Pasgelaai
Graad 9: Afrikaans Eerste Addisionele Taal – toets en memo, derde kwartaal
2022-09-06Is jy in graad 9 en het jy geweet dat ’n TV in die ou dae hierdie beeld as ’n toets vertoon het as die uitsending nie wou slaag nie? Moenie ’n outydse TV wees nie! Gebruik Dewald Koen se toets en slaag Afrikaans Eerste Addisionele Taal sonder onderbrekings!
Ludik – indrukke van die eerste 35 minute
2022-09-06"Die skep van hierdie reeks is ’n misdaad teen die mensdom. Oukei, ek oordryf. Dan ’n misdaad teen goeie reekse, teen Afrikaans en vir seker teen my oogballe."
Not lost
2022-09-06Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. In Jemma Kahn’s Not lost, a girl explains how she got fired while working on the set for a Barbie advert. Devonecia Swartz performs the monologue, directed by Jemma. Watch the performance here. The monologue text is also available.
Bargain Books competition: You could win a thrilling debut!
2022-09-05Bargain Books is giving away a copy of The favour by Nora Murphy. You could be the lucky winner, enter now!
Toyota US Woordfees 2022 is "Wild": ’n onderhoud met Saartjie Botha
2022-09-05"Dis tyd om nou weer litte los te maak, bollas los te skud, en agter te kom dat mense vryer is. ’n Sin van vryheid en ongebondenheid kan beleef. ’n Bietjie minder konvensioneel en minder konserwatief as wat hul normaalweg sou wees." Lees die onderhoud en laai die Woordfeesprogram én die volledige boekeprogram hier af.
Oud, maar nie koud! Eddie’s boy deur Thomas Perry, ’n lesersindruk
2022-09-05"Perry slaag daarin om nuwe lesers sowel as Butcher’s boy-volgelinge op hoogte te bring, nogtans beveel ek aan dat die vier boeke in volgorde gelees word."
Katastrofe en Die holderstebolder hondepartytjie: ’n onderhoud met De Wet Hugo
2022-09-05"Dit was altyd ’n droom om te kan skryf en ek het altyd gesê as ek net een boek gepubliseer kan kry, sal ek tevrede wees. Maar soos dit met die meeste goed in die lewe is, was een natuurlik nie genoeg nie. Die plesier wat ’n nuwe boek my gee is verslawend. Ek glo nie ek sal ooit kies om op te hou skryf nie."
Kennisgewing: MA in Kreatiewe Skryfkuns by die Universiteit van die Vrystaat, 2023
2022-09-05Die UV bied aan jou ’n kursus waarvan die vernaamste oogmerk die ontwikkeling van ’n lewensvatbare publiseerbare manuskrip is – en jy doen dit onder leiding van twee bekroonde skrywers, Henning Pieterse en Francois Smith.
“Kill the Boer”-sage: aluta continua
2022-09-05"Ek twyfel of AfriForum meer sukses sal hê in die Konstitusionele Hof. Hulle sal waarskynlik hope meer lede werf, en dit is waarskynlik waaroor hierdie saak in elk geval gegaan het."
Elders gesien: Oom Duggie, legendariese kroegman, se afskeid
2022-09-03"En daar ruk hulle toe op in hulle hordes. Die hele lot Bolandse boere wat al in hul lewe oorkant oom Duggie in die kroeg gesit het om te bieg, of lieg. Vrydagaand is daar veiling gehou om geld in te samel vir oom Duggie se aftrede. In ’n kroeg ja."
Te veel van die regering se besluite is polities eerder as verstandig
2022-09-02“Te veel van die regering se besluite is polities eerder as verstandig. Politieke wil ontbreek op groot skaal om verskeie kwessies van nasionale belang aan te spreek en om met daadwerklike optredes vorendag te kom,” sê Danie van Wyk, uitvoerende voorsitter van die DAK Netwerk.
Press release: Three exciting young musicians performing on clarinet, saxophone and piano in Knysna, Gqeberha and Makhanda
2022-09-02These performers have all achieved high distinction results for their ABRSM advanced performance exams, placing them amongst some of the top students in South Africa. We wish to encourage them in their pursuit of musical excellence as they further their musical careers by creating opportunities to perform.
Afrikaanse rock ’n roll: Brixton Moord en Roof en Raaskopleef raas steeds
2022-09-02“Johannesburg is punk, metal en industrial, in daardie volgorde. Pretoria is meer folk en country. Kaapstad en die stad se flipside is elektroniese dansmusiek, hip-hop en jazz. Stellenbosch is blues, omdat dit ons ekwivalent van die Amerikaanse Suide se slawegeskiedenis is. Durban is Kaliforniese surfer rock, alhoewel daar min Afrikaans is.”
George Weideman (1947–2008)
2022-09-02"Om te skryf is amper soos tuinmaak: jy woel met woorde wat groei en bome wat gesnoei moet word. Dis ook ’n manier om die kompleksiteit van die lewe en die Skepping te probeer verstaan."
Wat is Gorbatsjof se rol in die wêreldgeskiedenis?
2022-09-02"Met die tong enigsins in die kies sou jy kon sê sy doel was: 'Make the Soviet Union Great Again (MASUGA)' – min of meer die leuse wat Donald Trump later vir Amerika sou kies."
Dis lente in die Boland!
2022-09-01Koos Kombuis lei die lente in met ’n blitsoorsig van boeke oor kulturele verskille en komiese misverstande, kommentare op woke-kultuur, wetenskapfiksie, wat nie meer die lelike eendjie van die letterkunde is nie, en ’n ligte aksieverhaal. ’n Lekker brokkie nuus word ook gedeel!
Nuwe kopieregwetgewing: Wat skrywers moet weet
2022-09-01"Indien die wysigingswetsontwerp op 1 September deur die Nasionale Vergadering aanvaar word, gaan dit ... na die individuele provinsies vir hul inspraak. Dit is moontlik dat provinsies hul eie openbare konsultasies oor die wysigingswetsontwerp sal hou, waar dit in die belang sal wees van alle skeppende kunstenaars – skrywers, kunstenaars, komponiste, rolprentvervaardigers – om hul sê te sê. Daar is baie op die spel."
Propvol aksie: Sierra Six deur Mark Greaney, lesersindruk
2022-09-01"Die boek is propvol aksie, gewere, bomme en tegniese besonderhede waaraan ons in Clancy-verhale gewoond geraak het. En om die spanning lekker uit te rek, spring die hoofstukke heeltyd tussen die hede en verlede rond."
Fluisterstem van die heelal
2022-09-01"’n ster verskiet in die hemelruim
’n ligstreep in die gitswart nag
wat soos ’n duisend sterre skyn
op die pad waar ek vir jou wag"
