Pasgelaai
New from Jonathan Ball: Don’t upset ooMalume: A guide to stepping up your Xhosa game by Hombakazi Mercy Nqandeka
2022-09-26By interweaving her guide to Xhosa culture with stories from her daily life at the Mqele and Bulungula villages, and lessons taught to her by her mother and her late grandmothers, she hopes to help reconnect Xhosa people to their roots.
Fresh off the press: General Jan Smuts by David Brock Katz
2022-09-26Jan Smuts grabbed the opportunity to realise his ambition of a Greater South Africa when the First World War ushered in a final scramble for Africa. He set his sights firmly northward upon the German colonies of South West Africa and East Africa.
kykNET-Rapport-boekpryse 2022: Afrikaanse skrywers en resensente bekroon met R1 miljoen
2022-09-24Die Covid-pandemie en grendeltyd het skitterende gevolge vir die Afrikaanse boek ingehou, te oordeel aan die kreatiwiteit, diepte en reikwydte van titels wat vanjaar meegeding het om die kykNET-Rapportpryse. Die wenners betrek van ’n herverbeelding van die plaasroman tot die skeibrekers van die Dorslandtrek tot charismatiese lekepredikers tot vroue in opstand teen die patriargie.
kykNET-Rapport Herman Binge-filmprys 2022: Die getuienis deur Francois Smith
2022-09-24"Die boek verras die leser van begin tot end; dit voer gelowige én ongelowige mee ..."
kykNET-Rapportprys vir fiksie 2022: Vier susters deur Gerda Taljaard
2022-09-24"Natuurlik gaan dit ook om die oorlog tussen man en vrou, en die letsels wat dit laat. In hierdie opsig blink die roman uit as een wat nie net breed kyk nie, maar ook diep kyk."
Jan Rabie-Rapportprys 2022: Kompoun deur Ronelda Kamfer
2022-09-24"In Ronelda Kamfer se debuutroman Kompoun is ’n taalvirtuoos aan die slag; ’n meester wat die Afrikaanse taal soos ’n outydse viool bespeel."
kykNET-Rapportprys vir niefiksie 2022: Van Humpata tot Upingtonia deur Nicol Stassen
2022-09-24"Net soms verskyn daar ’n boek wat heeltemal ongewoon en uitsonderlik is. Nicol Stassen se Van Humpata tot Upingtonia is só ’n kultuurprestasie."
kykNET-Rapport-boekresensent van die jaar 2022: Commendatio's
2022-09-24"In Izak de Vries se bespreking van Francois Smith se tweede roman word ’n velerlei ander skrywers en boeke betrek om leeskringe te help om hulleself ten opsigte van dié boek te oriënteer."
Thicker than sorrow deur Khadija Heeger – ’n map van collective history
2022-09-23"Die bundel is beslis Heeger se manier van loep omkrap wat vi jare lank te netjies is, die terugvat van wat gesteel was ennie soektog begin vi dit wat nog undiscovered is, nie net altyd binne in haaself nie, maa dit innie leser wat carefully met Heeger se poetic guidance seduce wôd."
Who’s afraid of Virginia Woolf?-resensie: Ons is steeds bang vir daai wolf
2022-09-23"En ek wil my verstout om te sê dat in die ses dekades waarin die toneelstuk reeds regoor die wêreld opgevoer word, daar kwalik ’n beter George en Martha kon wees as Alan Committie en Robyn Scott. Hulle wórd daardie verbitterde egpaar en breek jou hart."
Pou-resensie (Prime Video) – soveel intrige
2022-09-23"Pou is Jaco Minnaar se debuutrolprent as regisseur. Alhoewel daar hier en daar haakplekke is, is dit ’n besonder interessante wegspringplek vir ’n belowende loopbaan. Ek sien uit na sy tweede en derde film."
Persverklaring: Nuwe lede van die SA Akademie se Letterkundekommissie aangestel
2022-09-23Die nuwe voorsitter is Willie Burger van die Departement Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria en die nuwe lede is die bekende skrywers Valda Jansen en Bettina Wyngaard.
Moerstaāl: ’n gesprek met Loit Sōls
2022-09-22"Moerstaāl is innie heēl eēste plek ’n journey van explorations across baie genres, including krye cultivation, om trig hys toe te kom na my Komvandaan, en my sigsèlwis: lgn issie ynlik my eie gibryk-ie." Loit Sōls praat oor sy nuwe bundel. Hy is ook op die 10de Oktober by die Toyota US Woordfees.
Press release: Isingqala Samanzi | The Call of Water at The Baxter
2022-09-22The limited season of four performances only, runs from 22 to 24 September 2022.
Die Waterplek Afrika deur Carina Stander: uitnodiging na Centurion-boekbekendstelling
2022-09-22Die boekbekendstelling vind op 27 September 2022 om 18:00 vir 18:30 plaas. Hier is nog besonderhede.
2022 UJ-prys vir Afrikaans: uitnodiging na zoom-uitsending van die oorhandigings
2022-09-22Hier is ’n uitnodiging na die aanlyn oorhandigings van die UJ-pryse vanjaar. Klik hier vir nog besonderhede.
"Transition starts at home" – Ena Jansen se toespraak by CAANS 2022
2022-09-22Kyk hier na Ena Jansen se hooftoespraak (keynote address), getitel "Transition starts at home", via Zoom gelewer en opgeneem tydens die 91ste internasionale kongres vir lettere en wysbegeerte en sosiale wetenskappe (International Congress for the Humanities and Social Sciences) in Kanada.
Reguit met Robinson: Dissipline in die klaskamer
2022-09-22Te oordeel aan nuusberigte, word dissipline in die klaskamer ’n al hoe groter probleem. Daar is voorvalle van onderwysers wat geïntimideer, selfs aangerand word. Freek Robinson het gaan kers opsteek by twee mense wat daagliks hiermee te doen het. Santie van der Merwe is ’n kliniese sielkundige en Faeed Amardien is ’n onderwyser.
Bossies berou
2022-09-22"Saans, tot skuins voor laat
vind ons die blommesmous
op die hoek van die straat"
