Pasgelaai
Eerste slukkie: Meer as jou seerkry deur Johannes de Villiers
2022-08-08"Tedeschi en Calhoun het hul navorsing onder ander getraumatiseerde groepe herhaal. Hulle het met oorlogsveterane, kankeroorlewendes en oudgevangenes gesels. Waar hulle posttraumatiese stresversteuring verwag het, het hulle keer op keer groei aangetref. In 1996 het hulle hul 'posttraumatic growth inventory' gepubliseer, ’n databasis van bevindings wat só omvattend was dat niemand dit meer kon ignoreer nie."
Promosie vir 9 Augustus: 20% afslag op Herontdek jou selfvertroue deur Rolene Strauss
2022-08-08"Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 9 Augustus is Herontdek jou selfvertroue deur Rolene Strauss."
Promosie vir 8 Augustus: 20% afslag op Lira deur Chanette Paul
2022-08-07"Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 8 Augustus is Lira deur Chanette Paul."
Promosie vir 7 Augustus: 20% afslag op 25 Trappe na benede deur Madelein Rust
2022-08-06"Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 7 Augustus is 25 Trappe na benede deur Madelein Rust."
Uncovering Modjaji Books – celebrating 15 years of beautiful book covers: Janet van Eeden in conversation with Colleen Higgs
2022-08-05Janet van Eeden asked Colleen a few questions about the exhibition that is on from 4 to 13 August at the Spin Street Gallery in Cape Town, Uncovering Modjaji Books, a celebration of the beautiful covers which have come out of Modjaji’s imprint.
Mixtape van die liefde kan die vreugde van gedigte vir tieners oopsluit
2022-08-05"Nes enige literatuur wat sy sout werd is, is dié bloemlesing beslis verleidelik, om meer redes as die variasie wat dit bied en die musiekkomponent. Die pragtige illustrasies op die voorblad en tussen afdelings maak dit nie net mooi nie, maar maak van die bundel ’n ronde kunservaring."
Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal
2022-08-05Is jy in graad 7 en weet jy hoeveel kontinente daar op aarde is? Wag, op hierdie prent is een van hulle soek! As jy voel daar is ook ’n leemte in jou Wiskunde-kennis kan hierdie vraestel deur Wilhelm du Toit ’n meer volledige legkaart help pak. Laai sy oefenvraestel en -memo hier af. Hierdie toetsreeks hoef verlore legkaartstukkies jou nie te frusteer nie.
Kwatryn
2022-08-05Lees Johan Myburg se kwatryn in die reeks verse met "teater" as tema. Hierdie reeks word aangebied om die dramaturg Athol Fugard se 90ste verjaardag in Junie 2022 te vier.
Promosie vir 6 Augustus: 20% afslag op Net aliens eet spinasie deur Jaco Jacobs
2022-08-05"Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 6 Augustus is Net aliens eet spinasie deur Jaco Jacobs."
Om te skep: Cradock-paragrawe en lesse van lepels
2022-08-05"'As jy wil skep, moet jy kyk,' sê die lepels." Bibi Slippers lewer verslag oor haar maand lange verblyf in Cradock, waar sy die eerste LitNet Tuishuise Inwoonskrywer was. Sy en haar hond Matilda het tuisgegaan in een van die Victoria Manor Hotel se bekende Tuishuise.
LitNet-slypskool Om te skryf
2022-08-05Alle voornemende skrywers is welkom om in te skryf vir keuring vir die LitNet-slypskool Om te skryf. Voorleggings van kortverhale word ingewag en vyf skrywers sal aangewys word om deel te neem. Voorkeur sal verleen word aan goeie werk van skrywers wat nog nie solopublikasies gelewer het nie.
Persverklaring: McGregor gedigtefees, skryfkompetisie 2022
2022-08-04Die McGregor Gedigtefees wil digters jonk en oud aanmoedig om te skryf en te bly skryf. Die jaarlikse gedigteskryfkompetisie is een van die opwindende elemente van die fees. Daar is groot kontantpryse!
Eerste slukkie: "Die soldaat se vingerhoed wikkel en flits", ’n essay uit Tom Dreyer se Kodachrome, 90 flitse
2022-08-04"Die vingerhoed was ’n verrassing, en ek het sedertdien al ’n paar keer ’n soldaat in my geestesoog op een van daai klipmure sien sit, doenig met ’n bietjie naaldwerk voor ’n volgende inspeksie." Lees ’n uittreksel uit Tom Dreyer se bundel. Hier is ook inligting omtrent die boekbekendstelling by Protea-boekwinkel op Saterdagoggend 6 Augustus in Stellenbosch.
Nuwe redaksielid by LitNet se Nuwe Skryfwerk: ’n onderhoud met Didi Potgieter
2022-08-04"Ek het tydens my studies geleer dat kritiek (of in dié geval ’n afkeuring) my beste leermeester is."
Familiebesoek
2022-08-04"Aanvanklik was dit die plaashekkie
of ’n afgesproke voorafbepaalde plekkie
waar ons mekaar in trane van vreugde
om die hals kon val en kuiertjies inhaal."
My fok, George
2022-08-04"Buitekant woer die enorme kragopwekker rustig voort. Hy glimlag vir sy sekretaris wat oorkant hom met ’n dagboek in die hand staan. ’n Goue pen sweefhang oor die bladsye."
Ous Dulcie
2022-08-04"Dulcie September, kan jy my hoor?
jou statues en monuments kry koud
iewers in ’n kunstenaar se agterkop
iewers in jou comrades se kaalgevrete gewete"
Reguit met Robinson: Geweld, kinders en jongmense
2022-08-04Freek Robinson gesels met Danie Janse van Rensburg en Ronel Aylward van die kinderbeskermingsorganisasie Christelik Maatskaplike Raad Noord oor geweld teenoor veral jongmense in Suid-Afrika. Sensitiewe onderwerpe met betrekking tot geweld teenoor kinders en jongmense word in hierdie onderhoud bespreek. Hierdie inhoud is nie geskik vir kinders onder die ouderdom van 18 nie.
