Pasgelaai
Promosie vir 27 Augustus: 20% afslag op Marinda se koskas deur Marinda Engelbrecht
2022-08-26Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 27 Augustus is Marinda se koskas deur Marinda Engelbrecht.
Persverklaring: Etienne van Heerden Veldsoirée 23–25 September 2022
2022-08-25Feesimpresario Darryl David het weer ’n opwindende aantal sprekers genooi om op te tree by die Etienne van Heerden Veldsoirée wat van 23 tot 25 September 2022 in Cradock plaasvind.
Promosie vir 26 Augustus: 20% afslag op Kook en geniet deur SJA de Villiers
2022-08-25Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 26 Augustus is Kook en geniet deur SJA de Villiers.
Historiese relevansie en betekenisvolheid
2022-08-25"Gebeurtenisse wat tans as irrelevant beskou word, kan in die toekoms dalk as histories relevant met belangrike betekenisvolheid geag word. Solitaire se plaasskooltjie (sowel as ander skooltjies in die Overberg, byvoorbeeld Wolfkraal, Boontjieskraal, Waboomskloof en Jongensklip), beskik oor sluimerende of inherente historiese betekenisvolheid."
Vlooi en die geheim by die Kunstekaap: ’n onderhoud met Margit Meyer-Rödenbeck en Marinda Engelbrecht
2022-08-25"Vir 60 minute laat ons kinders vergeet van die moontlike swaarkry en seerkry van die lewe. Ons laat hulle die magic en mooi ervaar."
Nuut by Human & Rousseau: Hondman 3: Katkenades deur Dav Pilkey
2022-08-25Die superspeurder kom weer te staan teen sy groot vyand, Ramkat, wat die lewe vir die polisie moeilik maak. Ramkat ontsnap uit die tronk en breek in by ’n laboratorium.
Nuut by LAPA: Sneeuman-swem deur Luan Serfontein en Fanie Viljoen
2022-08-25Pieter Poggenpoel is die grootste grapmaker in die skool. Selfs sy naam is ’n grap. Almal noem hom Padda! Nou moet hy bewys dat hy ook ernstig kan wees.
Nuut by Protea Boekhuis: Die avonture van Iwan deur Otfried Preussler
2022-08-25Iwan is die jongste en ook die luiste van drie seuns. Op ’n dag stuur sy pa hom om takke in die woud te gaan afbreek en daar kom hy ’n blinde man teë.
Nuut by Tafelberg: Mieke 3: Weerlig oor Mtwana deur Christien Neser
2022-08-25Dis al Maart. Mieke het nog nie met Fen gepraat vandat hy koshuis toe is nie. Hy bel nie en kom nie naweke huis toe nie.
Nuut by LAPA: Theseus deur Maritha Snyman
2022-08-25Sy pa soek ’n seun wat sterk en magtig is. Met sy superkrag kry Theseus die sandale en swaard en beplan om sy pa te gaan ontmoet, maar die pad soontoe is besonder gevaarlik.
skemertyd
2022-08-25"Tog, iets in die gesig van die ou digter – Dolf van Nie-kerk –
laat my skrik en weet dis goed om te kon wonder oor wat
nie sins- en sinne-uiting is nie."
rondom stellenbosch
2022-08-25"mens slaan jou oë op na die berge
soek verniet ’n ou klooster ingebou
in rots"
Menswees
2022-08-25"sewe dae se slaap is nodig
om die sondes
die aangetaste betaste vervuiling
van menswees te suiwer"
Kommadagga 2022: Hier is ons slypskoolkandidate
2022-08-25Kyk wie neem deel aan LitNet, Huisgenoot en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool wat in Oktober op Somerset-Oos aangebied word. Altesaam 64 aansoeke is ontvang vir dié slypskool wat vanjaar op die skryf van tydskrifverhale fokus.
Persverklaring: Programvoorstelle vir KKNK 2023 ingewag
2022-08-25Die 27ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) word van 1 tot 9 April 2023 op Oudtshoorn aangebied en programvoorstelle vir dié fees word ingewag.
Persverklaring: Finaliste van ATKV-Woordveertjies bekend
2022-08-25Skud jou vere reg, want dit is weer daardie tyd van die jaar wat die ATKV skrywers se uitsonderlike pennevrugte, toewyding en kreatiwiteit vier. Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasies rondom die Afrikaanse woord.
’n Pa se gene en keuses
2022-08-24"Omdat my pa blind was, het ek geleer om onsigbaar te wees. Ek kan nie so goed van my pa onthou nie, maar ek vermoed dis van lankal af dat mense my nie kan sien nie."
Noodsaaklik: Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief, ’n lesersindruk
2022-08-24"Alhoewel Die slegte nuus van die evangelie nie ’n boek vol aardskuddende nuwe bevindinge is nie, is dit volgens my wel ’n belangrike en noodsaaklike boek."
Die publikasie van Afrikaanse kinder- en jeugboeke in die 21ste eeu
2022-08-24"In ’n studie wat pas voltooi is, is bevind dat die produksie van kinder- en jeugboeke in Afrikaans ’n stadige, maar bestendige groeikurwe in die 21ste eeu toon."
