarie Berkhout 2007-08-21 1. Inleiding - ek dink dit sal van ryker nut wees om verby die skisofreniese politieke en historiese "gemeenskapsafbakenings" te kom (as voorvereiste en merker van samewerking) en liewer die klem te lê op 'n beweging van ...

Om eerlik te wees ... Om net aan die gang te kom

Jasper van Zyl 2007-07-18 Dis altyd moeilik om te begin. Enige skrywer sal jou vertel (en jy sal weet as jy self skryf) dat dit moordend is om te begin met 'n skryfstuk. Dis altyd moeilik om te begin draf. Dis moeilik om te begin werk, veral as jy die oggend by die Wimpy op ...

LitNet Akademies: Mei 2007 – Vol 4

2007-06-29 LitNet Akademies: Mei 2007 Vol 4 LW: Hierdie artikels is nie geakkrediteer nie Inhoudsopgawe Oor bemagtiging, taal en die Afrikaans-debat in die Coca-Cola-demokrasie ...

Oor bemagtiging, taal en die Afrikaans-debat in die Coca-Cola-demokrasie
2006

Jaco Alant 2007-06-29 By die amptelike viering van Nelson Mandela se 85ste verjaarsdag op 19 Julie 2003, regstreeks uitgesaai op SABC3 vanaf die Sandton Konvensiesentrum, is nie ’n enkele woord in Afrikaans gesing nie. Daar is swierig konsert gehou saam met ...

Voorwaardes vir die behoud van Afrikaans as wetenskapstaal: ’n taalbeplanningsperspektief 2006

Vic Webb Akademies en skole 2007-06-29

"US se bestaande taalbeleid is redelik, maar die taalplan was nie toereikend nie, wat een van die vernaamste redes is waarom hierdie beraad plaasvind. ’n Taalbeleid sonder ’n spesifieke en voldoende plan van implementering het min waarde."

'n Volhoubare plek vir Afrikaans in hoër onderwys en regeringsteun daarvoor
2006

Niek Grové 2007-06-29 It is a frequently asked question whether and why languages should be maintained. In a global human heritage perspective, languages are as unique as biological species and linguistic diversity should therefore be maintained in the same spirit as ...

'n Volhoubare plek vir Afrikaans 2006

Frederik Van Zyl Slabbert 2007-06-29 ’n Paar kantopmerkings oor die sosiale konteks van die vraagstelling 1. Die nasionale politieke klimaat word op die oomblik aan die een kant oorheers deur die interne spanninge binne die ANC rondom alliansiekonsensus, leierskapsoorgang en ...

Etlike gedagtes oor moedertaalonderrig in Suid-Afrika na Apartheid
2006

Neville Alexander 2007-06-29 Hoekom praat ons nou oor hierdie vraag? Die feit dat Afrikaans op die oog af aan die kwyn is, is net een van die redes. Baie belangrik is ook die aaklige druipsyfers, veral in die jaarlikse matriekeksamen, onder niemoedertaalsprekers van ...

Die staat en onderrigtaal aan universiteite
2006

Christo Viljoen 2007-06-29 Inleiding* Afgesien van die vier oorblywende historiese Afrikaanse universiteite (HAU’e) (van die oorspronklike vyf bly vier oor na die verdwyning van die RAU), is geen van die ander Suid-Afrikaanse universiteite se onderrigtaal anders as ...

Die posisie van Afrikaans aan die Universiteite vir Tegnologie
2006

Johan Anker 2007-06-29 Die vrae van hierdie Taalberaad wentel om die volhoubaarheid van Afrikaans aan tersiêre inrigtings en strategieë om dit of volhoubaar te maak of die volhoubaarheid voort te sit. Ek moet net eers beklemtoon dat statistiek wat in hierdie ...

Johan Combrink-gedenklesing: 'n Perspektief op Afrikaans
2007

Russel Botman 2007-06-29 Toe ek onlangs saam met my gesin die Apartheidsmuseum in Johannesburg besoek het, het dit my opgeval dié museum se hardste kreet is die onreg wat in die naam van Afrikaans gepleeg is: die wetgewing, die skellende plakkate teen Afrikaans, die ...

NP van Wyk Louw: 100 jaar
2006

IanRaper 2007-06-29 Nicolaas Petrus van Wyk Louw is op 11 Junie 1906 op Sutherland in die Karoo gebore. Hy studeer aan die Universiteit van Kaapstad en word in 1929 daar dosent in die Opvoedkunde. In September 1930 is hy met Joan Wessels getroud. ...

C Louis Leipoldt: 'n Fiktiewe Portret
2006

Hennie Aucamp 2007-06-29 Die geromanseerde lewensbeskrywings van Karel Schoeman is 'n onderverkende faset van sy oeuvre, wat enigsins vreemd is, aangesien dié vies romancées, om Kannemeyer se terminologie te gebruik, kennelik wegbereiders is vir sy latere ...

In stede van 'n psigoanalise: Narkotiese ritmes van 'n onophoudelike trom
2007

Joan Hambidge 2007-06-29 Etienne van Heerden se roman In stede van die liefde is ’n roman oor verglyding; oor geweld; oor artefakte en kuns; oor paranoia; oor dwelmmisbruik; oor die familiewe-lewe; oor die okapi; oor selfmoord; oor kinderdiefstal – ’n volledige ...
Top