Amper Frans – die perfekte antidoot teen styfhoofdigheid

“Lag, soos al ons oumas gesê het, is die heel beste antidoot vir styfhoofdigheid en ander hardnekkige nukke. Humor is vir my net so belangrik soos dankie en asseblief.”