’n Bydrae tot die rangordebepaling van akademiese tydskrifte

Machteld Strydom LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-05-05

"In hierdie artikel word ’n algoritme beskryf wat poog om uit verwysingsdata ’n maatstaf van die invloed van ’n tydskrif in die akademiese omgewing te bepaal."

Normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal. Jacques Fourie reageer

Jacques Fourie, Jacques Fourie 2011-04-26 Jacques Fourie van die metalgroepMind Assault reageer op die artikel “Vervreemding in die ekstreem: ’n Oorsig oor normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal” in LitNet Akademies se ...

Deur die loergat: ’n Ondersoek na die voyeuristiese elemente in Johann de Lange se "Olympia"

Theo Kemp, Ronel Foster LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-04-20

"Die term voyeurisme word gewoonlik tot die gebied van die sielkunde gereken, waar dit gebruik word om ’n seksuele abnormaliteit of afwyking te beskryf. Hierdie siening stigmatiseer egter die verskynsel van voyeurisme as ’n perverse handeling."

LitNet Akademies: Nadia Marais gee haar mening oor die veelduidigheid van tekste

Nadia Marais, Nadia Marais 2011-04-11 Nadia Maraisreageer op die artikel “Oor die veelduidigheid van tekste” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Bernard Lategan. Fronese1 en die veelduidigheid van tekste Inleiding Bernard Lategan huldig ...

YouTube-onderhoud: Hendrik Geyer gesels oor LitNet Akademies

Hendrik Geyer, Hendrik Geyer 2011-03-25 Hendrik Geyer, 'n ereredakteur van LitNet Akademies, gesels oor sy loopbaan en navorsing, die behoud van Afrikaans as wetenskaptaal, en sy visie vir LitNet Akademies se Natuurwetenskappe-afdeling. In Deel 1 beantwoord Hendrik Geyer die vrae: ...

Normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal. Paul Blom reageer

Paul Blom, Paul Blom 2011-03-23 Paul Blomreageer op die artikel “Vervreemding in die ekstreem: ’n Oorsig oor normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Burgert A Senekal. ...

Normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal. Martjie Bosman reageer

Martjie Bosman, Martjie Bosman 2011-03-23 Martjie Bosmanreageer op die artikel “Vervreemding in die ekstreem: ’n Oorsig oor normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Burgert A ...

Hoe vier ons Jeugdag? Watter boodskap gee ons aan die jeug?

Michael le Cordeur Menings 2011-03-22

Ons het so pas Menseregtedag gevier en dis binnekort weer tyd om Jeugdag te vier. Maar die jeug het steeds geen basiese menseregte nie en Jeugdag is vandag een van die mees verdelende dae op ons kalender.

Wat is goeie wetenskap? Braam Roux en Fanie de Beer reageer

Fanie de Beer, Fanie de Beer, Braam Roux 2011-03-17 Braam Roux en Fanie de Beer reageer op Wieland Gevers/Susan Veldsman en Melodie Nöthling Slabbert se reaksies op hulle artikel “Onderweg na goeie wetenskap 2: Die funksie van strategie, visie en beleid” in LitNet Akademies se ...

’n Kritiese evaluering van godsdienstige verwysings in berigte oor misdaad en ongelukke in Beeld en Rapport

Christo Lombaard, Johannes Froneman LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-03-17

"Godsdienstige verwysings in berigte oor misdaad en ongelukke in die dagblad Beeld en die Sondagkoerant Rapport kom hier aan die orde, omdat sodanige verwysings soms prominent in opskrifte en beriggewing voorkom en dus (waarskynlik onbedoeld) ’n sekere blikpunt bied op gewone (veral Afrikaanse) mense se geloofsreaksies op die traumas wat met misdaad en ongelukke gepaard gaan."

Postkoloniale literatuur en die representasie van trauma. Hans Ester reageer

Hans Ester, Hans Ester 2011-03-15 Hans Ester reageer op die artikel “Postkoloniale literatuur en die representasie van trauma: ’n Verkenning van Verkenning” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Cilliers van den Berg. Die funksie ...

Wie behoort die gespreksgenote te wees van Ou-Testamentiese Etiek as ’n onderafdeling van die Ou-Testamentiese Wetenskap?

Christo Lombaard LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-03-09

"Die Ou-Testamentiese Etiek word in hierdie artikel in oënskou geneem vir sover dit die plasing daarvan binne die Ou-Testamentiese Wetenskap en die implisiete gespreksgenote daarvan aangaan."

Postkoloniale literatuur en die representasie van trauma. Hennie van Coller reageer

Hennie van Coller, Hennie van Coller 2011-03-08 Hennie van Coller reageer op die artikel “Postkoloniale literatuur en die representasie van trauma: ’n Verkenning van Verkenning” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Cilliers van den Berg. My gevraagde ...

Postkoloniale literatuur en die representasie van trauma. Philip John reageer

Philip John, Philip John 2011-03-08 Philip Johnreageer op die artikel “Postkoloniale literatuur en die representasie van trauma: ’n Verkenning van Verkenning” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Cilliers van den Berg. Die ...

Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans

Carla-Marié Spies LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-02-28

"In hierdie artikel word die funksionalistiese vervreemdings- en domestikeringsbenaderings bespreek as basis vir die motivering vir die gebruik van parateks in oorwegend vervreemdende doeltekste, met spesifieke fokus op Die Agterhuis."

YouTube-onderhoud: Jannie Hofmeyr gesels oor LitNet Akademies

Jannie Hofmeyr, Jannie Hofmeyr 2011-02-24 Jannie Hofmeyr, ’n ereredakteur van LitNet Akademies, gesels oor sy loopbaan, sy liefde vir Afrikaans en die behoud van Afrikaans as wetenskaptaal, en sy visie vir LitNet Akademies se Natuurwetenskappe-afdeling . In Deel 1 beantwoord ...

Wat is goeie wetenskap? Danie Strauss reageer

Danie Strauss, Danie Strauss 2011-02-17 Danie Strauss reageer op die artikel “Onderweg na goeie wetenskap 2: Die funksie van strategie, visie en beleid” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Fanie de Beer en Braam Roux. Ek het met belangstelling en ...

Oor die veelduidigheid van tekste

Bernard Lategan LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-02-14

"Met die fokus op religieuse, en meer spesifiek bybelse, tekste ondersoek die artikel die interne oorsake van veelduidigheid vanuit ’n taalkundige, literêr-teoretiese, historiografiese en filosofiese perspektief en kom dit tot die slotsom dat dit ’n onomseilbare gegewe in die huidige opset is met sowel positiewe as negatiewe dimensies."

Wat is goeie wetenskap? Wieland Gevers en Susan Veldsman reageer

Susan Veldsman, Susan Veldsman, Wieland Gevers 2011-02-09 Wieland Gevers (hoofskrywer)en Susan Veldsmanreageer op die artikel “Onderweg na goeie wetenskap 2: Die funksie van strategie, visie en beleid” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Fanie de Beer en ...

Wat is goeie wetenskap? Melodie Nöthling Slabbert reageer

2011-02-09 Melodie Nöthling Slabbert reageer op die artikel “Onderweg na goeie wetenskap 2: Die funksie van strategie, visie en beleid” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Fanie de Beer en Braam Roux. Braam Roux ...
Top