Bethel se berg deur Maretha Maartens, ’n resensie
“Vir jong lesers wat in die 1980’s nie eers ’n vonkel in hul ouers se oë was nie, verskaf dit ’n blik op ’n tyd in Suid-Afrika se geskiedenis toe dinge ’n heel ander sosiale dinamika gehad het, soos die engheid in ʼn plattelandse dorp; en dan is Bethel se ma boonop die predikant se dogter.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed