Pasgelaai

Miniseminaar: Oor jeugverhale, Van Coller, en ek en Barrie Hough

Reinhardt Fourie Seminare en essays 2022-08-30

"Dit beteken nie dat daar sprake van ’n sinistere, politiek korrekte of woke kabaal is nie, maar eerder dat ons te make het met ’n ingewikkelde proses waartoe baie mense bydra en waarin hulle ook ’n belang het." Lees Reinhardt Fourie se bydrae tot LitNet se miniseminaar, "Kinder- en jeugboeke vir ’n nuwe era".

Promosie vir 31 Augustus: 20% afslag op Die Anglo-Boereoorlog in kleur deur Tinus le Roux

Bargain Books Boeke en skrywers 2022-08-30

Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 31 Augustus is Die Anglo-Boereoorlog in kleur deur Tinus le Roux.

Papa dearest

Sifiso Mzobe New writing 2022-08-30

Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. In Sifiso Mzobe’s Papa dearest, a man remembers his late father who kept smiling while fading away into the arms of death. Sonwabo Mpandle performs the monologue, directed by Gaerin Hauptfleisch. Watch the performance here. The monologue text is also available.

Conflict in Mozambique – an investigation into the nature and dynamics of the counter-insurgency operations in Cabo Delgado

Theo Neethling Academic research 2022-08-29

"[T]he aim of the study is to assess and determine whether meaningful progress has been made in efforts to deal with Ansar al-Sunna as a jihadist movement in the conflict dynamics in northern Mozambique, and accordingly whether the conducting of counterinsurgency operations in Cabo Delgado is showing evidence of success."

Konflik in Mosambiek – ’n ondersoek na die aard en dinamika van die teeninsurgensie-operasies in Cabo Delgado

Theo Neethling LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2022-08-29

"So gesien, kan die rolspelers wat in Mosambiek betrokke is by die insurgensie, wel daarop aanspraak maak dat daar op militêre gebied ’n multinasionale poging aangewend is om die insurgente in bedwang te hou, maar van welslae in ’n omvattende teeninsurgensieverband is daar tot dusver weinig sprake ..."

Bargain Books Competition: You could win a trip for two to the Thula Thula Reserve

Bargain Books Books and writers 2022-08-29

Get your copy of The Elephants of Thula Thula by Françoise Malby-Anthony from any Bargain Books for only R329! Save R30 and you could win a trip for 2 to the Thula Thula Reserve.

NOPE-filmresensie

Leon van Nierop Film 2022-08-29

"Uitdagend, verstommend, snaaks, vreesaanjaend en anders."

VVA Ommietafelgesprek: Hoe baan jou taal ’n weg tot sukses?

Jean Oosthuizen ATKV-Portaal 2022-08-29

"Almal kan nie gepubliseerde skrywers word nie, maar elke mens het ’n storie om te vertel. Afrikaans bied aan almal die geleentheid om hulle lief en leed met ander te deel. Dit is een van die voertuie wat ’n weg tot sukses kan baan."

Ludwig Wittgenstein and Karel Schoeman: an exploration of the relation between Wittgenstein’s language philosophy and Schoeman’s art

Ria Winters Academic research 2022-08-29

"A striking parallel is their urge to go and live in solitude (Wittgenstein in his Norwegian cabin and Schoeman in remote South African villages) and to intermit their high-functioning lives by choosing to work in professions that needed another form of intellect (Wittgenstein once turned to carpentry and teaching children in a primary school; Schoeman was once a monk and a nurse)."

Uitnodiging: FilosofieKafee – Is Peterson en Harari se gewildheid ’n aanklag teen of ’n oproep tot nadenke?

LitNet Akademies en skole 2022-08-29

Jy word uitgenooi na die volgende FilosofieKafee-geleentheid op 2 September 2022 in Wellington. Hier is nog inligting oor die geleentheid.

Ludwig Wittgenstein en Karel Schoeman: ’n verkenning van die verbande tussen Wittgenstein se taalfilosofie en Schoeman se woordkuns

Ria Winters LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2022-08-29

"Die inhoudelike skakel tussen Wittgenstein en Schoeman is die bemoeienis met taalkommunikasie en hoedat woorde betekenis kry binne en buite die grense van taal. Albei se lewenswerk het bestaan uit die vormgewing van die sin van taal."

The African library: Men don’t cry by Faïza Guène

Annie Gagiano Books and writers 2022-08-29

"Men don’t cry is her fourth novel and the hilarious moments do not disguise the poignance of what is at heart a family tragedy, exploring the inevitable generational cultural split in that sector of society in which parental values and cultural preferences are all too often abandoned and disrespected by their offspring, who wish to 'make it' in the setting of an economically and educationally extremely different setting from the one in which their parents were raised and attained maturity."

Promosie vir 30 Augustus: 20% afslag op Donkie se lang pad dorp toe en 19 ander fantastiese fabels deur Wendy Maartens

Bargain Books Boeke en skrywers 2022-08-29

Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 30 Augustus is Donkie se lang pad dorp toe en 19 ander fantastiese fabels deur Wendy Maartens.

Promosie vir 29 Augustus: 20% afslag op Vuurvreter deur Joha van Dyk

Bargain Books Boeke en skrywers 2022-08-28

Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 29 Augustus is Vuurvreter deur Joha van Dyk.

Promosie vir 28 Augustus: 20% afslag op Die siener: deur die oë van Gerald Burger deur Yolanda Barnard-Lemmer

Bargain Books Boeke en skrywers 2022-08-27

Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 28 Augustus is Die siener: deur die oë van Gerald Burger deur Yolanda Barnard-Lemmer.

Madame Pylinska en die geheim van Chopin: gedagtes oor die boek, die teaterstuk en die vertaling

Emile Minnie Boeke en skrywers 2022-08-26

"Schmitt skryf met ’n kleurvolle pen: sy beskrywings van musiek en emosies is sag op die geestesoog. Wanneer die verhaal by die skadukant gaan draai, is dit nie oordadig nie, en die somber word goed gebalanseer met skalkse humor. Die vertaalwerk uit die oorspronklike Frans, gedoen deur Naòmi Morgan, het my groot vreugde verskaf. Haar woordkeuses is net so kleurvol soos Madame Pylinska se tulband."

In memoriam: Marzanne Leroux-Van der Boon (1940–2022)

Helene de Kock In memoriam 2022-08-26

"Marzanne was ’n skrywer, vertaler, berader, onderwyser en het op verskeie rade gedien. So het sy sinvolle bydraes gemaak tot die samelewing en nogtans ’n redelik-lae profiel gehandhaaf omdat sy sag van aard en wys was. Marzanne Leroux-Van der Boon sal op vele terreine gemis word."

Promosie vir 27 Augustus: 20% afslag op Marinda se koskas deur Marinda Engelbrecht

Bargain Books Boeke en skrywers 2022-08-26

Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 27 Augustus is Marinda se koskas deur Marinda Engelbrecht.

LitNet: Skoonskip!

LitNet Nuusbrief 2022-08-25

LitNet: Skoonskip!

Persverklaring: Etienne van Heerden Veldsoirée 23–25 September 2022

LitNet Boeke en skrywers 2022-08-25

Feesimpresario Darryl David het weer ’n opwindende aantal sprekers genooi om op te tree by die Etienne van Heerden Veldsoirée wat van 23 tot 25 September 2022 in Cradock plaasvind.

Top