So byna blou deur Emile Joubert: ’n resensie

“Joubert slaag meesterlik daarin om die tien kortverhale se uiteenlopendheid van karakters, temas, ruimtes en tydperke, asook die verrassende slottonele neer te pen. Dit is duidelik die stem van ’n ervare skrywer.”