![]() |
|
|
Jane Alexander het onlangs regstappe teen "zef-groep" Die Antwoord geneem oor hulle ongemagtigte gebruik van haar beeldhouwerk Butcher Boys in 'n musiekvideo. Is die banalisering van kunswerke geoorloof? Of is dit kopieregskending? Joan Hambidge en Jaco Barnard-Naudé lewer kommentaar. |
|
![]() |
Joan Hambidge: Jane Alexander se Butcher Boys en Die Antwoord. "Wanneer 'n kunstenaar 'n kunswerk in die openbare domein plaas, verloor hy/sy beheer oor hoe die werk geïnterpreteer gaan word." |
![]() |
Jaco Barnard-Naudé: Menswees, menslikheid en monsters - die beeldhoukuns van Jane Alexander.
"Mense wat Alexander kritiseer vir haar weiering om haar beelde met die huidige vlaag van Zef te verbind, behoort na te dink oor die konteks en eties-politiese boodskappe van die Butcher Boys." |




