Pasgelaai

Drie (on)tug vrae

Willem de Swyger Poësie 2022-09-15

"word pastorieë vol gesinsgeweld
met verloop van tyd voorstedelike
kleuterskole wat die illusie
van vrolikheid probeer skep
ten spyte van verbleikte verf?"

Skrikkelwraak

Jannie van Niekerk Fiksie 2022-09-15

"Die koerante het my die 'skrikkeljaar-reeksmoordenaar' gedoop. Dit is seker gepas, al het ek tot dusver oor ’n tydperk van twintig jaar nog net drie mense doodgemaak en is daar nog net een moord oor."

Hou moed

CJ Saterdag Poësie 2022-09-15

"Stap in jou eie baan,
Jy is jou eie vensterraam"

Kaap: ’n onderhoud met Hans Pienaar

Naomi Meyer, Hans Pienaar Skrywersonderhoude 2022-09-15

"[D]aar (was) ’n tyd toe ek kwaad was oor die ANC wat ons almal in die steek laat, maar ek wou nie by kwaad vassteek nie, ek wou iets doen, net soos ek destyds nie by kwaad oor apartheid wou vassteek nie, maar dit wou beveg. En ek het gedink: Nou maar as die ANC die staat kaap, kom ons kaap die revolusie by die ANC."

Reguit met Robinson: Is daar nog ’n plek vir die Britse koningshuis in 2022?

Freek Robinson, Jo-Ansie van Wyk Onderhoude 2022-09-15

Het die Statebond nog ’n bestaansreg? Freek Robinson gesels met Jo-Ansie van Wyk, ’n hoogleraar in internasionale politiek verbonde aan die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa).

Pasverskyn: Die verkeerde vrou deur Irma Venter

LitNet Jonathan Ball-portaal 2022-09-15

Gesoute misdaadjoernalis Ami Prinsloo volg Liela se spoor soos ’n bloedhond van waar sy laas in Johannesburg gesien is, en selfs verder, tot by haar kinderdae.

Die spieëlkas, verslag een deur Eben Venter

LitNet Slypskole 2022-09-15

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se eerste verslag oor Bernice Saulse se kortverhaal "Die spieëlkas".

Die spieëlkas, verslag een deur Anzil Kulsen

Anzil Kulsen Slypskole 2022-09-15

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se eerste verslag oor Bernice Saulse se kortverhaal "Die spieëlkas".

Die spieëlkas, verslag een deur Heilna du Plooy

Heilna du Plooy Slypskole 2022-09-15

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se eerste verslag oor Bernice Saulse se kortverhaal "Die spieëlkas".

Spookradio 302 FM, verslag een deur Anzil Kulsen

Anzil Kulsen Slypskole 2022-09-15

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se eerste verslag oor Eugene Pienaar se kortverhaal "Spookradio 302 FM".

Spookradio 302 FM, verslag een deur Eben Venter

LitNet Slypskole 2022-09-15

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se eerste verslag oor Eugene Pienaar se kortverhaal "Spookradio 302 FM".

Spookradio 302 FM, verslag een deur Heilna du Plooy

Heilna du Plooy Slypskole 2022-09-15

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se eerste verslag oor Eugene Pienaar  se kortverhaal "Spookradio 302 FM".

Die delivery man, verslag een deur Heilna du Plooy

Heilna du Plooy Slypskole 2022-09-15

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se eerste verslag oor Annemarie van Wyk se kortverhaal "Die delivery man".

Die delivery man, verslag een deur Anzil Kulsen

Anzil Kulsen Slypskole 2022-09-15

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se eerste verslag oor Annemarie van Wyk se kortverhaal "Die delivery man".

Die delivery man, verslag een deur Eben Venter

LitNet Slypskole 2022-09-15

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se eerste verslag oor Annemarie van Wyk se kortverhaal "Die delivery man".

Geld kan nie als koop nie, verslag een deur Heilna du Plooy

Heilna du Plooy Slypskole 2022-09-15

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se eerste verslag oor Stefaans Coetzee se kortverhaal "Geld kan nie als koop nie".

Geld kan nie als koop nie, verslag een deur Eben Venter

LitNet Slypskole 2022-09-15

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se eerste verslag oor Stefaans Coetzee se kortverhaal "Geld kan nie als koop nie".

Geld kan nie als koop nie, verslag een deur Anzil Kulsen

Anzil Kulsen Slypskole 2022-09-15

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se eerste verslag oor Stefaans Coetzee se kortverhaal "Geld kan nie als koop nie".

Lara se pienk mandjie, verslag een deur Eben Venter

LitNet Slypskole 2022-09-15

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se eerste verslag oor Barend Wessels se kortverhaal "Lara se pienk mandjie".

Lara se pienk mandjie, verslag een deur Heilna du Plooy

Heilna du Plooy Slypskole 2022-09-15

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se eerste verslag oor Barend Wessels se kortverhaal "Lara se pienk mandjie".

Top