Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
"Dolosse as plaaslike munt": Geld en die Kuniese filosowe
2009-12-02"Die artikel bied ’n interpretasie aan van Diogenes van Sinope se voorstel om, in sy ideale staat, die muntstelsel met dolosse te vervang."
Afrikaanse digters in gesprek met Breyten Breytenbach as digter
2009-11-26"Hierdie artikel fokus op daardie gedigte waarin Afrikaanse digters reageer op Breytenbach se digterspersoonlikheid, sy poëtika en sy poësie."
Cliff Richard: ’n Opvoedkundige waardering
2009-11-25"In hierdie artikel word geargumenteer dat daar gemeenskaplike hoedanighede tussen estetiese ervarings en opvoedkundige ervarings, en tussen kunstenaarskap in die wêrelde van die kunste en die onderwys bestaan."
Holderstebolder bied aan: Storieminute Begripstoetse vir die Grondslagfase
2009-11-24 Wat is STORIE MINUTE? STORIE MINUTE is ’n wonderlike pakket begripstoetse vir ouers en skole! STORIE MINUTE bevat 60 kort stories vir leesoefeninge (op werkvelle) of luisteroefening (op CD).Taalwetgewing in Suid-Afrika
2009-11-12"Taalwetgewing word toenemend beskou as ’n belangrike meganisme by die inrig van ’n ampstaalbestel in meertalige lande."
Sewe M-bleme vir Marlene (van Niekerk) en Marlene (Dumas): ’n Metatekstuele lesing van Memorandum: ’n verhaal met skilderye
2009-11-05"Die doel van hierdie artikel is om ’n metatekstuele dialoog tussen Marlene van Niekerk in die roman Memorandum: ’n verhaal met skilderye (2005) en die beeldende kunstenaar Marlene Dumas se oeuvre te identifiseer."
Verwysings na klassieke musiek in Marlene van Niekerk se roman Agaat
2009-10-22"Marlene van Niekerk se roman Agaat (2004) het groot lof ontvang vir die ingewikkelde verwysings wat daarin voorkom. In hierdie artikel word die verwysings na klassieke musiek nagegaan."
Tegnologiese singulariteit en transendentale monisme: medeskeppers van volhoubare alternatiewe toekomste
2009-10-01"Die uitdaging is om die oënskynlik opponerende waardestelsels van die psigososiale sfeer en tegnologiese vooruitgang en denke met mekaar in lyn te bring ten einde ’n nuwe paradigma te skep wat tot ’n volhoubare hoë-orde-leefwyse sal lei."
Na-beeld/Na-beelding: stedelike gelykenisse
2009-09-11"’n Performatiewe ontleding van die metaprent-dinamiek van ’n grafiese druk van Norman Catherine, Mirror Mirror (1991), dien as vertrekpunt in ’n peiling van na-beeldingsprosesse wat optree in ’n portrettipe waar stedelike omgewings deel word van die uiteindelike portretgelykenis."
Aspekte van postkoloniale verset in Eilande deur Dan Sleigh
2009-09-03"Die artikel lê klem op die verwoording en strategieë van postkoloniale verset deur die bespreking van struktuurmiddele soos: die rol van die outeur, verteller en fokalisering, die relativering van geskiedskrywing, die ondermyning van meesternarratiewe, die ervaring van ruimte en die konstruksie van die 'ander'."
Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika Wiki: Tydlyn van Nelson Mandela se lewe
2009-09-03 Nelson Mandela was die eerste president van demokratiese Suid-Afrika vanaf 1994. Hier volg 'n tydlyn van vanaf sy geboorte in 1918 tot 2008."Te hel met heling, Niggie!": Wanneer traumanarratiewe tekort skiet
2009-08-27"In hierdie artikel word op kritiese wyse besin oor die helende funksie van traumanarratiewe aan die hand van Ingrid Winterbach se roman Niggie, wat teen die agtergrond van die Anglo-Boereoorlog (1899–1902) afspeel."
LitNet Akademies Jaargang 6(2) - Augustus 2009
2009-08-21 LitNet Akademies: Augustus 2009 Jaargang 6(2) Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai. Inhoudsopgawe Nora en die Afrikaners: Gedagtes oor die impak van die eerste professionele produksie van ...Die poeliesman het ’n gun: Die prestasie van Kaapssprekende plattelandse leerders op ’n Afrikaans-medium taaltoets wat dialek-neutraal sou wees
2009-08-21"Die akkurate diagnosering van taalprobleme is van uiterste belang in ’n land soos Suid-Afrika, waar tale en dialekte dikwels sosio-etniese grense weerspieël en waar toegang tot kliniese intervensie in sekere gemeenskappe beperk is."
Peter Blum en die Commonwealth Mycological Institute: Van digter tot abstraheerder
2009-08-05"Daar word na ’n moontlike voorbeeld van Blum se werk as abstraheerder verwys en ook kortliks oor die rede vir sy diensbeëindiging bespiegel."
Inligtingsoorlogvoering, die opkomende magprojekteringinstrument: soeke na ’n definisie
2009-07-31"Inligtingsoorlogvoering het ’n integrale deel van bykans alle internasionale konfliksituasies geword, met die mees prominente onlangse voorbeelde die Hamas-Israel-konflik, die Estland–Rusland-kuberoorlog en die Georgië-Rusland-oorlog."
Mise en abyme en Ander Lewens van André P. Brink
2009-07-23"Hierdie artikel ondersoek die voorkoms van die mise en abyme as tegniek in die roman Ander Lewens van André P. Brink."
Estetiese hoedanighede in die lewe en werk van Lorraine Botha: ’n estetiese ondersoek na pedagogiese kunstenaarskap
2009-07-15"In hierdie artikel word die hoedanighede van die pedagogiese kunstenaarskap van Lorraine Frances Botha, dosent verbonde aan die Sentrum vir Onderwysontwikkeling van die Skool vir Opvoedkunde aan die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein, ondersoek."
Is die onderwysstelsels van die wêreld gerat vir die eise van die een-en-twintigste eeu?
2009-07-10"Die doel van dié artikel is om te bepaal in watter mate die onderwysstelsels van die wêreld in staat is om suksesvol te antwoord op die eise van die een-en-twintigste eeu en watter verstellings nodig is."
De la Rey, De la Rey, sal jy die Boere kom lei?
2009-07-02"Ideologies-kritiese analise van die oorvloedige polemiese literatuur rondom 'De la Rey' toon dat die liedjie beskou kan word as ’n ideologies eensydige uitbeelding van Afrikaner-identiteit."
