Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
Uit 'n klaskamer op die Kaapse Vlakte 2 | Diary of a teacher 2
2015-07-07"Dit is die tweede week van die tweede skoolkwartaal. Ek besef dat een van die leerlinge in my klas afwesig bly vandat die skool begin het. Ek word later ingelig dat sy gedurende die vakansie vermis geraak het."
RU School of Languages (Afrikaans Studies): 2 Positions: Lecturer (One-year contract) and Associate Professor (Permanent)
2015-07-07Requirements for Associate Professor: A PhD in Afrikaans with teaching experience at the undergraduate and post graduate levels. Candidate should have a good publication record.
Requirements for Lecturer: At least a Masters’ degree in Afrikaans or equivalent, preferably with progress being made towards a PhD with some teaching experience.
Spogprys vir wetenskap in Afrikaans
2015-07-01Die Jan H Marais-prys van ’n halfmiljoen rand word vanaf volgende jaar jaarliks uitgeloof uit erkenning vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal.
Die Jan H Marais-prys: Reglement
2015-07-01Die reglement van die Jan H Marais-prys vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal.
’n Veelvlakkige netwerkontleding van die Afrikaanse filmbedryf en filmakteurnetwerk (1994–2014)
2015-07-01"Hierdie artikel stel ondersoek in na die struktuur van die Afrikaanse filmbedryf en filmakteurnetwerk as komplekse netwerk en gebruik hiervoor ’n omvattende datastel wat self direk vanaf die films saamgestel is."
Betrekking beskikbaar: Lektor by Departement Afrikaans, Universiteit van Pretoria
2015-06-26Aansoeke word ingewag vir hierdie betrekking. Sluitingsdatum: 3 Julie 2015.
Uit 'n klaskamer op die Kaapse Vlakte I | Diary of a teacher I
2015-06-26"Ek kan nie nou op 'homonieme' en 'akronieme' fokus nie. Hierdie kinders sit met groter probleme as Afrikaanse huiswerk ..."
WF 2015: Hier is ons wenners!
2015-06-26Die beoordelaars het gewik, gekik en geweeg en op die wenners vir LitNet Akademies se tweede wetenskapfiksie-kortverhaalkompetisie besluit.
Vonnisbespreking: Aksie weens onregmatige lyding vanweë gestremdheid (wrongful life)
2015-06-25"Ons doen aan die hand dat die aksie weens onregmatige lyding vanweë gestremdheid wel binne die sfeer van die deliktereg erken behoort te word, omdat al die elemente van ’n delik goedskiks binne die toepassingsgebied van die aksie neerslag kan vind."
Die uitwerking van mentorhulp op kunsonderrig in laerskole
2015-06-22"Die navorsingsprojek waarop hierdie artikel gebaseer is, ondersoek of die behoeftes van algemeen-opgeleide, onervare en onderopgeleide onderwysers wat dus nie vakspesialiste in kuns is nie, maar wel die vak moet gee in skole, deur mentorhulp bevredig kan word."
Gedeeltelike beskrywing van bakterieë in die SVK van Haliotis midae, met die fokus op potensiële probiotika
2015-06-18Perlemoenboerdery is een van Suid-Afrika se belangrikste akwakultuurbedrywe. Van die grootste probleme in hierdie bedryf is die stadige groeitempo van die perlemoen en ekonomiese verliese as gevolg van siektes. Hierdie studie het die bakterieë in die perlemoen se spysverteringskanaal ondersoek om een te identifiseer wat as probiotikum gebruik kan word.
“Wat kan ek doen om my kind lief te maak vir lees?”
2015-06-18"Dink aan jou kind se boeke soos aan jou kind se kos. Laat haar toe om soms haar eie kos te kies, al laat dit jou gril of al dink jy dis erg ongesond. Maar leer haar deur jou eie voorbeeld om beter te eet."
WF 2015: Hier is die finaliste!
2015-06-18Elzette Steenkamp, 'n kenner op die gebied van wetenskapfiksie, het LitNet Akademies gehelp om deur die meer as 70 inskrywings te sif vir die tien beste kortverhale.
Die basiese-struktuur-leerstuk: ’n basis vir die toepassing in Suid-Afrika, of ’n skending van die skeiding van magte?
2015-06-17Hierdie artikel oorweeg die potensiële oorname van die basiese-struktuur-leerstuk van Indië in Suid-Afrika. Dié leerstuk bepaal dat, ten spyte daarvan dat die formele en prosedurele vereistes vir wysiging nagekom is, ’n wysiging aan die Grondwet ongrondwetlik sal wees indien dit die basiese struktuur van die Grondwet skend, negeer of vervang.
Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 12, Vraestel 1 en 2, September 2014
2015-06-10Dewald Koen, Afrikaans-onderwyser by Kingswood College, deel nog twee van sy 2014-vraestelle.
Video: Thinking ahead: critical questions on language in higher education
2015-06-04Mbulungeni Madiba of UCT in conversation with Gerda Odendaal and Marius Swart, Department of Afrikaans and Dutch, Stellenbosch University. The discussion centred on a chapter in Neville Alexander's book Thoughts on the New South Africa, problematising the issue of language in the modern South African university.
Red ons taal
2015-06-03"Afrikaans beskik oor norme en standaarde wat deur die jare geskep is, asook ’n goedontwikkelde wetenskapstaal en akademiese taal – ons hoef dus nie woorde of terme te gaan soek nie, dit bestaan reeds en ons kan dit gebruik. Die manier waarop ons dit gebruik, hang van sprekers se houding teenoor taalgebruik af."
Eerbied vir die lewe: Albert Schweitzer se etiek as lewensfilosofie
2015-06-03"Hoe gebeur dit dat hoe harder ons werk vir vordering en sukses, hoe meer blyk ondergang en vernietiging en sinloosheid na vore te tree?"
Sit die skrikbewind van boelies stop
2015-06-03"Die skade aan mense wat op skool geboelie word, is onberekenbaar, veral as hulle dit in stilte en in die geheim dra. Die rede vir stilswye is dikwels die skaamte en vernedering wat hulle ervaar en minderwaardig laat voel."
Prysgeld van R500 000 vir wetenskaplike werk in Afrikaans
2015-06-01Prysgeld van R500 000 sal van aanstaande jaar gesamentlik deur Het Jan Marais Nationale Fonds (HJMNF), die Universiteit Stellenbosch en Naspers toegeken word aan ’n akademikus of navorser wat in Afrikaans werk en sodoende die taal se aansien as wetenskap- en akademiese taal uitbou.
