Sanlam-pryse vir Jeuglektuur 2011

  • 0

Dié skrywers se hoop is gevestig op Sanlam-pryse in 2012.

Tafelberg en Sanlam kondig met opgewondenheid die finaliste in vanjaar se Sanlam-pryse vir Jeuglektuur aan. Die tema was hoop en daar was weer sterk mededinging oor al die kategorieë heen, met ’n totaal van 109 inskrywings vir vanjaar se kompetisie. Ses finaliste elk is uit die Afrikaanse, Engelse en Afrikatale-inskrywings aangewys. Die manuskripte word anoniem beoordeel.

Die finaliste in die kategorie vir Afrikaans is:

  • Celeste Slabber-Loriston, van Riversdal
  • Annelie Ferreira, ’n Suid-Afrikaner wat tans in Bristol, V.K., woon
  • Derick van der Walt, van Pretoria
  • Nelia Engelbrecht, van Potchefstroom
  • Henriëtte Linde-Loubser, van Stellenbosch
  • Gideon L. Strydom, van Sir Lowry’s Pass

Die finaliste in die kategorie vir Engels is:

  • Neil Malherbe, van Nelspruit
  • Carolyn Morton, van Port Elizabeth
  • Jayne Bauling, van Witrivier
  • Maya Fowler, van Kaapstad
  • Jenny Robson, van Maun, Botswana
  • Elizabeth Pienaar, van Johannesburg

In die kategorie vir Afrikatale ding die volgende finaliste mee:

  • Bhekisigcino Damasius Khawula  (Nguni-kategorie: isiZulu)
  • Lungile Promise Zwane (Nguni-kategorie: isiZulu)
  • Simphiwe Nolutshungu (Nguni-kategorie: isiXhosa)
  • Kabelo Duncan Kgatea (Sotho-kategorie: Setswana)
  • Motimele Mabonchi Goodwill (Sotho-kategorie: Sesotho sa Leboa)
  • David wa Maahlamela (Sotho-kategorie: Sesotho sa Leboa)

In elkeen van die kategorieë is daar twee pryse op die spel: R12000 vir Goud en R6000 vir Silwer.

Die wenners word in Oktober 2012 tydens ’n geleentheid in Johannesburg aangekondig, en die wenboeke sal kort daarna op boekwinkelrakke en in e-boek formaat beskikbaar wees.

Die Sanlam-pryse vir Jeuglektuur word elke twee jaar toegeken. Voornemende deelnemers aan die 2013-kompetisie kan op 7 Maart tydens die Woordfees ’n slypskool, aangebied deur Tafelberg en Sanlam, bywoon, waar hulle wenke en riglyne sal kry vir die skryf van ’n wenboek. Derick van der Walt, voorheen bekroon vir Lien se lankstaanskoene en Willem Poprok, sal in gesprek wees met Susan Samuel.

 

Sanlam Prize for Youth Literature 2011

These authors are hoping for Sanlam Awards in 2012.

Sanlam and Tafelberg have announced the names of the finalists in this year’s Sanlam Prize for Youth Literature. The following 18 finalists were selected from a total of 109 entries received this year. Authors were requested to submit stories in which hope play a role. All manuscripts were judged anonymously.

The finalists in the English category are:

  • Jenny Robson, from Maun, Botswana
  • Maya Fowler, from Cape Town
  • Carolyn Morton, from Port Elizabeth
  • Jayne Bauling, from White River
  • Neil Malherbe, from Nelspruit
  • Elizabeth Pienaar, from Johannesburg

The finalists in the Afrikaans category are:

  • Celeste Slabber-Loriston, from Riversdale
  • Annelie Ferreira, a South African currently living in Bristol, UK
  • Derick van der Walt, from Pretoria
  • Henriëtte Linde-Loubser, from Stellenbosch
  • Nelia Engelbrecht, from Potchefstroom
  • Gideon L. Strydom, from Sir Lowry’s Pass

African languages contenders are:

  • Kabelo Duncan Kgatea  (Sotho category: Setswana)
  • David wa Maahlamela (Sotho category: Sesotho sa Leboa)
  • Motimele Mabonchi Goodwill (Sotho category: Sesotho sa Leboa)
  • Simphiwe Nolutshungu (Nguni category: isiXhosa)
  • Bhekisigcino Damasius Khawula (Nguni category: isiZulu)
  • Lungile Promise Zwane (Nguni category: isiZulu)

A gold prize of R12000 and silver prize (R6000) is at stake in each category.  

The winners are to be announced at a function in Johannesburg during October 2012, and the prize-winning books will be available in bookshops and in e-book format from October 2012.

The Sanlam Prize for Youth Literature is awarded every second year. Tafelberg Publishers and competition sponsor Sanlam will host a workshop at the upcoming Woordfees, Stellenbosch, on 7 March, giving guidelines on writing an award-winning manuscript. Past winner Derick van der Walt will be in conversation with Susan Samuel.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top