LitNet Akademies: Die Suid-Afrikaanse onderrigstelsel en die rol van Waarderende Ondersoek in leierskap-ontwikkelingsprojekte

  • 0
 
Suzanne Bester en Dorothea Steenkamp lewer kommentaar op Jannie Pretorius se LitNet Akademies-artikel "’n Positiewe profiel van ’n buitengewone hoofmeisie as rolmodel: Emme-Lancia Veronique Faro van die Sekondêre Meisieskool Oranje."
 
 

Dorothea Steenkamp: Die impak van Waarderende Ondersoek in leierskapontwikkeling

"Die artikel wek ’n optimisme by die leser, want dit bevestig die bestaan van uitstaande leierskap op skoolvlak – ’n feit wat kan inspireer en hoop kan laat opvlam dat alles nie verlore is in die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel nie."

  Suzanne Bester: ’n Evaluering van Jannie Pretorius se positiewe profiel van Emme-Lancia Veronique Faro

"Dit is my opinie dat hierdie navorsing wel interessant en nuut kon wees en dat kwessies rondom ontwerp en data-analise die waarde daarvan aansienlik laat daal."
 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top