Pasgelaai

Promosie vir 18 Augustus: 20% afslag op Koors deur Deon Meyer

Bargain Books Boeke en skrywers 2022-08-17

Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 18 Augustus is Koors deur Deon Meyer.

Hoe belangrik is ’n boek soos Pharos se KABV-geskikte Grondslagfasewoordeboek? ’n Onderhoud met Michele van der Merwe

Naomi Meyer, Michele van der Merwe Skole 2022-08-16

"Ek wil ’n pleidooi tot die Departement van Basiese Onderwys rig dat woordeboeke nie as aanvullende leermateriaal nie, maar wel as verpligte, voorgeskrewe leermateriaal in skole beskou word. Elke klaskamer moet oor ’n voldoende aantal woordeboeke beskik, sodat onderwysers dit daagliks in lesse kan integreer. As ander Afrika-lande dit kan doen, waarom nie ook ons nie?"

Wiskunde met LitNet-video: Graad 9, kwadratiese vergelykings

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-08-16

Is jy in graad 9 en laat kwadratiese vergelykings jou kop tot die mag 9 draai? In hierdie Wiskunde met LitNet-video verduidelik Lee-Ann West in ’n raps meer as 9 minute die hele affêre sodat dit sin maak.

Book review: Hoerkind by Herman Lategan is "a rare privilege"

Anthony Akerman Books and writers 2022-08-16

"Lategan also shares moments of beauty, happiness and warmth in a narrative that is insightful, ironic, humorous and compassionate. And it’s a page-turner."

Dare to read this? A review of Sabotage by Kyle Cowan

Catharina Stone Books and writers 2022-08-16

"I invite you to get your mind around reading this book. There is a lot to learn from it."

My father’s blazer by Phelelani Makhanya, a reader impression

Marieta McGrath Books and writers 2022-08-16

"In this hauntingly beautiful volume of poetry, Makhanya chronicles the all too familiar, universal experience of the dysfunctional family. However, My father’s blazer quickly transitions to a wider family, that of the South African people, Africa – and mankind."

Promosie vir 17 Augustus: 20% afslag op Tenk deur Pieter Stoffberg

Bargain Books Boeke en skrywers 2022-08-16

Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 17 Augustus is Tenk deur Pieter Stoffberg.

Persverklaring: Die McGregor Gedigtefees vier 10 jaar!

LitNet Feeste 2022-08-16

Digters wat belangstel om vanjaar deel van die amptelike feesprogram te wees, kan hier inligting kry oor hoe om kontak te maak vir oorweging.  Inskrywings vir die gedigteskryfkompetisie is ook nou oop. Kontantpryse te wen. Klik hier vir meer inligting.

The fate of your soulmate

Paige Nick New writing 2022-08-16

Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. Watch Gary Naidoo perform The fate of your soulmate, written by Paige Nick and directed by Rafiek Mammon. The monologue text is also available here.

Promosie vir 16 Augustus: 20% afslag op Polsslag deur Marie Lotz

Bargain Books Boeke en skrywers 2022-08-15

Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 16 Augustus is Polsslag deur Marie Lotz.

Die "armoede" van ’n ryk taal

Heindrich Wyngaard Menings 2022-08-15

"Wat het ek, moet Afrikaanssprekendes hulself gedurig afvra, wat ons taalgenote kan nuttig?"

Salman Rushdie-aanval: watter reg is eintlik onder beleg?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2022-08-15

"Salman Rushdie, die bekende en bekroonde Brits-Indiese skrywer, is Vrydag in New York-staat aangeval net voordat hy ’n lesing sou lewer oor die belangrikheid daarvan dat skrywers wat weens politieke en/of ander vervolging bannelinge is, veilige vesting behoort te ontvang, en die belangrike rol wat die VSA in dié verband speel."

Promosie vir 15 Augustus: 20% afslag op Die mooiste stories van Helena Lochner

Bargain Books Boeke en skrywers 2022-08-14

"Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 15 Augustus is Die mooiste stories van Helena Lochner."

Persverklaring: kykNET-Rapport-boekpryse 2022: Kortlyste bekend

LitNet Boeke en skrywers 2022-08-14

Vroueskrywers maak skoonskip op die twee fiksiekortlyste vir vanjaar se kykNET-Rapport-boekpryse. Onder hulle is die bekroonde digter Ronelda Kamfer wie se debuutroman Kompoun vir beide die kykNET-Rapportprys vir romans en die Jan Rabie-Rapportprys vir eerste of tweede prosawerke benoem is.

Promosie vir 14 Augustus: 20% afslag op Hoerkind deur Herman Lategan

Bargain Books Boeke en skrywers 2022-08-13

"Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 14 Augustus is Hoerkind deur Herman Lategan."

Press release: PEN International condemns attack on Salman Rushdie

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2022-08-12

PEN International is deeply shocked and appalled to learn that former PEN America President and renowned writer, Salman Rushdie, was attacked today just before giving a lecture at the Chautauqua Institution in New York. | PEN Afrikaans se bestuur onderskryf hierdie stellinginname deur PEN International. PEN Afrikaans is ’n deel van én deel die waardes van internasionale PEN-sentrums.

Musiekvideo: Margot beweeg teen 110!

LitNet Musiek 2022-08-12

Dit is warm en gemaklik soos hoërskooldrukkies. Dit is onskuldig en eerlikwaar verfrissend om ’n liedjie te hoor sonder enige seksuele innuendo.

LitNet: Wil jy emigreer?

LitNet Nuusbrief 2022-08-12

LitNet: Wil jy emigreer?

Promosie vir 13 Augustus: 20% afslag op Vlug deur Wilna Adriaanse

Bargain Books Boeke en skrywers 2022-08-12

"Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 13 Augustus is Vlug deur Wilna Adriaanse."

Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-08-11

Staan nader, al julle snare, en kyk bietjie hoeveel snare het ’n kitaar! Van sesse gepraat: is jy in graad 6 en luister jy eerder popmusiek as om Wiskunde te doen? Met Lee-Ann West se gratis oefenvraestel en -memo kan jou toetspunte hierdie kwartaal soos musiek in jou ore klink.

Top