Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
Bemagtig opvoeders vir onmiddellike mobilisasie van grondslagfase-leerders se geletterdheid
2008-10-02"Vanaf 1994 is daar al baie gedebatteer oor moontlike faktore as oorsaak vir leerders se swak taalprestasie. In hierdie artikel wil ek nie op probleme fokus nie, maar eerder moontlike oplossings ondersoek."
Die denke van Deleuze en Guattari: filosofie as teater
2008-10-02"Met hierdie artikel wil ek ’n gebruiksvriendelike inleiding tot hierdie filosowespan in Afrikaans beskikbaar stel."
Beeldvorming in geleentheidsgedigte op gedenkkeramiek oor die Nederlandse koningshuis
2008-08-27"In Nederland is daar al in 1574 begin om die koningshuis, die Huis van Oranje, met spesiaal vervaardigde keramiekvoorwerpe te gedenk. Sommige van hierdie gedenkvoorwerpe bevat ook teks."
’n Ander bestekopname van die Afrikaanse poësie, 2004–2007
2008-08-05"Hierdie artikel verskaf ’n oorsig van die Afrikaanse poësie vir die tydperk 2004–2007. Boekpublikasies en aktiwiteite rondom die Afrikaanse poësie, soos die verteenwoordiging by kunstefeeste, radioprogramme en webtuistes word bespreek."
Stephan Bouwer (1948–1999): ’n Herwaardering met spesifieke verwysing na sy poësie-oeuvre
2008-07-22"Ten spyte van sy beduidende bydrae tot die Afrikaanse literêre en kulturele wêreld is daar nog min akademiese studies oor sy werk onderneem."
Die onopgeloste raaisel met spesifieke verwysing na Die Jakkalssomer van Dirk Jordaan
2008-07-17"Hierdie artikel bied ’n psigoanalitiese lesing van Dirk Jordaan se Die Jakkalssomer met besondere verwysing na die onopgeloste raaisel in die teks."
Buren-Marsch: Die Transvaalse volkslied in Duitse gewaad
2008-07-17"In hierdie artikel word ’n mars vir koperblaasensemble bespreek wat tussen 1901 en 1904 in Duitsland geskryf en gepubliseer is deur ’n komponis met die naam August Bernhard Ueberwasser (1866–1925)."
Tegniek en Republiek: Wisselende vryheidsbegrippe in Afrikaner- en Suid-Afrikaanse politiek
2008-07-11"In hierdie artikel word die verskillende begrippe van vryheid wat sedert die Nederlandse vestiging aan die Kaap onder veral Afrikaners, en in mindere mate in die Suid-Afrikaanse politiek, voorgekom het, ondersoek met verwysing na die drie tegniese milieus of mediasfere waarin Afrikaners hulle tot dusver bevind het."
S.V. Petersen se tydskrifverhale
2008-07-11"Hierdie tekste bied uitsonderlike insig tot die plattelandse en stedelike kultuur van die sogenaamde “nieblanke” gedurende die 1940’s."
Musiekgeskiedenis en fiksie: Hans Holleman en Arnold van Wyk in Holmer Johanssen se roman Gety
2008-07-11"Die moontlikheid word oorweeg dat Gety as fiksie ’n alternatiewe historiese realiteit kan teken as wat in musiekhistoriografie moontlik is."
Graad 9 Huistaal ''Jakkals en Wolf''-taalwerkmodule
2008-02-05 Graad 9 Huistaal "Jakkals en Wolf"-taalwerkmodule Leerarea: Tale Fokus: Afrikaans Huistaal Graad Klik hier om die vraestel in PDF af te laai Klik hier om 'n gratis kopie van Adobe Acrobat Reader af te laai.Afrikaans-onderwysers, kyk na hierdie voorbeelde van Trippel-H se lesmateriaal!
2007-10-24 Hier kan jy mooi sien hoe lyk Trippel-H se notas oor DJ Opperman se gedig, “Draaiboek”, soos wat dit in hul studiegids vir Addisionele Taal-leerders verskyn.Vir nog voorbeelde, kyk hier:Taalvraestel vir Graad 12 Afrikaans Tweede ...Afrikaans Tweede (Addisionele) Taal HG, graad 11-12: Leesbegrip- en Taaltoets
2007-10-12 Afrikaans Tweede (Addisionele) Taal HG Graad 11-12 Leesbegrip- en Taaltoets Totaal: 40 VOORSKRIFTE: 1. Laat ‘n reël oop tussen jou antwoorde.2. Nommer jou antwoorde presies soos die vrae.3. Skryf so netjies en leesbaar moontlik. ...Trippel-H: Uitkomsgerigte les oor Riëtte Hugo se gedig, "Die kampioen"
2007-10-01 DIE KAMPIOEN The ChampionRiëtte Hugo die the skoot shot KNAL BANG(S) ...Sneeu en die vensterlose lokaal: oor taal en die opvoedkunde
2007-08-21 1. Inleiding - ek dink dit sal van ryker nut wees om verby die skisofreniese politieke en historiese "gemeenskapsafbakenings" te kom (as voorvereiste en merker van samewerking) en liewer die klem te lê op 'n beweging van ...Om eerlik te wees ... Om net aan die gang te kom
2007-07-18 Dis altyd moeilik om te begin. Enige skrywer sal jou vertel (en jy sal weet as jy self skryf) dat dit moordend is om te begin met 'n skryfstuk. Dis altyd moeilik om te begin draf. Dis moeilik om te begin werk, veral as jy die oggend by die Wimpy op ...LitNet Akademies: Mei 2007 – Vol 4
2007-06-29 LitNet Akademies: Mei 2007 Vol 4 LW: Hierdie artikels is nie geakkrediteer nie Inhoudsopgawe Oor bemagtiging, taal en die Afrikaans-debat in die Coca-Cola-demokrasie ...Oor bemagtiging, taal en die Afrikaans-debat in die Coca-Cola-demokrasie
2006
2007-06-29
By die amptelike viering van Nelson Mandela se 85ste verjaarsdag op 19 Julie 2003, regstreeks uitgesaai op SABC3 vanaf die Sandton Konvensiesentrum, is nie ’n enkele woord in Afrikaans gesing nie. Daar is swierig konsert gehou saam met ...
Voorwaardes vir die behoud van Afrikaans as wetenskapstaal: ’n taalbeplanningsperspektief 2006
2007-06-29"US se bestaande taalbeleid is redelik, maar die taalplan was nie toereikend nie, wat een van die vernaamste redes is waarom hierdie beraad plaasvind. ’n Taalbeleid sonder ’n spesifieke en voldoende plan van implementering het min waarde."
