PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Desember 2020

  • 0

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is. 

 

Boeke24

Die volgende resensies en boekverwante artikels het gedurende Desember in die Afrikaanse dagblaaie verskyn – onder redaksie van Laetitia Pople, die nasionale kuns- en vermaakredakteur, en Jo Prins, nasionale boekeredakteur:

1 Desember

Podsending: Azille Coetzee praat met Dana Snyman

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/luister-azille-coetzee-praat-met-dana-snyman-20201201

 

3 Desember

Kyk: Boek neem Dewani se saak weer onder loep

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/kyk-boek-neem-dewani-saak-weer-onder-oenskou-20201203

 

Boekenuus: Dié 24 skrywers in US Woordfees se kortverhaalbundel

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/die-24-skrywers-in-us-woordfees-se-kortverhaalbundel-20201203

 

7 Desember

Resensie: ’n Groot genieting vir die somer

JB Roux resenseer Bruidzilla deur Marion Erskine

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/n-groot-genieting-vir-die-somer-20201206

 

Resensie: Vurige, ambisieuse debuut trotseer eerste brander maklik

Jonathan Amid bespreek Branderjaer deur Joha van Dyk

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/vurige-ambisieuse-debuut-trotseer-eerste-brander-maklik-20201206

 

Resensie: Lieflike boeke met bekendes se briewe

Jo Prins oor Letters of Note: Love (saamgestel deur Shaun Usher)

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/lieflike-boeke-met-bekendes-se-briewe-20201206

Resensie: Aweregse biografie het behoorlik lyf

Joan Hambidge resenseer Die heelal op my tong deur Anoeschka von Meck

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/aweregse-biografie-het-behoorlik-lyf-20201206

 

8 Desember

Boekenuus: 4de reeks van "Ek wou nog sê ..." begin op Via

AJ Opperman skryf oor die aanvang van die vierde seisoen van dié televisiereeks waarin digters aan die woord is.

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/4de-reeks-van-ek-wou-nog-se-begin-op-via-20201207

 

Podsending: Azille Coetzee in gesprek met Kabous Meiring

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/luister-azille-coetzee-praat-met-kabous-meiring-20201208

 

9 Desember

Boekenuus: Roald Dahl se familie sê jammer oor sy Jodehaat

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/roald-dahl-se-familie-se-jammer-oor-sy-jodehaat-20201209

 

11 Desember

Profiel: Olive Schreiner: Oermoeder van SA letterkunde

Olive Schreiner is 100 jaar gelede oorlede. AJ Opperman vra mense uit oor haar en haar nalatenskap.

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/olive-schreiner-oermoeder-van-sa-letterkunde-20201210

 

12 Desember

Boekenuus: Kind van 7 en bejaarde van 98 dig land aan die brand

Berig oor die vierde Avbob-poësiekompetisie

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/kind-van-7-en-bejaarde-van-98-dig-land-aan-die-brand-20201211

14 Desember

Resensie: Poësie: Die kompleksiteit van die menslike ervaring

Louise Viljoen resenseer Die gladde stiltes in glas deur Louis Esterhuizen

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/poesie-die-kompleksiteit-van-die-menslike-ervaring-20201214

Resensie: Memoires: ’n Prettige Franse flirtasie 

Francois Bekker resenseer Amper Frans deur Louis Jansen van Vuuren

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/memoires-n-prettige-franse-flirtasie-20201214

 

Resensie: Ratwerk van misdaadfiksie

Sonja van der Westhuizen resenseer Eight Detectives deur Alex Pavesi

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/ratwerk-van-misdaadfiksie-20201213

 

Boekevat: Hoe gemaak met die "Groot verseboek"?

’n Rubriek deur Jo Prins

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/boekevat-hoe-gemaak-met-die-groot-verseboek-20201214

 

Sterfteberig: Spioenskrywer John le Carré (89) sterf

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/spioenskrywer-john-le-carre-89-sterf-20201214

 

In memoriam: Daar gaan nie gou weer ’n Le Carré wees nie

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/daar-gaan-nie-gou-weer-n-le-carre-wees-nie-20201214

 

Profiel: Dana Snyman: "Ons is ons stories"

Oor Dana Snyman en sy tiende verhalebundel, Onder een dak

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/dana-snyman-ons-is-ons-stories-20201214

Foto van Alfred Schaffer: https://voertaal.nu/ontvanger-van-p-c-hooft-prys-alfred-schaffer-n-digter-werksaam-in-die-gebied-tussen-afrikaans-en-nederlands/

16 Desember

Boekenuus: Digter "absoluut stomgeslaan" oor PC Hooft-prys

Alfred Schaffer is as die ontvanger van die PC Hooft-prys, Nederland se belangrikste letterkundeprys, aangewys.

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/digter-absoluut-stomgeslaan-oor-pc-hooft-prys-20201216

 

17 Desember

Boekenuus: Bekostigbare Afrikaanse e-boeke? Dis FAB!

Christiaan Boonzaaier skryf oor ’n nuwe uitgewersafdeling wat hom voortaan  op die uitgee van bekostigbare Afrikaanse e-boeke en later ook op papierboeke gaan toespits.

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/bekostigbare-afrikaanse-e-boeke-dis-fab-20201217

 

18 Desember

Boeke: Heerlike voorleespret vir kinders

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/heerlike-voorleespret-vir-kinders-20201217

 

19 Desember

Boekenuus: So lyk Obama se gunstelingboeke vir 2020

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/so-lyk-obama-se-gunsteling-boeke-vir-2020-20201218

 

20 Desember

Boekenuus: Jou eerste luisterboek vir 2021 is...

Netwerk24-intekenare kan uitsien daarna om in Januarie na Ek wens, ek wens deur Zirk van den Berg te luister.

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/jou-eerste-luisterboek-vir-2021-is-20201216

 

21 Desember

Boeke: ’n Boek teen dié mal jaar

Met watter lekker boeke gaan skrywers en resensente dié vakansie tyd deurbring? En wat sal hulle graag in die Kerskous wil hê? Jo Prins het gaan hoor.

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/n-boek-teen-die-mal-jaar-20201220

 

26 Desember

Profiel: Digter van Bloem woeker in talle tale

Elretha Britz oor die digter Klara du Plessis

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/digter-van-bloem-woeker-in-talle-tale-20201221

 

27 Desember

Profiel: "Digter van die landskap" in besonderse boek bekyk

Christiaan Boonzaaier oor ’n monografie wat Carina van der Walt oor die landskapkunstenaar Strijdom van der Merwe geskryf het

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/digter-van-die-landskap-in-besonderse-boek-bekyk-20201224

 

Boeke: Dís van 2020 se gewildste biblioteekboeke

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/dis-van-2020-se-gewildste-biblioteekboeke-20201224

 

28 Desember

Resensie: Selfdood van tiener roerend bekyk

JB Roux resenseer Stille waters deur Juanita Aggenbach

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/selfdood-van-tiener-roerend-bekyk-20201227

 

Resensie: Distopiese verhaal ontstig behoorlik

Ilza Roggeband resenseer Offers vir die vlieë deur Fanie Viljoen

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/distopiese-verhaal-ontstig-behoorlik-20201227

 

Resensie: Jesus se liefdevolle vertolking van die wet

André Bartlett resenseer Jesus vir almal: Die gay-gesprek in die kerk deur Neels Jackson

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/jesus-se-liefdevolle-vertolking-van-die-wet-20201227

 

Resensie: Philipp Wagner se lewensverhaal boeiende leeservaring

Cornelia de Kock resenseer A Watchmaker’s Romance with Time deur Amos van der Merwe

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/philipp-wagner-se-lewensverhaal-boeiende-leeservaring-20201227

 

Profiel: "Bitterkomix 18" sy uitlaatklep, vertel Kannemeyer

Rozanne Els in gesprek met Anton Kannemeyer

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/bitterkomix-18-haal-die-winkelrakke-20201228

 

Sterfteberig: Geliefde, ondeunde digter Gus Ferguson (80) sterf

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/geliefde-ondeunde-digter-gus-ferguson-80-sterf-20201228

 

LitNet

 

Die volgende Afrikaanse resensies en skrywersonderhoude het in Desember op LitNet verskyn:

Ons was daar: Sektor 20 & 70 deur Johan van Wyngaard: ’n resensie

Koerant deur Hennie van Deventer: ’n lesersindruk en gesprek

My stryd met ADHD deur Hykie Berg: ’n boekresensie

Amper Frans – die perfekte antidoot teen styfhoofdigheid

LitNet Akademies-resensie-essay: Baster deur Jan Vermeulen

Voetstoots deur Annelie Botes: ’n resensie

Skrywersonderhoud: Ben du Toit oor God Is daar ’n ander antwoord?

The lie of 1652 deur Patric Mellet: om die verlede te herverbeel

Bruidzilla deur Marion Erskine: ’n resensie

LitNet Akademies-resensie-essay: Die heelal op my tong deur Anoeschka von Meck

Om alles brutaal te herrangskik – Deon Wiggett oor ’n Enkele verhaal

Weerlose meganika deur Anton Roodt: ’n resensie

Skepsel: ’n onderhoud met Willem Anker

Die stoute Corona / The naughty Corona: ’n resensie

Bethel se berg deur Maretha Maartens, ’n resensie

Die drie dae van Gustav van Aardt: ’n bespreking van Die kleinste ramp denkbaar deur Francois Smith

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Fortis Africa Books is FAB: ’n onderhoud met Nadia de Kock

Skepsel deur Willem Anker: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Branderjaer deur Joha van Dyk: ’n resensie

So byna blou deur Emile Joubert: ’n resensie

 

Rapport 

Die volgende resensies het gedurende Desember in Rapport, onder redaksie van Johan van Zyl, verskyn:

 

6 Desember

Resensie: Onder een dak: 100 ou en nuwe stories deur Dana Snyman, geresenseer deur Annelise Erasmus

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/melancholie-loop-deur-die-stories-20201204

 

Resensie: Loftus Marais resenseer Shuggie Bain deur Douglas Stuart

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/emosioneel-en-vervleg-maar-allermins-so-goed-20201204

 

Nuut op die rak: "Nuwe niefiksie vir die Kerskous"

  • Veiligheid vir gemeenskappe deur genl.maj. Roland de Vries;
  • 17 maal moord deur Daniël Lötter;
  • Theo Vorster se Jou geldsake: Hou kop in onseker tye;
  • Welvaartskeppers deur Riaan Botha;
  • Nipple Caps & G-strings deur Gigi;
  • Meditating with Rhinos deur Helena Kriel; en
  • A Watchmaker’s Romance with Time: The Life, Science and Love of Philipp Wagner deur Amos van der Merwe)

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/nuut-op-die-rak-nuwe-niefiksie-vir-die-kerskous-20201206

 

Resensie: Kanaän deur Sophia Kapp, geresenseer deur Jonathan Amid

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/in-die-land-van-melk-heuning-20201204

 

13 Desember

Resensie: Abel Esterhuyse resenseer Soldaat en mens deur Georg Meiring

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/krygskennis-maak-mag-20201212

 

Resensie: Hoop, heling & harmonie: Dink nuut oor siekte en genesing deur Malcolm de Roubaix, geresenseer deur Juliana Coetzer

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/dink-en-praat-nuut-oor-siekte-20201212

 

Nuut op die rak: "Kortkuns vir Krismis"

  • Die reisende karnaval: Vyf Kersverhale, saamgestel deur Nadia de Kock;
  • Vertel da’ vir my ’n storie deur Jan C van Wyk;
  • Voetstoots deur Annelie Botes;
  • ’n Pampoen vir Kersfees deur Hennie van Coller;
  • Susan Fourie se Die land brand en die koning lig ’n Bell’s: Vrese en vreugdes in die tyd van Covid-19)

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/kortkuns-vir-krismis-20201212

 

Resensie: Marius Crous resenseer Winkel van wanklanke deur Hennie Meyer

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/sluier-oor-die-verse-nie-gelig-20201212

 

 

20 Desember

Resensie: Fanie Olivier resenseer Rooiborslaksman deur Marinda van Zyl

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/ryk-aan-periode-maar-arm-aan-taal-20201219

 

Resensie: Magdel Vorster resenseer Die Ickabog deur J.K. Rowling, in Afrikaans vertaal deur Kobus Geldenhuys

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/rowling-ook-ewe-gevat-in-afrikaans-20201219

 

Nuut op die rak: "’n Kers-leesfees vir jonges van gees" –

  • Die boek van bome en Die boek van bye deur Wojciech Grajkowski met illustrasies deur Piotr Socha;
  • Planetarium deur Raman Prinja, in Afrikaans vertaal Burgert Behr;
  • Engela Duvenage se Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika;
  • Die mooiste avontuurverhale en Die mooiste fabels deur La Fontaine, vertaal deur Kobus Geldenhuys;
  • Ronél van der Watt se Hoephoepieland: Tien omgeestories met hart; Hondman, Kobus Geldenhuys se Afrikaanse vertaling van Dog Man;
  • Heléne de Clercq se avontuurverhaal ’n Vreeslike gevloekery;
  • Louise Viljoen se fantasieverhaal Die blink idee;
  • Poppedonsie: Agt kort stories vir kleuters, een vir elke aand deur Carla van der Spuy;
  • Pieter W. Grobbelaar se Jakkals en Wolf met illustrasies deur Séan Venter; en Die plaas en Die see, die eerste twee boeke in die Loer binne!-kartonboekreeks

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/nuut-op-die-rak-n-kers-leesfees-vir-alle-jonges-van-gees-20201220

 

Resensie: Jonathan Amid bespreek Die goeie suster deur Henda Olivier

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/ironie-as-angel-20201219

  

27 Desember

Resensie: Fanie Olivier resenseer These are not gentle people: A true story deur Andrew Harding

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/indringende-relaas-oor-parys-moorde-20201225

 

Resensie: Johan van Zyl resenseer Autopsy: Life in the Trenches with a Forensic Pathologist in Africa deur Ryan Blumenthal

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/2020-se-kadawerendste-sukses-20201225

 

Resensie: Magdel Vorster resenseer Bethel se berg deur Maretha Maartens en Baster deur Jan Vermeulen

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/veterane-toon-hul-slag-met-jeugfiksie-20201225

 

Maroela Media

 Die volgende resensies het gedurende Desember op Maroela Media, onder redaksie van Suné van Heerden, verskyn:

 

9 Desember

Resensie: Amper Frans

Louise Viljoen resenseer Amper Frans deur Louis Jansen van Vuuren

https://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/boekresensie-amper-frans/

 

15 Desember

Resensie: Blokraai-antwoorde

Louise Viljoen resenseer Blokraai-antwoorde deur Adri Burger

https://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/boek-blokraai-antwoorde/

 

Klyntji

 Klyntji.com is ’n onafhanklike webjoernaal wat op kuns en kultuur fokus. Die volgende resensies en boekverwante artikels het gedurende Desember onder redaksie van Francois Lion-Cachet verskyn:

Resensie: Koos Kombuis resenseer Churchil Naudé se Drol innie drinkwater 

https://klyntji.com/joernaal/2020/12/1/churchil-naude-drol-in-drinkwater-koos-kombuis

 

Uittreksel: Bitterkomix

https://klyntji.com/joernaal/2020/12/10/bitterkomix-18-conrad-botes-anton-kannemeyer

 

 

Skrywers en boeke (RSG) 

Potgooie van die volgende boekgesprekke, wat gedurende Desember op RSG uitgesaai is, kan afgelaai word by:
https://www.rsg.co.za/rsg/potgooi-episode/?series=4793

 

Woensdag 2 Desember

Luister na die laaste bydrae in die reeks oor die Sestigers. Die kollig val op Adam Small. Daar is ’n argiefonderhoud uit 1994 waarin Small praat oor sy lewe en werk. Willie Burger gesels oor Small se letterkundige nalatenskap. In Johan Myburg se internasionale bydrae gesels hy oor die Costa-pryse, ’n nuwe biografie oor die Beatles, en The Shadow King, een van die boeke op die Bookerprys se kortlys.

 

Woensdag 9 Desember

Ilse Salzwedel praat met Anoeschka von Meck oor haar nuwe roman Die heelal op my tong. Hou jou kinders van nie-fiksie? Ilse gesels oor drie oulike nuwe kinderboeke propvol interessante feite. Johan Myburg gesels in sy internasionale bydrae oor die Britse boekbedryf, en jy kan luister na ’n klankgreep uit ’n onderhoud met die Britse skrywer Jan Morris, wat verlede week oorlede is.

 

Woensdag 16 Desember

Ilse Salzwedel gesels oor ’n klomp kinder- en jeugboeke wat die perfekte Kersgeskenk sal wees vir jong lesers. SARIE se boekeredakteur, Phyllis Green, gesels oor drie boeke wat sy kan aanbeveel vir volwassenes. In sy internasionale bydrae gesels Johan Myburg oor Louise Gluck, vanjaar se Nobelpryswenner vir letterkunde, se aanvaardingstoespraak, die Leipzigprys en Elizabeth Barret Browning se twee jaar in afsondering weens siekte.

 

Woensdag 23 Desember

Twee boekliefhebbers, RSG se Ina Strydom en die joernalis AJ Opperman, gesels oor hulle leeshoogtepunte van 2020. Johan Myburg vertel meer oor die Nederlandse PC Hooft-prys wat aan Alfred Schaffer, digter en dosent aan die Universiteit van Stellenbosch, toegeken is. Hy bring ook hulde aan John le Carré, skrywer van topverkoper-spioenasieromans, wat onlangs oorlede is, en jy kan luister na ’n argiefopname waarin Le Carré van sy eie werk voorlees.

 

Vers en klank (RSG) 

Potgooie van die poësievoorlesings, wat gedurende Desember op RSG uitgesaai is, kan afgelaai word by:

https://www.rsg.co.za/rsg/potgooi-episode/?series=4896

 

Dinsdag 1 Desember

Luister na ’n tweede aflewering van gedigte en gesprekke met wyle George Weideman, digter, skrywer, akademikus en geliefde mens. Sy woorde hou aan om "doepa vir die droefte" te wees, en die onderhoudende manier waarop hy kon gesels en waarhede in storieformaat deel, is helend. Annalise Wiid, Helena Conradie en Francois le Roux (die HA!man) lees voor.  

 

Dinsdag 8 Desember

Luister na gedigte uit Lynthia Julius se debuutbundel, Uit die kroes. Julius was die wenner van die AVBOB-digkunskompetisie in 2018. Bernard Odendaal skryf: "As postapartheid-nasaat van ‘Ouma Xhau’ kom vertolk hierdie Namakwalander en Kimberliet in ’n sprankelende Omgansgafrikaans die vlees en bloed van ‘bruin’ wees in Suid-Afrika [...] Onbewoë sal jy nié bly nie." En sy is maar net 25.

 

Dinsdag 15 Desember

Johann Nel bring hulde aan die digter, dramaturg en satirikus, MM Walters, wat vanjaar in die ouderdom van 91 oorlede is. Johann lees van Walters se gedigte voor, en vertel meer van hierdie merkwaardige mens wat al by geleentheid as "ketter" afgemaak is, en by ’n ander geleentheid as "profeet" vereer is. ’n Mens sou hom kon beskryf as die hofnar van die Afrikaner-samelewing.

 

Dinsdag 22 Desember

Luister na gedigte en toonsettings uit Christine Barkhuizen-le Roux se laaste bundel, Skynskadu. Christine is op 18 November 2020, op haar 61ste verjaardag, oorlede. Joanie Combrink lees die gedigte voor, en die toonsettings word uitgevoer deur Babette Viljoen, Olga Leonard en Trudie Prinsloo.  

 

Vrydag 25 Desember

Chris van Niekerk, Simoné Benjamin, Dean Balie en Juanita Swanepoel lees die gedigte voor in hierdie Kersdag-aflewering van Vers en klank.

 

Dinsdag 29 Desember

Nic de Jager lees gedigte uit Cas Vos se mees onlangse bundel, Beskut teen vrese, ’n uiters relevante bundel vir die tydsgees waarin ons leef.

 

 

Woorde wat weeg

Joan Hambidge se blog, Woorde wat weeg, is ’n webtuiste waar dié digter-literator sowel gedigte as boekbesprekings, rubrieke en gedagtes rondom die letterkunde versamel en aanbied:

http://joanhambidge.blogspot.co.za/

 

Versindaba

 Op hierdie webblad wat gewy word aan die Afrikaanse digkuns en gesprek rondom die poësie, vind besoekers al die mees onlangse resensies en onderhoude in die regterkantste kiesbalk. In dié kiesbalk is ook skakels na nuwe gedigte en blogs oor die poësie.

 

12 Desember

Joan Hambidge resenseer Veldboek deur Johann Lodewyk Marais

https://versindaba.co.za/2020/12/12/resensie-veldboek-johann-lodewyk-marais/

 

14 Desember

Marni Bonthuys resenseer As jy lag (versamelbundel)

https://versindaba.co.za/2020/12/14/resensie-as-jy-lag-versamelbundel/

 

16 Desember

Ihette Jacobs resenseer Winkel van wanklanke deur Hennie Meyer

https://versindaba.co.za/2020/12/16/resensie-winkel-van-wanklanke-hennie-meyer/

 

26 Desember

Joan Hambidge resenseer Alles keer om: Tomas Tranströmer in Afrikaans. Vertalings deur De Waal Venter.

https://versindaba.co.za/2020/12/26/resensie-tomas-transtromer-in-afrikaans-alles-keer-om-de-waal-venter/

 

27 Desember

Nini Bennett resenseer Kameleon deur Charlotte van den Broeck, vertaal deur Daniel Hugo.

https://versindaba.co.za/2020/12/27/resensie-kameleon-charlotte-van-den-broeck-vert-daniel-hugo/

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top