Onderhoudend: Ria Smit gesels met Cara Kleynhans

Cara Kleynhans 2015-02-06  "Ek was gefassineer deur die gehalte van sy spel en ek was verbaas deur die feit dat ek nog nie voorheen van hierdie Suid-Afrikaanse pianis gehoor het nie."

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014

Hesti van der Mescht Notas, toetse en vraestelle 2015-02-06

Hierdie vraestel bevat die afdelings "Begripstoets en taal" en "Digkuns en roman".

WF 2015: Skryf ’n wetenskapfiksiekortverhaal en wen!

Akademies en skole 2015-02-05

LitNet Akademies Kuberklas nooi leerders in graad 10 tot 12 uit om hul Afrikaanse wetenskapfiksiekortverhaal van 700 tot 1 000 woorde in te skryf. 

Vrae oor "Seun na my hart" deur Ingrid Jonker (Afrikaans Huistaal, graad 10)

Hesti van der Mescht Notas, toetse en vraestelle 2015-02-04

"'Seun na my hart' is 'n kort drama deur Ingrid Jonker en voorgeskryf vir leerders in graad 10. Hesti van der Mescht deel moontlike besprekingsvrae wat onderwysers of leerders tot hulp kan wees."

Nuwe Skryfwerk-posisie beskikbaar

2015-02-04 Het jy ’n literêre agtergrond en ’n aanvoeling vir goeie skryfwerk? Is jy vaardig met ’n rekenaar en ken jy Photoshop? Dan is jy ’n goeie kandidaat om LitNet se afdeling Nuwe Skryfwerk te hanteer.

Klas-colloquium: Hantering van ontoereikende prestasie in wiskunde en fisiese wetenskappe in Suid-Afrika: Wíl ons? Régtig?

Kobus Maree 2015-02-03 Kobus Maree kyk na die redes en gevolge van ontoereikende prestasie in wiskunde en fisiese wetenskappe en vra: "Hoe kan ons die uitdaging hanteer?"

Die verlore geskenk

Simoné du Plessis 2015-02-02 "Die hondjie is bruin met kort beentjies, en hy het pragtige swart kolle op sy rug. Hy het die oulikste gesiggie wat Riana nog gesien het."

SBA: Operasionele Programbestuurder

2015-02-02 Is Afrikaans, opvoeding en die kunste jou passie? Dan soek die SBA jou van 1 April 2015 as Operasionele Programbestuurder. 

Darem meer as moffies? Stereotipering in die voorstelling van homoseksuele en homoseksualiteit in die Afrikaanse jeugliteratuur

Jente Rhebergen, Thys Human LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2015-01-29

In hierdie artikel word daar op vergelykende wyse aangetoon watter stereotipes in die voorstelling van homoseksuele en homoseksualiteit in die Afrikaanse jeugliteratuur onderskei kan word.

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, Skryfstuk

Hesti van der Mescht Notas, toetse en vraestelle 2015-01-29

"Skryf 'n opstel oor die coolste eend op aarde. Of die mees spookagtige huis." Kyk hoe inspireer hierdie onderwyseres haar kreatiewe skryfwerkleerders.

Pretorius v Dietrich 1872: Klinkende munt of papiergeld?

Liezl Wildenboer, Keith Dietrich LitNet Akademies (Regte) 2015-01-28

Hierdie bydrae gee ’n rare blik op ’n regsdispuut oor die vereiste betaalmiddel wat uit die vroeë 1870’s dateer.

Klaskamerklets: In gesprek met Lourette Erasmus

Lourette Erasmus 2015-01-26 Lourette Erasmus, Afrikaans-onderwyser by Hoërskool Stellenbosch, deel haar fortés  en frustrasies.

Vasgekeer

Simoné du Plessis 2015-01-23 Uit die pen van 'n graad 5-leerder: "'Moet ons net hier wag tot die storm verby is?' vra Liza met ’n bewerige stemmetjie. Sy gaan sit op die grond en trek haar knieë tot teen haar bors."

Koue Pole se hart klop warm vir Afrikaans

Jean Oosthuizen 2015-01-21 "Afrikaans is ’n wêreldtaal, nes enige ander: so lank as wat sy blootstelling kry, sal sy waardeer word, daarvoor is sy mooi genoeg." Jean Oosthuizen gesels met Karen Kuhn, dosent in Afrikaans by die Adam Mickiewics Universiteit in Pozna?, Pole.

Van bokram na skaaplam

Riette Hugo 2015-01-19 "Dis die naaste wat ek nog ooit die woord 'skaapagtig' in lewende lywe gesien het."

Klaskamerklets: Onderhoud met Marthinus de Jager

Marthinus de Jager 2015-01-16 Klaskamerklets: Onderhoud met Marthinus de Jager

Die Suiderkruisfonds as moreelbouer in die Suid-Afrikaanse samelewing tydens die Grensoorlog

Anneke van Heerden LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2015-01-13

"Hierdie artikel voer aan dat die Suiderkruisfonds sowel die impak van die dienspligstelsel op die burgerlike samelewing as die militêre samelewing versag het, samewerking en ’n eenheidsgevoel geskep het en, laastens, as moreelbouer gedien het."

ATKV-Sterskool skitter met 100%-slaagsyfer

Izak de Vries Akademies en skole 2015-01-08

"Teen elfuur, op 6 Januarie 2015, kon Riyaand Najaar met ’n enorme glimlag op sy gesig aangekondig dat Spine Road High se klas van 2014 ’n 100%-slaagsyfer behaal het."

Klas-colloquium: Skoolwiskunde in Suid-Afrika: poort of slaggat

Hercules Niewoudt 2015-01-06 Hercules Nieuwoudt gesels oor die stand van skoolwiskunde in Suid-Afrika.

Kuberkelder: Graad 9-vraestel vir Afrikaans HT

Lourette Erasmus Notas, toetse en vraestelle 2015-01-06

Vraestel 1 vir Afrikaans Huistaal, graad 9.

Top