Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
Colloquium Neerlandistiek, Universiteit Pretoria
2015-03-03 Vanaf 9-14 maart 2015 is er op de campus van de Universiteit Pretoria in Hatfield, Pretoria een programma met muziek, film en literatuur voor de liefhebber van de Vlaamse en Nederlandse kunst en cultuur.WF 2015: Die Mars-uitstappie
2015-03-03Die wag is verby! Lees die eerste inskrywing vir LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksie-skryfkompetisie hier.
Cross-Over 2015 Pozna?
2015-02-27 Deze week, op 27 en 28 februari om precies te zijn, vindt in Pozna?, Polen, het tweejaarlijkse congres Cross-Over plaats.Akademiese diskoers en die skep van ’n akademiese ruimte as voedingsbodem in Marius Crous se digbundel Vol draadwerk
2015-02-25Hierdie artikel toon deur middel van enkele teksontledings hoe die teenwoordigheid van ’n akademiese diskoers Marius Crous se bundel Vol draadwerk verryk.
Swak dissipline ondermyn goeie onderrig
2015-02-20 "Sommige leerders is onbeheerbaar wanneer hulle onder die invloed van dwelms by die skool is. Dit het ’n negatiewe effek op die onderwyser sowel as die ander leerders in die klas."Cordis Trust: Orde van die Goue Pen 2015
2015-02-19 Diegene wat 'n buitengewone langtermynbydrae tot die bevordering van Afrikaanse woordkuns gelewer het, is vanjaar met die Orde van die Goue Pen 2015 bekroon. Geluk aan Francis Galloway, redakteur van LitNet Akademies (Geesteswetenskappe), vir haar bekroning.Die integrasie van musiek en stories as ’n effektiewe benadering tot die ontwikkeling van fonologiese bewuswording vir Afrikaanssprekende graad 1-leerders
2015-02-18"Die finale bevindinge van die navorsing het getoon dat musiek wel ’n positiewe rol speel in die aanleer van fonologiese vaardighede as leesgeletterdheidsvaardigheid by Afrikaanssprekende leerders in graad 1."
Die skool waar gelukkige leerders sukses behaal
2015-02-18 "As iemand die logika kan verklaar dat ’n leerder kan vorder sonder om aan die slaagvereistes te voldoen, moet hy dit asseblief aan my verduidelik. Sal die verkeersdepartement vir ’n persoon wat sy rybewys-toets druip, sê dat dit aanvaarbaar is?"Die uitlegsverbreding van die gemeenregtelike vereistes vir locus standi in iudicio in publiekregtelike en eiebelang grondwetlike aksies: ’n noodwendige ontwikkeling deur die Suid-Afrikaanse howe
2015-02-17"Die jammerlike versuim deur die parlement om werk te maak van die Suid-Afrikaanse Regskommissie se voorstelle oor openbare en klasaksies het ons howe behoorlik aan die diep kant ingegooi. Tog wek die manier waarop ons howe hierdie uitlegtaak hanteer het, vertroue."
Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika
2015-02-17 Die volledige Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika is nou gratis op LitNet beskikbaar.Groot jaarlikse skryfkompetisie deur die Bloemfonteinse Skrywersvereniging skop af
2015-02-17 "As jy nog altyd 'n droom gekoester het om 'n skrywer of digter te wees, is hierdie wedstryd vir hoërskoolleerders, studente en volwassenes die gulde geleentheid om jou droom te verwesenlik," nooi Corlietha Swart, voorsitter van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV).Rate hom met Renata: Sports en Kinkel en Konkel
2015-02-17 Renata gesels (S)sports in hierdie episode van "Rate hom met Renata". Daar is iets vir oud én jonk. Daar is kinkels en konkels, en 'n algemene kennis-vasvra oor oor tuindwerge.UKZN se Kinderboekfees: Inligting en volledige program
2015-02-16 U skool word vriendelik uitgenooi na UKZN se Kinderboekfees, in samewerking met die ATKV en LAPA-uitgewers, wat op 25 en 26 Februarie op die Pietermaritzburg-kampus van UKZN en by Hilton College gaan plaasvind.Call for papers. Bijdragen over Nederlandse literatuur in Zuid-Afrika
2015-02-10 In samenwerking met de Vereniging voor Internationale Neerlandistiek wordt vakspecialistisch boek voorbereid in de reeks Lage Landen Studies. Wie een relevant onderzoekstopic heeft of interesse voor het project, kan altijd contact opnemen met de redacteurs van het boek.Postume blik op een veelzijdig oeuvre
2015-02-09 "Bijna dag op dag twee maanden na de plechtige uitreiking van het institutionele eredoctoraat aan Breyten Breytenbach in Gent ontving André Brink, die andere "Sestiger" en icoon van de Zuid-Afrikaanse literatuur, op maandag 2 februari de titel van doctor honoris causa van de Université Catholique de Louvain-la-Neuve."Leedwese aan die US oor dood van André P Brink
2015-02-09 "Hy was ’n gulhartige en vrygewige skrywer en akademikus wat nooit suinig met sy kennis was nie."Die Katolieke Universiteit Leuven | UCL betoon eer aan ’n uitsonderlike man
2015-02-08 Naòmi Morgan vertaal die huldeblyk van die universiteit wat enkele dae gelede 'n eredoktorsgraad aan hom toegeken het: "André Brink neem afskeid van ons ..."Amptelike redes vir eredoktorsgraadtoekenning aan André Brink
2015-02-08 Hier is die Katolieke Universiteit Leuven | UCL se redes waarom 'n eredoktorsgraad aan hom toegeken is (erkenning: Isabelle Decoster; vertaling: Naòmi Morgan).Toespraak tydens die eredoktorsgraadseremonie van André Brink
2015-02-08 "Weerstand bied. Om teenstand te bied teen die gebruik van geweld, om te opponeer, te stry, jouself te verdedig. Teen alle mag kan weerstand gebied word, alle sisteme kan geopponeer word, enige orde kan ’n reaksie ontlok, hetsy om dit te beveg of dit te verdedig."Klaskamerklets: In gesprek met Hesti van der Mescht
2015-02-06Hierdie week gesels ons met Hesti van der Mescht, Afrikaans-onderwyser by Paul Roos Gimnasium. "Ek hanteer almal asof hulle buitengewoon begaafd is. Werk soos ’n bom ..."
