Voetstoots deur Annelie Botes: ’n resensie

“Botes laat haar nie stilmaak nie. Sy gesels al skrywend met haar leser oor letterlik alles en nog wat. Sy trek te velde, lewer sosiale kommentaar, dra vaandels en lê eiertjies by dosyne.”